"Birmingham" haelgeweer?

Post Reply
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

"Birmingham" haelgeweer?

Post by Renier »

Dag almal

Ek het nou net 'n baie ou "side-by-side" haelgeweer met hamers gesien wat baie klassiek lyk. Ken iemand dalk die spesifieke maak en wat sal hy werd wees?

Vreindelike groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: "Birmingham" haelgeweer?

Post by Ralph Badenhorst »

Het die geweer damascus lope? Watse visier het dit gehad? Wat staan op die loop ribbe ? T. Bland & Sons, Tolley, Blanche ens.? Hierdie is n spesifike veld van wardasie so dis eenige iets van R100 to R10 000? Meeste van hierdie wapen era het hammers gehad. Was daar eenige grafering
Last edited by Ralph Badenhorst on Mon Jan 07, 2013 4:00 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: "Birmingham" haelgeweer?

Post by Renier »

Hi Ralph

Ek sal moet terugaan en kyk. Sal jou op hoogte hou. Dankie vir die inligting.

Greote
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: "Birmingham" haelgeweer?

Post by Lamtjop »

Renier, hoop nie jy gee om as ek hier inchip nie. Ralph dit klink vir my jy sal kan help met n waardasie op n engelse 12 boor dubbel, Scholefield London&Birmingham baie graveering op baie mooi hout, kondisie goed.
Groete Tjops
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: "Birmingham" haelgeweer?

Post by Ralph Badenhorst »

Hi Lamtjops

Jammer ek reply nou eers, ons het so 69mm reen gehad in die laaste 3dae en ons internet is al n ruk af hier in KZN.

Scholefield London&Birmingham

Hierso is n e-pos aangeheg

Scholefield, Goodman & Sons Ltd. The text is repeated here: "This company is recorded in "The British Falling Block Single Shot Rifles from 1865" by Jon Kirton; the book contains several photographs and copies of two pages from the firm's 1896 catalogue. Records, photos, journals, correspondence, customer ledgers etc. are in the Birmingham City Archives.
Scholefield is not a name that ocurrs in connection with any other business in Birmingham, but Goodman was probably John Dent Goodman who was a partner in Abingdon Works and later in Birmingham Small-Arms Co.

It is believed that the company were mainly retailers but made rifles made under Field's patent actions, the barrels being made by others


Waarde van die wapen sal in die omgewing van R 8000.00 tot R16 000.00 wees afhangend van die kondisie. Plaas n foto of 2 dan kan ek meer akuraat se.

Groete
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: "Birmingham" haelgeweer?

Post by Lamtjop »

Ralph, baie dankie vir daai stukkie inligting. Ek is te computer gestremd om foto te plaas, maar ek was maar net nuuskierig oor geweer omdat ekself baie min inligting op die internet kon kry. Groete Tjops
Post Reply