Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post Reply
bakoor
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am

Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by bakoor »

Ek het 80 tot 100 blesbokke wat ek moet uitskiet. Ek wil uitvind of daar 'n behoefte is vir so baie bokke.  As ek genoeg enkel/groep jagters kry wat belangstel sal ek dit ook oorweeg. Omgewing - 50km vanaf Lady Grey. Prys: R800 per bok.  Kontak my per e-pos: ey@nokwi.co.za

Groete
Johan
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by johnny »

Het epos gestuur

Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by Jakkalsgat »

Johan

Wanneer moet die bokke geskiet word?

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
bakoor
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by bakoor »

Jaco

Ek wil hul April/Mei 2013.

Groete
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by Jean Marais »

Het ook met 'n epossie laat waai na jou kant toe.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by Daneel »

Bakoor ek stel belang maar jy sit bietjie ver van P.E af jong dis n goie 4 uur se ry daai...
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by Sako75 »

Ek sal ook belangstel
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
bakoor
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by bakoor »

Ek is nou gereed om my bokke te laat skiet. Het ook op die prys van R650/blesbok besluit. Is so 60km vanaf Lady Grey. Indien enige eimand belangstel, kontak my gerus.Sien e-pos bo.

bakoor
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by theedge »

Daneel wrote:Bakoor ek stel belang maar jy sit bietjie ver van P.E af jong dis n goie 4 uur se ry daai...
Ek ook jamer oor die afstand.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by LUAN »

Oos-Kaap manne wat nie te ver bly of nie omgee om n entjie te ry julle sal nie spyt wees. Hier is baie vet blesbokke en baie ramme met Rowland ward horings. Die akkomodasie is goed en baie billik ;D Praat met Oom Johan(bakoor) dankie Oom dit was n baie lekker naweek!

Gerhard se 18.5" Ram
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/gerhard%20se%20bles.jpg
En daar is nog baie van hulle
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2729.JPG

En jy kan die langafstand ding doen as jy kan
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2724.JPG

https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2736.JPG

https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2698.JPG
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013

Post by Johan22 »

Soe dit is darem mooi wereld daar en mooi foto's hoor maak mens lus vir jag en daai ver skote te druk

Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
Post Reply