Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
-
Danie Lombard .243
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek wens die dik nek skieters wat so glo in hulle gewere, kalibers en koeels se bonatuurlike vermoe kan almal Koos se toetse aandagtig bestudeer. Ek dink die toetse is uitstekend gedoen en is 'n weergawe van ware feite.
Dankie Koos. Baie interesant.
Danie
Dankie Koos. Baie interesant.
Danie
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
DanieDanie Lombard .243 wrote: Ek wens die dik nek skieters wat so glo in hulle gewere, kalibers en koeels se bonatuurlike vermoe kan almal Koos se toetse aandagtig bestudeer. Ek dink die toetse is uitstekend gedoen en is 'n weergawe van ware feite.
Dankie Koos. Baie interesant.
Danie
Ek wens ek was tegnies so aangele dat ek al daardie posts op die forum van dai dik nekke wat so deur die takke beur hier kan kom plaas....
Maar nou ja...
Groete ou vrind en MOOI LOOP
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
nou 'n tegniese vraag, daar is baie gepraat dat 'n koeel eers moet stabilieseer, ek het al gelees wat ouens naby op papier skiel dan is daar ovaal gaatjies in die papier inplaas van dat hulle rond is. Kan dit ook dalk 'n invloed he, ek dink as 'n koeel op daai oomblik onstabiel is en dan 'n takkie vang kan hy enige plek toe skram. Wat ek wonder is as die Bos 50 m ver is met die bok 10 m agter hom sal daar dan 'n verskil wees.
Belangrikste is dit is nie die moeite werd om te proebeer om deur 'n bos te skiet nie, as jy die bok kwes betaal jy vir hom, en sit met 'n bitter smaak oor die bok gekwes is. Vir my is dit baie soos die Vrystaat hartskoot, ek los maar eerder die bok voor ek hom van agter skiet, more is nog 'n dag vir my is jag meer as net om vleis ten alle kostes te kry.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Van die tak na die bok val die koe?l op die grond!

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Dis die rede koekom ek met albei oe oop skiet. Die een oog kan darem redelik sien as daar iets in die pad is dan skiet jy nie!! Case closed!!
Moet net nie kanse vat nie al het jy heel dag nie n bok gesien om te skiet nie. Maak seker wat is voor EN agter voor jy skiet!

Moet net nie kanse vat nie al het jy heel dag nie n bok gesien om te skiet nie. Maak seker wat is voor EN agter voor jy skiet!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Nog n belangrike ding wat soms vergeet word. Mooi genoem daar oom Moerig Grompiegrumpy wrote: Maak seker wat is voor EN agter voor jy skiet!![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Nog twee nare ondervindings wat ek met koe?l defleksie gehad het is toe ek my eerste Pro Chrono vermoor het. Ek het die Chrony anderkant n draad geplaas, 5 meter weg van n kontoerwal waarvanaf ek geskiet het. Met my eerste skoot uit my .25 06 het ek n draad raakgeskiet en die koe?l het gesplit en die een deel het my Chrony in die senter van sy display getref, en die ander stukkie het so halfmaan gat uit een van die draad rods wat die defleksie plaat vashou ge skiet. Nodeloos om te s? was daar niks op die teiken 100m weg nie, en my Chrony is orele.
Die ander keer het ek in die hoek van n beeskamp gesit en roep toe daar n Jakkals reg langs die draad aan die anderkant inkom. Hy was so vasberade om te kom help mes steek by die barfight (Jakkals baklei 1) dat ek hom eers 30m van my af gestop gekry het. Toe die skoot klap, skiet ek n draad 3 tree voor hom mors af. Hy het nie eers n stukkie skrapnel gekry nie, en eers verbaas gestaan en kyk, en toe ek vinnig oorhaal, het hy laat spaander.
Die ander keer het ek in die hoek van n beeskamp gesit en roep toe daar n Jakkals reg langs die draad aan die anderkant inkom. Hy was so vasberade om te kom help mes steek by die barfight (Jakkals baklei 1) dat ek hom eers 30m van my af gestop gekry het. Toe die skoot klap, skiet ek n draad 3 tree voor hom mors af. Hy het nie eers n stukkie skrapnel gekry nie, en eers verbaas gestaan en kyk, en toe ek vinnig oorhaal, het hy laat spaander.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Stefan ek gaan jou nie leer spel nie maar Mooi Grompie lyk so!!! 
Lekker aand vir almal!!

Aai, as dit so reen hoor ek net dollars val!!

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Naands?
Wouter het gevra dat ek die inligting moet plaas oor die ladings en spoed van die GS-koe?ls en die gewere. Ek het my Mauser .375 gebruik met 21-duim loop, my .30-06 (Remington) met 24-duim loop en my RSA .243 met 25-duim loop.
Ladings:
.243 Win - 69gr GS, 42.5gr S355, 3439vps (soos gemeet deur Rob Hopper by IHAWU)
.30-06 - 130gr GS, 53.5gr S355, 3160vps
.375 - 200gr GS, 70.5gr S335, 2800vps
Ek kan net noem dat die 380gr Rhino gelaai was voor 52gr S335 wat gemiddeld 1898vps gegee het. Buffelkoei daarmee geskiet op 17m, skuins van voor en sy het skaars 10m gehardloop en neergeslaan. Die koe?l het die naaste bladbeen gebreek en is net voor die verste agterste been gekry in die grootpens, dit het so halfpad met die agterkant eerste deur gegaan en die mushroom het vasgesteek.
My jongste seun het verlede jaar April 'n vlakvark misgeskiet met die .30-06 en 110gr Barnes TTSX nadat dit 'n kampdraad gevang het. Ons was op 'n oop stuk kweekgras verby 'n sementdam aan die stap toe drie varke aan die anderkant van die draad skielik te voorskyn kom. Hulle het wei-wei voor ons verby beweeg. Marco het gefluister of hy deur die draad moet skiet en my antwoord was, "Ja, die ogiesdraad is dun gnoeg, kom ons bid jy mis dit." Marco het op die groot beer aangel? wat sowat 20m anderkant die draad gestaan het. Ons was ongeveer 15m duskant die draad. Toe die skoot klap, het ek stof ver anderkant die vark sien uitslaan, maar amper reg in lyn met sy blad. Die koe?l is bo-oor en die ogiesdraad op een plek vars en netjies afgeskiet. Dit was 'n baie mooi beer en julle kan dink dat my kind nie be?ndruk met my was nie. "Ons moes net gewag het, ou Ballie," het hy ges?.
As julle vasbyt sal ek 'n toetsie doen met die teiken ver anderkant die "tak". Sal ook met die dik dowels (19mm) 'n verder skoot probeer ("tak" sowat 50m van die skut af - hoop net ek skiet die tak raak
). In my toets is die dowels vertikaal geplaas omdat dit so moeilik is om hulle konstant raak te skiet as hulle skuins of horisontaal geplaas is. Ek glo wel dat daar 'n ander resultaat kan wees as die tak verder van die skut af is en die koe?l beter gestabiliseer het - ons sal maar sien met die ver toets op die dik dowels.
As julle inligting oor die Hydro/laserkoe?l wil h? Google Woodleigh, hulle versprei di? koe?ls. Klik op "Products" en dan op Hydrostatic Stabilization. Dis ouens wat gate deur koper billets pons om tubing te vorm en die mandrils wat die beste werk en reguitste pons lyk soos die Hydro-koe?l. Toe besluit een slim perd om 'n koe?l te maak wat soos die mandril lyk. Die dimple voor in die koe?l veroorsaak glo 'n pressure ring wat 'n groot wondkanaal veroorsaak. Ek het die koe?ls teen 2150vps gelaai en blouwildebees geskiet maar dit werk maar soos enige solid teen daardie spoed, geen groot wondkanaal nie. Miskien as jy dit baie vinniger skiet.
Mooi loop
Wouter het gevra dat ek die inligting moet plaas oor die ladings en spoed van die GS-koe?ls en die gewere. Ek het my Mauser .375 gebruik met 21-duim loop, my .30-06 (Remington) met 24-duim loop en my RSA .243 met 25-duim loop.
Ladings:
.243 Win - 69gr GS, 42.5gr S355, 3439vps (soos gemeet deur Rob Hopper by IHAWU)
.30-06 - 130gr GS, 53.5gr S355, 3160vps
.375 - 200gr GS, 70.5gr S335, 2800vps
Ek kan net noem dat die 380gr Rhino gelaai was voor 52gr S335 wat gemiddeld 1898vps gegee het. Buffelkoei daarmee geskiet op 17m, skuins van voor en sy het skaars 10m gehardloop en neergeslaan. Die koe?l het die naaste bladbeen gebreek en is net voor die verste agterste been gekry in die grootpens, dit het so halfpad met die agterkant eerste deur gegaan en die mushroom het vasgesteek.
My jongste seun het verlede jaar April 'n vlakvark misgeskiet met die .30-06 en 110gr Barnes TTSX nadat dit 'n kampdraad gevang het. Ons was op 'n oop stuk kweekgras verby 'n sementdam aan die stap toe drie varke aan die anderkant van die draad skielik te voorskyn kom. Hulle het wei-wei voor ons verby beweeg. Marco het gefluister of hy deur die draad moet skiet en my antwoord was, "Ja, die ogiesdraad is dun gnoeg, kom ons bid jy mis dit." Marco het op die groot beer aangel? wat sowat 20m anderkant die draad gestaan het. Ons was ongeveer 15m duskant die draad. Toe die skoot klap, het ek stof ver anderkant die vark sien uitslaan, maar amper reg in lyn met sy blad. Die koe?l is bo-oor en die ogiesdraad op een plek vars en netjies afgeskiet. Dit was 'n baie mooi beer en julle kan dink dat my kind nie be?ndruk met my was nie. "Ons moes net gewag het, ou Ballie," het hy ges?.
As julle vasbyt sal ek 'n toetsie doen met die teiken ver anderkant die "tak". Sal ook met die dik dowels (19mm) 'n verder skoot probeer ("tak" sowat 50m van die skut af - hoop net ek skiet die tak raak
As julle inligting oor die Hydro/laserkoe?l wil h? Google Woodleigh, hulle versprei di? koe?ls. Klik op "Products" en dan op Hydrostatic Stabilization. Dis ouens wat gate deur koper billets pons om tubing te vorm en die mandrils wat die beste werk en reguitste pons lyk soos die Hydro-koe?l. Toe besluit een slim perd om 'n koe?l te maak wat soos die mandril lyk. Die dimple voor in die koe?l veroorsaak glo 'n pressure ring wat 'n groot wondkanaal veroorsaak. Ek het die koe?ls teen 2150vps gelaai en blouwildebees geskiet maar dit werk maar soos enige solid teen daardie spoed, geen groot wondkanaal nie. Miskien as jy dit baie vinniger skiet.
Mooi loop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek het nou aan die spel krieket sit en dink. Selfs 'n geringe raak aan 'n bal wat maat 40 meter per sekonde vlieg kan 'n groot defleksie toon as dit die kant van die kolf raak. Koe?ls wat teen 900 meter per sekonde trek gaan moontlik dieselfde of nog meer defleksie toon.
Ek herinner uit my weermagdae waar ons met 303's op Barkly-Wes skyfgeskiet het. Die keerwal was vol ronde klippe so groot soos 'n voetbal. Tydens my beurt in die gat om teikens te merk het 'n koe?l weggeskram en byna die korporaal wat teen die betonwal gestaan het getref. Ek kn julle verseker ons was daarna nie meer lus om skywe te trek nie. Die koe?l het dus amper op sy pad teruggekom. Dinge wat so vinnig beweeg se we? is onbekend en onvoorspelbaar na hulle 'n voorwerp getref het.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Wat het GSC ges?? Lees dit wat geskryf is en nie dit wat mense dink geskryf is nie.
1. Koos G het met sy 308 Win, met ligte koe?ls teen ho? spoed, suksesvol deur ligte takkies geskiet. Hy het nie aanbeveel dat mens dit doen nie, slegs vertel dat hy genoodsaak was en dat dit suksesvol was. Ek het vir 'n PH aanbeveel dat hy 'n ligte koe?l teen ho? spoed skiet om sy werk meer suksesvol af te handel. Ek het nie aanbeveel dat hy dit met opset doen nie, maar, indien dit nie anders kan nie, is dit sy beste kans op sukses. Hy het met sy tjekboek bevestig dat dit so is. Dit is een van vele gevalle oor die afgelope dekade.
2. In: Soek raad 243, bydrae #10 het ek ges?: "Daar is 'n beter kans op sukses as daar per ongeluk deur gras of blare geskiet word."
3. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #46 het ek ges?: "Ek sal die 195gr koe?l gebruik en hom so vinnig as wat veilig is druk." Ek het daarby gevoeg: "Dit sal jou die beste kans gee as jy iets sou raakskiet voor die dier en ook so naby moontlik reguit penetrasie in die teiken gee. Die 195gr koe?l doen vir die 9.3x62 wat die 200gr koe?l vir die 375H&H en 375 Ruger doen."
4. In: GSC Koe?ls - Spoed en Ballistiese Koeffisi?nt (BK), bydrae #4 het ek ges?: "Afhangende van die doel van die geweer sal mens dan die koe?llengte kies."
5. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #157 se ek: "Waar dit voorsien word, gee GSC spesifieke riglyne wat gevolg word om sukses te verkry."
6. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #145 s? ek: "Volg ons riglyne"
7. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #71 s? ek: "Dus: Indien ons 'n koe?l aanbeveel vir 'n sekere doel en s? dat 'n sekere terminale gedrag verwag kan word, is so 'n stelling gegrond in dit waarvoor die koe?l ontwerp is."
8. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #106 s? ek: "Ek dink daar is meer as genoeg manne wat vind dat, wanneer GSC 'n aanbeveling maak en riglyne gevolg word, werk die koe?ls soos ons s? dit sal werk."
9. In: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls, bydrae #188 s? ek: "Daar is een vereiste wat van belang is wanneer die toets gedoen word. Vra vir die vervaardigers wat hulle aanbeveel vir die omstandighede. Laat die vervaardigers toe om die beste stel omstandighede vir die gegewe kaliber te skep. Met ander woorde, volg die vervaardiger se riglyne. En moet asseblief nie vir Swift vra watter Barnes koe?l om te gebruik nie, vra vir Barnes, en so aan."
10. In: Bok kwes met Boded vs Non Bonded Punte, bydrae #83 s? ek: "So, wanneer GSC raad gee en aanbevelings maak, hoe dit ookal na jou toe kom, kyk by die metode verby, na die aanbeveling of raad. Minder emosie en meer rationalitiet. Ek het min tyd vir ouvrouens met nat broeke en mense wat nie wil leer nie."
---------------------------------------------
Koos G doen 'n toets waar hy net 'n paar koe?ls deur obstruksies skiet. GSC doen beter as die ander make. Is dit wat GSC s? of is dit nie? S? ons: "Gaan en skiet deur obstruksies, jy sal ok wees." Of s? ons: "Indien dit gebeur dat jy deur obstruksies skiet, gee ons jou die beste kans op sukses."
Koos B, jy doen 'n toets waar jy met 'n groter verskeidenheid koe?ls deur 'n obstruksie skiet. Jy vra nie vir die vervaardigers wat hulle aanbeveel nie, jy volg nie riglyne nie en jy is selektief oor wat jy insluit in jou resultaat. Dan maak jy uitlatings wat teenstrydig is met die resultaat. Sonder om enigiets na te gaan, volg ander jou slaafs na. Lees mense nie die teikens nie, of vat hulle net jou woord?
Ek het die resultaat ontleed en vind dat een vervaardiger beter gedoen het as die ander. Die resultaat stem ooreen met Koos G se resultaat en dit stem ooreen met GSC se toetsresultaat wat 15 jaar gelede gedoen is.
So, nou moet ons weer kyk wat GSC s?: S? GSC dat jy deur takke kan skiet as 'n roetine en dat ons 'n 'magic' koe?l het wat nooit sal deflekteer nie? Nee, GSC s?: Indien daar deur obstruksies geskiet moet word, sal ons 'n aanbeveling maak wat die beste moontlike resultaat tot gevolg het. Volg asseblief ons riglyne. Ons het dit al kere sonder tal gedoen oor die afgelope dekade en, kli?nte bevestig met herhaling van bestellings, dat ons reg is. Ons s? ook: Indien 'n obstruksie per ongeluk, miskien, onvoorsiens, sonder dat mens dit met opset doen, raakgeskiet word, gee GSC koe?ls die beste kans op sukses.
Hier is die feite soos wat Koos B dit bevind het en soos sy getuie dit observeer het. Ek vind dit moeilik om te glo dat die gevolgtrekkings gemaak word soos wat die manne hierbo dit doen.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Aaaaah, n mens kan maar netnie wegbly van Jaracal nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Gerard
Dankie vir jou bydrae. Watter riglyne het ek nie gevolg nie? Moes ek die koe?ls nog vinniger probeer laai het? Ek het die toets gedoen met ammunisie wat ek het en soos ek dit gelaai het. Ek vra geen vervaardiger vooraf wat hy aanbeveel om deur bosse te skiet nie, want ek doen dit nie doelbewus nie. Die toets is gedoen om aan te toon wat gebeur as jy toevallig/per ongeluk 'n tak raak skiet. Drie van jou koe?ls het met die eerste probeerslag getuimel en dis al wat ek genoem het. Watter inligting het ek selektief ingesluit? Die foto's en resultate is daar vir almal om te sien, niks is weggesteek nie. Ek het n?rens ges? jou koe?ls het beter of slegter gevaar as die ander nie. In een ander post het ek ges? dat die Rhinos, die GS en nog 'n fabrikaat gesneuwel het en ek staan daarby. Ook vandag het ek een sin geskryf wat s? 'n mens moet versigtig wees om aannames en aansprake te maak.
Hierby berus ek, al die mense wat die posts gelees het sal kan getuig of ek jou stief of goed behandel het. Van my kant af, is dit soos die radiomanne s?: "Uit."

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek sien van die goedkoper punte het ook die bull getref 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Net 'n regstelling op Gerard se diagram (die swart pyltjies met koe?lname wat hy ingesit het). Dit was nie 'n Nosler BT wat regs van sy GS getref het nie. Dis die 110gr Barnes TTSX waarna ek in die geskrewe stuk verwys het en wat ek afgevuur het voordat ek reg was. Die plakker links onder was van 'n Norma Plastiekpunt waar ek die dowel misgeskiet het. Ek het dit nie genoem in die geskrewe stuk nie.
Mooi loop
Mooi loop
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Oom Koos B
Dit bly steeds 'n insigewende toets en ek het geleer daaruit. Elke man kan maar kom en sy mening lig, my aantekeninge is gemaak en ek is dankbaar teenoor Oom vir die tyd en moeite om die toets namens ons elkeen af te l?. Ek wag in spanning vir die volgende rondte, ongeag wat hier ges? word
Doen so voort asseblief Oom
en dankie vir 'n positiewe bydrae tot hierdie debat 
Oom Gerard
Ek sou tevrede wees met my produk se vertoning onder die omstandighede, kom ons laat dit daar en hou dit so
Moet s? ek is beindruk met party ander fabrikate ook en verras met sommige anders
Dis vir my eie gebruik en afleiding 
Mooiloop
Marc
Dit bly steeds 'n insigewende toets en ek het geleer daaruit. Elke man kan maar kom en sy mening lig, my aantekeninge is gemaak en ek is dankbaar teenoor Oom vir die tyd en moeite om die toets namens ons elkeen af te l?. Ek wag in spanning vir die volgende rondte, ongeag wat hier ges? word
Oom Gerard
Ek sou tevrede wees met my produk se vertoning onder die omstandighede, kom ons laat dit daar en hou dit so
Moet s? ek is beindruk met party ander fabrikate ook en verras met sommige anders
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Statisties gewys is hierdie maar 'n klein aantal data om van gevolgtrekkings te maak. Dit dui egter daarop dat geen van die produkte konsekwent die slag met die hout kon afskud en die kol kon tref nie. Afwykings is ook nie konstant nie. Die afleiding is dus dat afwykings geensins voorspel kan word nie en dat takke of enige obstruksie na die teiken vermy moet word. Geen vervaardiger se produk is kan dus as swakker of beter bewys word nie. Mik uit die bos uit is die wagwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Net so Oom Mariustripodmvr wrote: ...Die afleiding is dus dat afwykings geensins voorspel kan word nie ...
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Marc en al die ander
Dankie vir die ondersteuning, ek het die toetsie ook heel insiggewend gevind. Wat my die ergste verbaas het was die 380gr Rhino. Ek het nooit kon dink dat selfs die ligte "takkie" dit so wyd sou laat vlieg het nie. Al wat ek kan raai is dat die lang koe?l seker nog nie mooi genoeg gestabiliseer het nie. My ander favourite is natuurlik die Nosler Accubond wat ook glad nie hond haaraf kon maak nie. Maar nouja, ek probeer maar altyd die takke mis skiet as ek jag.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Hallo Oom Gerard
Welkom terug hier op Jaracal. Ons moes maar hier n paar dinge se om Oom terug te kry.
Eerstens verstaan ek nie Oom se aanval op Koos Barnard nie. Wat het hy nou enigsins verkeerd gedoen of gese? As daar n persoon is om aan te spreek dan is dit vir my. Hierdie hele toets kom van n versoek wat ek gerig het aan enige persoon op die forum. Dit was heel toevallig dat Koos ook so n tipe toets op daai staduim ingedagte gehad het. n Mens kan dan se dinge het mooi uitgewerk in die verband.
Vandat hierdie onderwerp en bespreking vir die eerste keer opgeduik het was ek en n paar ander van mening dat geen koeel vrygespreek is van defleksie van voorwerpe wat getref word oppad na die teiken toe nie. Oom en Koos Geldenhuis het hierdie stelling teengestaan. Ek het ongelukkig nie aanhalings wat ek daarvoor kan gebruik nie want dit is ongelukkig deur iemand uitgevee. Gaan kyk gerus self waar hierdie kwessie onstaan het om te bevestig wat ek nou hier skryf. My en ander se skrywes is nog steeds daar en uit die kan n mens darem n prentjie vorm oor wat gese was deur Oom en Koos.
Hierdie onderwerp is op n paar ander plekke aangeraak met basies dieselfde resutate. In elke geval sou hierdie onderwerp en besprekings platgeval het indien Oom en Koos net sou saamstem oor wat heel eerste deur my en ander gese was. Daar was veral een lang skrywe deur Oom wat my nou byval waar Oom gevra het om asb nie GS Custom se produkte te vergelyk met wat van toepassing is op ander nie. In dieselfde skrywe het Oom aangegaan oor hoe GS Custom reguitlyn penetrasie sal handhaaf nadat dit n voorwerp getref het oppad teiken toe en dat GS Custom ontwerp is om ook nie te tuimel in so n geval nie. Daar was ook n hele paar voorbeelde genoem waar GS Custom wel nie beinvloed was deur voorwerpe oppad teiken toe nie. Wat sal dan nou die rede wees vir hierdie voorbeelde indien Oom nie wou aanlyding gee dat dit is wat n mens kan verwag met die gebruik van GS Custom nie?
Ek het nou nie weer gaan kyk na julle webtuiste nie maar dit lyk darem of Koos Barnard se koeelkeuse en ladings darem redelik in lyn is met wat julle daar aanbeveel, dit is nou as my geheu reg is oor julle ladingaanbevelings. Indien dit nie so is nie laat weet ons gerus. Ek weet dit was laas n probleem met Koos se toets van GS Custom van Oom se kant af want hy het wel die regte koeel gebruik, maar teen 150ft/sek te stadig gelaai was. Hierdie was dan klaarblyklik die oorsaak vir die baie vleisskade en tuimeling wat hy op n gejagte diere onderving het.
Ek vra Oom dan sommer reguit oor die tuimeling van Oom se produk wat duidelik aanwesig is op hierdie toets. Wat sal die rede daarvoor wees?
Kom ek se weereens die volgende. Indien my produk so goed gevaar het soos GS Custom in hierdie toets en die een van Koos Geldenhuis sou ek baie tevrede gewees het. Dit sal dan geensins nodig gewees het van my of een van my verspreiders om te probeer om die pap dikker aan te maak nie. Ek sou dan ook seker gemaak het dat ek eerstens alle persone te waarsku oor die gevare van die tref van voorwerpe oppad na die teiken toe want al bou ek die koeel hoe hy word wel geafekteer. Indien my verspreider wel sulke aantygings op n openbare forum maak en veral een so kragtig en ingelig soos bv. Jaracal sal ek hom net daar in die bek ruk sodat my produk nie skade ly deur sulke onsinnighede nie. Maar dit is nou maar net ek.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Hier is die reggestelde diagram, gegewe die nuwe feite.
[img width=560 height=408]http://www.gsgroup.co.za/02KB3006dun1.jpg[/img]
"Die eerste 100gr Hornady het die dowel net liggies ?gesoen? en die bull op 12-uur geslaan." Resultaat ingesluit.
"Nosler se BT soen slegs die dowel met eerste skoot en tref in bull." Resultaat ingesluit.
"Eerste 130gr Bosvelder soen dowel liggies links en mis bull links en laag." Resultaat ingesluit.
"Hornady herhaal want die 1ste koe?l het die dowel net liggies links gesoen en tref hoog links." Resultaat ingesluit.
"die 286 PMP solid het die die dowel liggies ?gesoen? Resultaat ingesluit.
"GS twee maal geskiet ? die eerste skoot ?soen? dowel baie liggies regs (net donker, vlak duikie) en tref in die bull regs." Die resultaat word uitgesluit. Hoe werk dit?
As jy inherent 'n probleem met GSC het, ignoreer ons dan geheel en al. Ek vra mooi, maak of GSC nie bestaan nie. Moet ons glad nie noem nie en moet nie skuinsweg na GSC verwys nie. Sit my op 'ignore' en doen toetse met al die ander fabrikate. Ek het dit al voorheen van jou en Gregor gevra. Ek vra nou weer, groot asseblief.

Daar is 'n tegniese verskil tussen 'n koe?l wat tuimel, een wat waggel om die koe?lbaan en een wat roteer om sy swaartepunt. Koe?ls wat tuimel verander gewoonlik van rigting. Koe?ls wat waggel kan herstel en skiet dikwels baie akkuraat op korter afstande. Koe?ls wat roteer doen dit gewoonlik binne die semi-soliede teiken. Maar, dit sal seker afgemaak word as 'n taalles. Pienk, blou en cerice is mos almal dieselfde kleur, volgens sommige. Tuimel, waggel en roteer beteken dan seker ook dieselfde ding? Of hoe, 303? Is 'n punt en 'n koe?l nog altyd sinoniem?Koos B: Drie van jou koe?ls het met die eerste probeerslag getuimel en dis al wat ek genoem het.
In die verslag wat op bladsy een gepubliseer is:Watter inligting het ek selektief ingesluit? Die foto's en resultate is daar vir almal om te sien, niks is weggesteek nie.
"Die eerste 100gr Hornady het die dowel net liggies ?gesoen? en die bull op 12-uur geslaan." Resultaat ingesluit.
"Nosler se BT soen slegs die dowel met eerste skoot en tref in bull." Resultaat ingesluit.
"Eerste 130gr Bosvelder soen dowel liggies links en mis bull links en laag." Resultaat ingesluit.
"Hornady herhaal want die 1ste koe?l het die dowel net liggies links gesoen en tref hoog links." Resultaat ingesluit.
"die 286 PMP solid het die die dowel liggies ?gesoen? Resultaat ingesluit.
"GS twee maal geskiet ? die eerste skoot ?soen? dowel baie liggies regs (net donker, vlak duikie) en tref in die bull regs." Die resultaat word uitgesluit. Hoe werk dit?
In dieselfde asem s? jy:Koos B: Ek het n?rens ges? jou koe?ls het beter of slegter gevaar as die ander nie.
Die twee fabrikate wat die heel swakste resultaat gelewer het word oor dieselfde kam geskeer as GSC wat gemiddeld die beste gedoen het. Hoe werk dit?Koos B: In een ander post het ek ges? dat die Rhinos, die GS en nog 'n fabrikaat gesneuwel het en ek staan daarby.
As jy inherent 'n probleem met GSC het, ignoreer ons dan geheel en al. Ek vra mooi, maak of GSC nie bestaan nie. Moet ons glad nie noem nie en moet nie skuinsweg na GSC verwys nie. Sit my op 'ignore' en doen toetse met al die ander fabrikate. Ek het dit al voorheen van jou en Gregor gevra. Ek vra nou weer, groot asseblief.
Die koe?l wat die swakste gedoen het uit die GSC koe?ls wat jy gebruik het is die 375200HV. Jy laai 400vps onder maksimum en 300vps stadiger as waarvoor die koe?l bedoel is en oor die algemeen gebruik word. Is dit nie beduidend nie? Jou denkrigting en algemene filosofie strook nie met die van GSC nie. Dis nie 'n treinsmash nie, hou op om GSC te takseer op dieselfde maatstaf as gewone koe?ls. Dit werk nie, GSC pas nie in die boksie nie en ons sal almal gelukkiger wees as jy ophou probeer. GSC gaan nie verander nie, ons sal voortgaan om nuwe dinge te ondersoek en nuwe idees in te sluit in ons ontwerpe.Koos B: Watter riglyne het ek nie gevolg nie? Moes ek die koe?ls nog vinniger probeer laai het?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Ek lees al die feite en toetse wat gedoen is en wat almal se maar wat dit op neerkom is dat geen koeel gevrywaar is van obstruksie raak skiet nie en die slotsom behalwe as die bok of dier klaar gekwes is en jy moet vinnig skiet Moenie deur takke skiet nie !
Om te baklei of stry omdat een koeel dalk minder deflekteer kan seker net bewys word as daar minimum 1000 koele van elke frabrikaat geskiet word deur een standaard medium wat reguleer kan word iewers soos SABS.
Om toetse te baseer op minimum van 5 koele kan nie die wereld verander nie.
Ek moet dankie se vir altwee Koos wat die moeite gedoen het met die toetse.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Dankie Koos vir die harde werk en tyd opgeoffer (jy is seker 'n Shark of jy't die rugby ook opgeoffer). Almal sal iets hieruit kan neem wat hy wil die beginsel bly moenie deur takke, gras of blare skiet nie. Ek het ookal gesien dat dikkerige gras 'n 30-06 beinvloed op die skietbaan.
Ek gooi 'n klip in die bos maar die laat my dink aan die elande by my pa hulle wat gekwes word met groot kalibers - .375. Dalk vat die manne 'n kans want die koeel is groot en kan deur alles. :-?

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
+ 1!Carl wrote: Dankie Koos vir die harde werk en tyd opgeoffer (jy is seker 'n Shark of jy't die rugby ook opgeoffer). Almal sal iets hieruit kan neem wat hy wil die beginsel bly moenie deur takke, gras of blare skiet nie. Ek het ookal gesien dat dikkerige gras 'n 30-06 beinvloed op die skietbaan.
Ek gooi 'n klip in die bos maar die laat my dink aan die elande by my pa hulle wat gekwes word met groot kalibers - .375. Dalk vat die manne 'n kans want die koeel is groot en kan deur alles. :-?
Ook al gesien dat manne met 'n 375 dink hulle kan deur 'n bos skiet en die bok nog presies reg tref! Die beste bly maar om seker te maak dat daar nie opstruksies tussen jou en die teiken/bok is nie.
Dankie weereens Oom Koos! Ek sou graag wou sien wat maak dieselfde koeels as die tak/obstruksie bv 75m van die skut af is en 5 m tot 50 m van die teiken af is. Ek skiet nie goed genoeg om dit te probeer nie, maar sal R200 sponser as iemand wil probeer!
Groete
Aim small, miss small
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Koe?l Defleksie Toets Resultate - deur Koos Barnard
Die een ding wat almal hier vergeet, is dat daar net na 1 "takkie" geskiet is...ek weet dat dit net daar is om die defleksie uit te wys...
Die praktyk is natuurlik anders, bosse en grasse en bome bestaan uit vele takke en halms en blare....jou defleksie patrone is legio.
Daar is geen koe?l wat perfek werk in so geval nie.....
Dit is in elkgeval soos om 'n F1 resies te bepaal oor 100m(honderd).....jou resultate tov die praktyk, is mos eintlik niksseggend en common sence behoort hier te seevier!
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)