308win Subsonies-Subsonic
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Pm vir nicol chkudu op die forum en sit vir jou n Mute demper op. Jy gan sukkel om n demper vir daai prys te kry wat ao stil is en wat so baie klank wegvat.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Als goed en wel, maar is daai MUTE KD die R2500 werd?Armand Steenkamp wrote: Pm vir nicol chkudu op die forum en sit vir jou n Mute demper op. Jy gan sukkel om n demper vir daai prys te kry wat ao stil is en wat so baie klank wegvat.
Groetnis
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Man ou Geno, daai besluit moet n ou seker maar self maak. Ek dink noggal so. Man moet maar met n geweer gan skiet wat n Mute op het.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
N ander Tjomma van my het sy eie KD "gebou". Een van daai .22 aluminium joppies geneem en hom ge"modify" om op sy 303 te pas. Hy bou toe n sub-lading en laat hom loop!!!! 
Tot groot vebasing sien jy net skrapnel die hele plek vol trek... die lawaai van die 303 was wel sagter, maar die geskree en gekners van tanne wat my tjomma geuiter het, het eninge demping verby gesteek, met decibelle
Van die stukke het sy skiet hand beet gekry en bloed het gevloei!!! Hoe dit gebeur het verstaan ek nog nie, ek dink hy het bloed gepiepie, maar wie sou nou kan sê.

- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Hello manne
Ek weet dis n ou post en hoop ek kan nog raad kry. Ek het ou "army" rondtes wat ek die punte van wil trek en dan susonic laai. Ek het s321 en s335 kruit. Wat beveel julle aan?
Groete
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Hi JacoJ
Wil jy sub-sonies gaan of net oues weer lewe gee?
Wil jy sub-sonies gaan of net oues weer lewe gee?
Last edited by Thermal on Wed Oct 04, 2017 12:44 pm, edited 1 time in total.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 308win Subsonies-Subsonic
S321
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Verkieslik sunsoniesThermal wrote:Hi JacoJ
Wil jy sub-sonies gaan of net oues weer lewegee?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Het jy dalk n lading wat jy kan aanbeveel?snakker wrote:S321
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Bly eerder by pistool kruite soos MP200 as jy wil sub-sonies gaan so 10-14gr.
Ek het 335 probeer en 341, maar hulle het nie goed ontbrand nie en ek het kruit geeet.
As jy moet kies, eerder 321 want dis n bal kruit en behoort beter te brand. ek dink dit is ook die vinnigste ontbranding.
In my 308 werk 45gr S321 goed in ou milspec's wat ek oorgelaai het - dis normale ladings, nie sub-sonies nie.
Hoop dit help n bietjie
Ek het 335 probeer en 341, maar hulle het nie goed ontbrand nie en ek het kruit geeet.
As jy moet kies, eerder 321 want dis n bal kruit en behoort beter te brand. ek dink dit is ook die vinnigste ontbranding.
In my 308 werk 45gr S321 goed in ou milspec's wat ek oorgelaai het - dis normale ladings, nie sub-sonies nie.
Hoop dit help n bietjie
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Ek het 155gr A-max 14gr MP200 = 1700fps
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Wat is die praktiese aanwending van 'n .308 met subsoniese rondtes? Is dit 'n poging om die .308 soos 'n subsoniese .22 of 'n kettie te laat skiet?
Dit klink net soos om die helfte van 'n vliegtuig se vlerk af te sny en te kyk of dit darem nog sal vlieg.
Dit klink net soos om die helfte van 'n vliegtuig se vlerk af te sny en te kyk of dit darem nog sal vlieg.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Jy al gesien wat n .22 kan dood skiet? En dis maar net n 40gr koeltjie. Dink nou jy laai n 200gr+ subsoniesOosKaapJagter wrote:Wat is die praktiese aanwending van 'n .308 met subsoniese rondtes? Is dit 'n poging om die .308 soos 'n subsoniese .22 of 'n kettie te laat skiet?
Dit klink net soos om die helfte van 'n vliegtuig se vlerk af te sny en te kyk of dit darem nog sal vlieg.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
OosKaapJagter wrote:Wat is die praktiese aanwending van 'n .308 met subsoniese rondtes? Is dit 'n poging om die .308 soos 'n subsoniese .22 of 'n kettie te laat skiet?
Dit klink net soos om die helfte van 'n vliegtuig se vlerk af te sny en te kyk of dit darem nog sal vlieg.
Jy sal verbaas wees hoe daai subsoniese rondte penetreer, het self 2 Elande met subsoniese rondtes in my 30-06 geskiet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Thermal
Jammer vir my snedige opmerkings - lank gelede
Dit was maar tong in die kies...
Ek sal ook graag die subsoniese pad wil stap - net as proefneming... 'n Pel van my het 'n "kaliber" ontwerp wat die affere vervolmaak het. Dit is basies 'n 9mmP doppie wat afgenek is na 7.62 toe. Hy het 'n kamer gesny vir hierdie patroon. Hy laai 180gr loodpunte voor MP200 poeier. Hoogs akkuraat op 80m - vir die bosvarke - wat hy in 'n hide voorsit. Die klapgeluid as die koeel die vark tref is blykbaar oorverdowend
Ek moet darem noem dat die man se omstandighede van so 'n aard is dat hy hierdie prosedure binne die wet kan doen...
My grootste uitdaging - met die gewone 308-dop, sal wees om die kruit veilig naby die slagdop te hou. Die dacron-storie en dat jy die gelaaide patroon die heeltyd regop moet hou, is 'n bietjie shaky... Is daar meet foolproof maniere om dit te doen?
Mooiloop!

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Subsonies met geweer. Pistool dryfmiddel met dacron vuller. Enigste veilige manier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Hein die afgenekte 9mm klink na n puik idee.Hein M. wrote:Thermal
Jammer vir my snedige opmerkings - lank geledeDit was maar tong in die kies...
Ek sal ook graag die subsoniese pad wil stap - net as proefneming... 'n Pel van my het 'n "kaliber" ontwerp wat die affere vervolmaak het. Dit is basies 'n 9mmP doppie wat afgenek is na 7.62 toe. Hy het 'n kamer gesny vir hierdie patroon. Hy laai 180gr loodpunte voor MP200 poeier. Hoogs akkuraat op 80m - vir die bosvarke - wat hy in 'n hide voorsit. Die klapgeluid as die koeel die vark tref is blykbaar oorverdowend![]()
Ek moet darem noem dat die man se omstandighede van so 'n aard is dat hy hierdie prosedure binne die wet kan doen...
My grootste uitdaging - met die gewone 308-dop, sal wees om die kruit veilig naby die slagdop te hou. Die dacron-storie en dat jy die gelaaide patroon die heeltyd regop moet hou, is 'n bietjie shaky... Is daar meet foolproof maniere om dit te doen?
Mooiloop!
Brass is volop, 180 .308 punte volop, en die kruit sit by die slagdop. Dit moet die "ultimate" sub-soniese kaliber wees.
Sal graag n foto van die patroon wil sien.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
7.63 micro whisper
Mini and Micro Whispers
There are also two little-known cartridges of the Whisper Family based on handgun cartridge cases. These are the 7.62 Micro Whisper, based on the .30 Luger case; and the 7.63 Mini-Whisper, based on the .30 Mauser case. Like the rest of the Whisper Family, these two cartridges are designed to fire rifle bullets at subsonic velocities.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
OosKaapJagter wrote:Wat is die praktiese aanwending van 'n .308 met subsoniese rondtes? Is dit 'n poging om die .308 soos 'n subsoniese .22 of 'n kettie te laat skiet?
Dit klink net soos om die helfte van 'n vliegtuig se vlerk af te sny en te kyk of dit darem nog sal vlieg.
As jy tarentaal skiet met 308 teen 2600+ fps kry jy n bondel veere. Die sub-sonics het net n gat deur, amper geen kneusing nie. Nou kan jy darrem n lekker potjie of pastei maak!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308win Subsonies-Subsonic
Skiet van plaagdiere soos bosvarke is waar 'n subsoniese skoot goed werk. Indien jy nie 'n pad wil loop om 'n toegepaste subsoniese kaliber soos die 300 Blackout te kry nie, sal die pistoolkruit roete jou geweer ook so kan laat skiet. Dus 'n groot besparing bo die aankoop van 'n nuwe geweer en die sukkel om 'n lisensie te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br