Ek gister lekker daar by S&O gepraat met Nico. Blykbaar het oom Chris aan n 338 Norma AI gewerk waarvan hulle nou n geweer gaan bou en gaan toets
Gaan lekker rustig sit en wag vir hierdie een om te sien.
Groete











wil ek ook weetArnold wrote:watse maak loop was dit?








Muzzlebreaks Viaz, scope specials op Huntex, Nightforce, swarovski, nikon, zeiss, bushnell elite 6500 en baie meer!Ruan(H&H) wrote:Manne, die loop le nou by Andre en sal more by Nico hoor hoe ver hulle is. Hopenlik kan ons die naweek die geweer skiet as als reg loop.
Verder le daar x500 338 Norma doppe by Rosenthals wat n James bestel het vir sy AI wat hy deur Teddy laat om bou na n 338 Norma mag. So daar is n gewone 338 NM in SA as die Improve nie werk nie. 300 van die doppe is darem beskikbaar.
Ek is baie lus om die gewone NM roete te gaan maar as die Improve werk gan dit my help om die loop korter te maak sodat die roer in my kluis kan pas hahahahaha.
Is hier manne hier met n slot aksie geweer met n 32" loop wat my kan se hoe lank sy roer is?
Verder, watse goeie muzzle breaks is daar in SA beskikbaar?
Weet iemand van goeie scope specials op Huntex?
