338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

More manne,

Ek gister lekker daar by S&O gepraat met Nico. Blykbaar het oom Chris aan n 338 Norma AI gewerk waarvan hulle nou n geweer gaan bou en gaan toets ;D . Die projek behoort in die volgende paar weke klaar te wees sodat hulle hom kan toets. Mens kan of 338 Norma doppe fire form of blykbaar Lapua doppe gebruik.

Gaan lekker rustig sit en wag vir hierdie een om te sien.

Groete
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Wouter Roets »

Ruan

Wag saam met jou!

Groetnis
Wouter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Marc »

Wie gaan vir ons kom terugvoer gee ???
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Marc. Wat is fout met daai LM van jou?

Wouter, self al een van my 3006 doppe gespeel na daai 6mm AI en daai skep skouertjies lyk sexy verby!

Ek het Nico se no gevat en hy myne en gese ons moet in kontak bly. Sal kyk of ek sy been kan draai as hulle die roer gaan toets maar sal iets post sodra ek iets hoor. As dit goed is sal die post my bestelling details ook insluit!

Ek hoop maar die geweer skiet! Maar laat weet indien iemand belangstel in nuwe 300RUM
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Marc »

Nee nee niks Ruan, enige iets met 388 vooraan trek my aandag onmiddelik, net soos 416 Rigby heheehee
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Hoe van jou "karp" profile pick Marc !! Ek moet maar net droom oor gewere die kommende week.... My pa hulle vang die two oceans marlin comp en brand om vir so paar dae op n boot te sit en lures dop te hou terwyl ek droom oor my gewere. Dit is moes die lewe!

Hoor wat jy se oor die 338 en die 416...

Sal laat weet as ek iets wys geraak het!
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Dag manne.

Vandag weer met Nico gepraat en sy loop is opad via courier na Andre toe. Hulle sal die geweer oor die volgende dag of so aan mekaar begin sit vir die toetse. Hoor ANdre hulle is ook besig met n 416 Barrett. Nico praat van dat die manne in VSA kruit vir die kaliber gebruik met sukses wat die selfde is as S355 en die manne praat van die beset resultate met Reloader 22 wat baie selfde is as S385. Sal laat wet as ek meer gehoor het.

Groete
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Marc »

Hou ons op hoogte asseblief ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Manne die loop wat Nico wou gebruik was nie 100% nie. So hulle wag nou vir nuwe een vir die toets geweer. Sal julle verder op hoogte hou!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8014
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Arnold »

watse maak loop was dit?
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Johan JvR »

Arnold wrote:watse maak loop was dit?
wil ek ook weet
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Hi manne

Weet ongelukkig nie se watse loop dit was nie. Weet net Nico se Andre het na die loop gekyk en een of twee goedtjies fout gevind met die loop. Verder weet ek nie veel nie. Sal probeer uitvind.

Groete
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Dag manne.

Ek vrooer gaan draai daar by Andre wat besig is met die 338 projek. Sy aksies is klaar en hier is n foto van hoe myne gaan lyk ;D ;D ;D ! Andre het die footprint van die Barnard gebruik vir die aksie en blykbaar het hulle vandag als klaar gestel om die lope te begin boor. Sy lope het ook canted lands baie soos die Krieger sn volgens Andre. Die geweer wat hy na kyk gaan 32 loop dra met sy aksie. Die aksie kom met die sneller wat nie mooiste is maar as jy hom voel verander dit jou siening baie vinnig. Hulle be plan verder om GRS kolwe te gebruik vir die 338.

Or of die geweer gaan skiet is Andre baie positief dat hy gaan skiet. Hy praat van twee verskillende manna wat goeie lope op Savage gesit het en blykbaar skiet die goed soos n droom so hy is opgewonde oor die bou. Hoop net hulle kry alles vinnig klaar. Kan nie wag om te sien hoe dir geweer gaan skiet!

Andre se ok verder hy vir die heidige oomblik met die 250gr punte speel en ook die twist doen vir hulle. Hy bevestig dat die 250gr punte die 300gr out perform hier by ons met S385. Kan ongelukkig nie die 300gr vinnig genoeg skiet om by die 250gr uit te kom en tot op 1500m is die 250gr tops. Hy se ook dat dit nie rerig S385 die problem is maar is maar meeste van die 338 wat mens kan koop het nie goeie lope. Hy se dit is maar weer evens bevestig met die twee 338 wat hulle goeie lope op gesit het.

Andre my vandag ook bietjie meer vertel oor hoe hulle goed doen. As hy iets beter kan doen Dan doen hulle die. Hulle het be al hulle CNC se chucks verwyder en gebruik nou net mandrills en hulle heat treat hulle staal voorste hulle aan dit begin werk.

Verder het hy ook nou begin om sy eie picatinny rails te maak en hy se hy kan dit teen enige MOA sny wat hy wil of moet so Arnold klink my hy doen of gaan die selfde doen as wat jy voorgestel het.

Verder het James daar sy 308 Mauser gevat en loop op gesit wat hy maks 10mm groepies geskiet het met die loop in breek so ek kan nie wag vir my 6mm. Maar ja, sien meer uit na daai 338.

Sal foto post
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Marc »

Dankie vir die update, Baie interesant :)

Moet se, al hou ek vas aan die 300gr's, die 250's doen na my mening beter in die LM met ons vrotsige kruite :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Ja Marc

Meeste mense weet dit nie maar die 338LM is ontwikkel om die 250gr punt en nie die 300gr. Die 338 NM is egter ontwikkel vir die 300 gr maar met ons kruit sit die 250 gr die 300gr bietjie ore aan. BC is toe nie als nie? Spoed speel ook n rol op die einde. Op my ipad is die 250gr teen 3000fps 107 MOA op 2000m en die 300gr teen 2680fps 109 MOA laag. Dit op die Bergers en node spoed van 30" loop maar ek weet dit tel nie rerig nie.

Groete
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8014
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Arnold »

Vergeet van hoeveel die koeëls val en kyk na windskuif!
Doen hierdie vergelyking met realistiese spoed syfers dan sal jy sien wat bc doen.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8014
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Arnold »

Vir die 338LM het jy 'n akkurate nodes soos volg:

met 'n 26" loop en 250gr hybrids ~ 2800fps
(sonic range +-1565m, 9.8 MOA drift at 1500m, 59.2 MOA drop at 1500m)

met 'n 27" loop en 300gr hybrids ~ 2575fps
(sonic range +-1540m, 10.1 MOA drift at 1500m, 67 MOA drop at 1500m)
met 'n 32" loop en 300gr hybrids ~ 2655fps
(sonic range +-1610m, 9.2 MOA drift at 1500m, 62.3 MOA drop at 1500m)

Die hoer BC koeel skuif omtrent 10" minder op 1.5km as jy hom in die lang loop skiet.
Self sal ek seker 'n geweer met 26" baie dik loop verkies bo die 32" loop opsie.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Kalahari »

Ruan, jy moet net die foto's vergeet nie asb :police: , alles wat jy kan afneem, aksie tot die finale produk.
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Manne, die loop le nou by Andre en sal more by Nico hoor hoe ver hulle is. Hopenlik kan ons die naweek die geweer skiet as als reg loop.

Verder le daar x500 338 Norma doppe by Rosenthals wat n James bestel het vir sy AI wat hy deur Teddy laat om bou na n 338 Norma mag. So daar is n gewone 338 NM in SA as die Improve nie werk nie. 300 van die doppe is darem beskikbaar.

Ek is baie lus om die gewone NM roete te gaan maar as die Improve werk gan dit my help om die loop korter te maak sodat die roer in my kluis kan pas hahahahaha.

Is hier manne hier met n slot aksie geweer met n 32" loop wat my kan se hoe lank sy roer is?

Verder, watse goeie muzzle breaks is daar in SA beskikbaar?

Weet iemand van goeie scope specials op Huntex?
immelmanw

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by immelmanw »

Ruan(H&H) wrote:Manne, die loop le nou by Andre en sal more by Nico hoor hoe ver hulle is. Hopenlik kan ons die naweek die geweer skiet as als reg loop.

Verder le daar x500 338 Norma doppe by Rosenthals wat n James bestel het vir sy AI wat hy deur Teddy laat om bou na n 338 Norma mag. So daar is n gewone 338 NM in SA as die Improve nie werk nie. 300 van die doppe is darem beskikbaar.

Ek is baie lus om die gewone NM roete te gaan maar as die Improve werk gan dit my help om die loop korter te maak sodat die roer in my kluis kan pas hahahahaha.

Is hier manne hier met n slot aksie geweer met n 32" loop wat my kan se hoe lank sy roer is?

Verder, watse goeie muzzle breaks is daar in SA beskikbaar?

Weet iemand van goeie scope specials op Huntex?
Muzzlebreaks Viaz, scope specials op Huntex, Nightforce, swarovski, nikon, zeiss, bushnell elite 6500 en baie meer!
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: 338 Norma AI (Oom Chris van Niekerk)

Post by Machann »

Thanks Willem. Sien jou daar?
Post Reply