20 boor O/U vir my kinders

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

Ek het vir my dogters die Boito Muira Youth 20boor gekoop.Hy is lekker kort en met die 21gr lading met 7,5 hael is sy recoil maar min.Bietjie grof afgewerk maar hulle prys net R5500-R6000!
Image
Image
Image
Image
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Geno »

Daai shotty is netjies maat! Sal moet reel vir duiwe op Settlers!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by DWB »

Dis nie sleg geprys nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Marc »

Jy met die inloop kluis, GAAN WEG !!!!

Oor die dubbel loop sal ek my bietjie meer beskaaf uiter. Dit lyk na 'n goeie koop op die oog af. Hoe beskikbaar is die 2OBr koeële en wat is die prys verskil tussen 12 Br ??? Het vind die kinder die trek lengte, is hy darem hanteerbaar ??? Laat weet bietjie hoe die man vaar, as julle hom bietjie gewerk het :)

Hy vertoon glad nie sleg nie, en Pappa kan met daai kort loop lekker tussen die mielies gaan varke kwaad maak ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

Het gekoop teen R660/boks van 250.Entramarc in Jhb het redelik baie.Verskil is R10/boks.Hy pas my dogter van 11 jaar presies.Hy skiet heel lekker,laasnag in my baan sommer paar skote gegooi.Die kleintjie wil net lood gooi met hom!As ek hom skouer kyk ek bo-oor die sights.Moet werk daarvan mask om my kop te sak om te kan raak skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Marc »

Maar dan is hy perfek vir die kleiner lyfies, geniet hom ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Marc »

Ek sien nie die LM in daai prentjie nie, hoop nie hy het verkoue gekry nie ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 721
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by obasch »

20br is nie net vir kleiner lyfies nie. Dit staan gladnie terug vir 12br nie.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

Marc wrote:Ek sien nie die LM in daai prentjie nie, hoop nie hy het verkoue gekry nie ???
Het nie n LM nie net die Schmeisser M5.Kyk mooi :)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

obasch wrote:20br is nie net vir kleiner lyfies nie. Dit staan gladnie terug vir 12br nie.
Dis so.Ek dink in n gewone full size wapen sal hy mooi loop.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Geno »

Gé, LM = Lapua Magnum.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

Geno wrote:Gé, LM = Lapua Magnum.
Ooo haha ok.Nee hy is by Numenor,hy word bietjie gekillie en getune.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by DWB »

Wat is in die kous :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by DWB »

Seker die Benelli of iets dergliks?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by G-force »

Benelli is in my ander kluis,reg vir aksie as die pawpaw die fan strike.
Dis n Beretta Teknys Gold semi-auto vir klei duif skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by DWB »

Lekker man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 20 boor O/U vir my kinders

Post by Marc »

G-force wrote:
Geno wrote:Gé, LM = Lapua Magnum.
Ooo haha ok.Nee hy is by Numenor,hy word bietjie gekillie en getune.

Jy moet kom wys wat jy mee besig is, as hy terug kom huis toe ;) Mooi kluis daai :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply