.470 Nitro Express

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Nog fotos. Jammer oor die skroewe wat nognie vas is ie. Dit moet nog eers plat af gewerk word sodat mens dit nie kan sien nie.

Image

Image

Die wapen se gewig kom in op 13 pond. Goeie gewig vir n .470 N.E

Groete
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Feb 17, 2013 11:19 am, edited 2 times in total.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Stefan764 »

Ralph ek het nie woorde nie. Regtig.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Dankie Stefan

Ons is tans besig om kleiner Side lock aksies te vervaardig wat geskik is vir .375 H&H / 9.3x74R wat 10 Pond weeg. Sal fotos plaas.

Groete
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: .470 Nitro Express

Post by rudib »

baie, baie mooi roer Ralph!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .470 Nitro Express

Post by DWB »

Wragtig pragtig!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: .470 Nitro Express

Post by James Wilson »

Welgedaan, regtig puik. 

Ek moet se daardie blink lope lyk nie sleg nie, maar die swart sal seker meer prakties wees.
Last edited by James Wilson on Sun Jan 06, 2013 7:53 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Wouter Roets »

Ralph

Dit kom pragtig aan! Voorwaar n kunswerk. Ek het nog altyd n sagte plekkie vir SS en hout. Het julle al ooit so iets in n dubbel gedoen? Wat sal so roer soos hierdie n ou uit die sak jaag daar by julle?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Naand manne

Dankie vir al die terugvoer!

Wouter hierdie is ons Produksie  geweer vir die kalibers 404 jeff tot .600 N.E. Dis die eerste van sy soort by ons alowel ons prototiepes gebou het al voorheen.

Ons wil 2 tiepe dubbels in RSA bou. n Field Double - vir die man wat n werkgeweer soek- Presies hierdie geweer met hierdie klas van hout ens. mar sonder die grafeering = R65 000.00

Volgende is die Exibition Double - Hierso kan die klient elke aspek van die wapen kies - Hout, Grafeering ens. Hulle begin op R85 000.00

By alle dubbels ( Field/Exibition) het die klient n keuse (ingesluit by die prys ) van :

1) Herblou- Gloss of Rust Bluing
2) Aksie Afwerking-  Coin / Herblou / Color case hardening
3) Ons gebruik slegs English/French/Turkish Walnut vir ons kolwe
4) Die Afwerking van die leer-geweertas - Rooi / Groen / Meroen / Swart / Koningsblou
5) Keuse van visiere
6) Keuse van gripcap - Metaal / Buffelhoring / "Skelaton"
7) Keuse van Loop lengte - 22" tot 28"
8) Wapen word geregulate met JOU keuse van ammo
9) Keuse van kolf-styl = klasiek of ons ontwerp

En die lys gaan aan en aan.

Groete

Ralph
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Jan 06, 2013 7:45 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Marc »

Ralph Badenhorst wrote: Nog fotos. Jammer oor die skroewe wat nognie vas is ie. Dit moet nog eers plat af gewerk word sodat mens dit nie kan sien nie.

Image

Image

Die wapen se gewig kom in op 13 pond. Goeie gewig vir n .470 N.E

Groete
Image
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Stefan764 »

Ralph Badenhorst wrote: Ons wil 2 tiepe dubbels in RSA bou. n Field Double - vir die man wat n werkgeweer soek- Presies hierdie geweer met hierdie klas van hout ens. mar sonder die grafeering = R65 000.00
Ou broeeerrrrrrrr...........  :P

Nou dink ek ek moet beginne sluk aan die "ek gaan nooit n dubbel he" woorde........ Hierdie kan n realiteit word....

Flippit Ralph nou het jy moeilikheid gemaak.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Lourens »

Ralph,

Dit is bitter bitter mooi, hopelik sal ek ook eendag met iets daar uit julle custom shop kan stap, maar vir eers sal ek maar by die fabrieksgewere moet bly.

Dis waarlik 'n kunswerk en dis fantasties om te sien dat dit ons eie mense is wat dit bou, nie een of ander ou met 'n vreemde van en vreemde aksent nie. Welgedaan!!
Stefan764 wrote: Ou broeeerrrrrrrr...........  :P

Nou dink ek ek moet beginne sluk aan die "ek gaan nooit n dubbel he" woorde........ Hierdie kan n realiteit word....

Flippit Ralph nou het jy moeilikheid gemaak.....
Stefaans jy moet nou nie weer moeilikheid maak nie....  ;)

Groete,
Lou
Last edited by Lourens on Mon Jan 07, 2013 10:46 am, edited 1 time in total.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Rasmus »

Dit is bitter mooi Ralph!!

Stefaans ek wil nou nie stir nie maat............. Doen gou vinnig die ding voor daar pienk voete op pad is ;) ;)
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Penkop »

Stefan,

Dis maklikker om verskoning te vra oor iets wat jy klaar gedoen het, as om toestemming daarvoor te vra....
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Carl »

Ja maar dis nie lekker om elke oggend vesrkoning te vra nie ;)

Ralph, baie dankie dat jy hierdie deel met ons, dis 'n voorreg om die kunswerk te aanskou. Eendag as my skip inkom sal ek so bederfie wil kry. Ek het al 'n Browning in 2x20 boor en 2x30-06 gehanteer, dit is 'n pragstuk en so lekker praktiese kombinasie. Sal julle so geweer kan bou, maw 2 haelgeweer lope en dan 2 koeëlgeweer lope?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Stefan764 wrote: Ou broeeerrrrrrrr...........  :P

Nou dink ek ek moet beginne sluk aan die "ek gaan nooit n dubbel he" woorde........ Hierdie kan n realiteit word....

Flippit Ralph nou het jy moeilikheid gemaak.....
Haha

Al die manne wat nou ons dubbels bestel het betaal dit af oor 6 maande... Deposito is slegs die 2 lope voor ons die wapen begin. ;)

@Carl

Jip ons is tans besig om vir hierdie .470 n stel haelgeweer en .300WSM lope te maak. So 3 gewere in een tas.

Groete
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Beer (Christo) »

Manne (en dames)

Ek was Saterdag daar in Ermelo by Ralph snr. Ek was gelukkig genoeg om 'n toetsskoot met hierdie yster te mag kry.

Die geweer is 17 pond as ek reg onthou. Dis 'n besonderse geweer om van naby te aanskou. Ek weet nie of hy dit hierbo noem nie, maar Ralph maak sy eie egte leer 'recoil pad' wat op die geweer pas. Die terugskop was minder as op my 375.

Sal maar eendag so bul moet aanskaf.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Stefan764 »

Beer wrote: Manne (en dames)

Ek was Saterdag daar in Ermelo by Ralph snr. Ek was gelukkig genoeg om 'n toetsskoot met hierdie yster te mag kry.

Die geweer is 17 pond as ek reg onthou. Dis 'n besonderse geweer om van naby te aanskou. Ek weet nie of hy dit hierbo noem nie, maar Ralph maak sy eie egte leer 'recoil pad' wat op die geweer pas. Die terugskop was minder as op my 375.

Sal maar eendag so bul moet aanskaf.
Lucky blikskottelllllll.......

Moet se ek respekteer jou selfbeheersing, weet nie of ek sou kon wegstap sonder om strooi aan te vang nie  ???
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Beer (Christo) »

Dit was moeilik, maar ek so paar ander projekies wat eerst moet kom.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Dagse mane

Jammer ek so stil! Ek probeer al n ruk n video oplaai van die "regulating" skiet maar my internet werk nie saam hier in die Bos nie. Phinda het die laaste 4 dae 70+mm reen gehad.

Beer eks bly as jy dit geniet het, op die oomblik is die wapen oop vir eenige iemand wat hom wil skiet. Val maar net daar in en skiet hom. jy is korrek oor die 17 pond maar dis slegs vir ons .577 Nitro Express . Hierdie wapen weeg so 13.4 Pond om presies te wees ( vir die reegks .416  Rigby- 500 Nitro) en 10pond vir die 9.3x74 en .375 H&H

Hier is die lnk na die video

Image

of

http://s1072.beta.photobucket.com/user/ ... 7.mp4.html

Ek is eers weer in Ermelo die einde van Feb dan sal ek n update en fotos plaas

Groete

Ralph
Last edited by Ralph Badenhorst on Mon Jan 14, 2013 6:56 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Hierso is die leer skokstuk uit buffel-leer

Image
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Feb 17, 2013 11:20 am, edited 2 times in total.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .470 Nitro Express

Post by DWB »

Pragtig Ralph!

Lyk nie of hy so rof skop nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
At308
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by At308 »

Sjoe, dis werklik iets besonders!!
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Sarelss »

Ralph,
soos almal al opgemerk het. Dit is do**ers MOOI !!!
Enige man kan net so 'n geweer begeer. (Of koop as hy die pond het)

Eendag as ek groot genoeg is soek ek ook 'n dubbel met ander lope so in 'n tas.
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
chiaan_za
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Feb 08, 2013 9:28 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by chiaan_za »

Ek kani wag vir my .500NE nie....
.500 NE bespoke dubbel
.375 Browning A-Bolt
.300 WM & 25-06 Weatherby
.270 Parker Hale
.243 Howa varminter
12Br S/Side Brno,O/U Beretta,S&W pomp,Semi Auto Atis
9mmP CZ Shadow,Beretta 92 compact
Custom LM5
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Manne ons Bespoke wapens word nou gekomplimenteer met n hand gemaakte leer tas

Image

Image

Image

Oja die .470 is besig om gegraveer te word. Van die Jaracal lede kon die wapen by BASA sien op 2 Feb

Groete

Ralph jr.
Post Reply