Dag Mense.
Ek vra hulp i.v.m my doelwit.
Soos ek verstaan is dit n redelike moeilike stroie om by die 100 tal vir n jaar uit te kom. Ek het myne gesit op 120 teen einde Desember 2013. Of dit gaan realiseer hang van my en my inseete af ek weet maar as daar raad/komentaar is...ek wardeer dit.
Groete
Hendrik
Jakals Oes Mikpunt.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakals Oes Mikpunt.
Hendrik,
Ek weet nie of jy met jou pelletgun selfs by 20 gaan uitkom nie. Meeste jakkalse wat ek skiet is rondom 100m, en nie by die 50mm wat nodig is vir jou windgeweertjie nie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakals Oes Mikpunt.
Hel maters, ek klink nou rerig soos 'n rower, en ja, eks maar nuut in die ding....my ongediertes goal vir 2013 is 40...
Dit is 2 aande 'n maand, 12 maande....vir Jan het ek al 3 maar kom al by 6 gewees het as dit nie vir dom foute was nie (die dom foute is nie misskiet nie.....), dit is verkeerde staanplek, jaqkkels onder die wind laat kom en my aksie nie gereed nie, ongeduld in die stoel ens...
Dink julle 40 is haalbaar? Wat is julle goals vir ongedierte getalle vir 2013??
Cheers

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakals Oes Mikpunt.
Cobus(Cobb) wrote:Hel maters, ek klink nou rerig soos 'n rower, en ja, eks maar nuut in die ding....my ongediertes goal vir 2013 is 40...
Dit is 2 aande 'n maand, 12 maande....vir Jan het ek al 3 maar kom al by 6 gewees het as dit nie vir dom foute was nie (die dom foute is nie misskiet nie.....), dit is verkeerde staanplek, jaqkkels onder die wind laat kom en my aksie nie gereed nie, ongeduld in die stoel ens...
Dink julle 40 is haalbaar? Wat is julle goals vir ongedierte getalle vir 2013??
Cheers
100
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jakals Oes Mikpunt.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakals Oes Mikpunt.
Manne ek dink Hendrik sukkel met die forum posts opmdie regte plekke.Ek glo hy het n regte jakkals geweer en stoel,roeper ensv.Ek glo ook hy het kurses bygewoon anders sou hy nie so hoe mikpunt gehad het.Gee die nuweling n kans om dit te bevstig.