naaste liefde en respek
-
stan man
naaste liefde en respek
ek het n hele sak van die goed.
vat asb elkeen n sakkie of n handjtie vol en deel dit uit aan almal om jou.
ons land en sy mense kan nogal doen daarmee.
groete
frans
vat asb elkeen n sakkie of n handjtie vol en deel dit uit aan almal om jou.
ons land en sy mense kan nogal doen daarmee.
groete
frans
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: naaste liefde en respek
Wat is dit en wil jy nie maar vir ons pryse en fotos opsit nie asb, die reel is tog as jy iets adverteer moet jy prys en fotos opsit.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
stan man
Re: naaste liefde en respek
jou ghoen.
lees jou opskrifte !!
hierdie is gratis en verniet.
jy behoort te weet want ek het myne by jou gekry.
naaste liefde en respek is mahala!!

lees jou opskrifte !!
hierdie is gratis en verniet.
jy behoort te weet want ek het myne by jou gekry.
naaste liefde en respek is mahala!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: naaste liefde en respek
Dankie Stan. Ek vat sommer n paar ekstra en deel dit hier by my ook uit.
Groete!
Groete!
Veiligheid eerste manne!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: naaste liefde en respek
Dankie Stan Man.
Ek vat 2 hande vol, sal net 'n kleinstukkie hou en die res uitdeel.
Groetnis
Ek vat 2 hande vol, sal net 'n kleinstukkie hou en die res uitdeel.
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: naaste liefde en respek
Fanie ou maat,
Jy het ook altyd 'n paar gevleulde woorde om te spreek! Ek laaik jou insette.
Jy het ook altyd 'n paar gevleulde woorde om te spreek! Ek laaik jou insette.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: naaste liefde en respek
Naaste liefde... Dis PRESIES wat ek nou-die-aand vir die buurvrou in die bad gese het !
[/quote]
Fanie jy is nou weer te slim
Dankie Stan ek maak ook so
[/quote]
Fanie jy is nou weer te slim
Dankie Stan ek maak ook so
Last edited by vlakvark1 on Wed Nov 28, 2012 7:07 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: naaste liefde en respek
Nou moet ons oppas vir Eugene!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: naaste liefde en respek
Ons moet stilbly-netnou wil Eugene vir Nadia skietlesse gee!
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: naaste liefde en respek
Dankie Stan.
Ons begin met naaste liefde en RESPEK en eindig op Sandy Bay???????????
Groete.
Ons begin met naaste liefde en RESPEK en eindig op Sandy Bay???????????
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: naaste liefde en respek
Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders....

Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie


Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie
Aim small, miss small
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: naaste liefde en respek
huh?Eugene wrote: Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders....![]()
![]()
Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: naaste liefde en respek
Jakkalsgat wrote:huh?Eugene wrote: Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders....![]()
![]()
Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Chevvy SS wrote: Nou moet ons oppas vir Eugene!
Fanie wrote: Nee wat, ek dink Eugene is onskuldig. So lank as wat hy daaroor praat en net kyk is hy onskadelik. Dis wanneer hy ophou om daaroor te praat wat mens bekommerd moet wees daaroor want dan het hy iets om weg te steek.
So kom ons kyk. As hy nie meer daaroor praat nie dan weet ons mos nou...
Wat my bekommer is dat hier so baie ander is wat niks se nie![]()
Henry 7 wrote: Ons moet stilbly-netnou wil Eugene vir Nadia skietlesse gee!
Die manne het die post vinnig gehijack
Aim small, miss small
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: naaste liefde en respek
'n topic draai gewoonlik lekker uit as hy gehijack word
skuus het 'n blonde oonblik gehad en nie al die goed gesien nie.
Groete
Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: naaste liefde en respek
Dis Maandag oggend, ek vergewe jou, veral gesien in die lig van hierdie edele topicJakkalsgat wrote: 'n topic draai gewoonlik lekker uit as hy gehijack wordskuus het 'n blonde oonblik gehad en nie al die goed gesien nie.
Groete
Aim small, miss small
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: naaste liefde en respek
En naasteliefde....
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: naaste liefde en respek
Bwhahahaaaaaa LMFGA!!!Eugene wrote:
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: naaste liefde en respek
Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: naaste liefde en respek
Nadia wrote:Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.
Ons het darem niks leliks gese of bedoel nie Nadia...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: naaste liefde en respek
Ek sal hulle natuurlik glad nie glo nie.... Klomp vuil ou ooms...FHM wrote:Nadia wrote:Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.GULP !!!
![]()
Ons het darem niks leliks gese of bedoel nie Nadia...
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: naaste liefde en respek
Stan man
As ons nou vir Jakkalsgat, Eugene en Chevvy in 'n "mixer" gooi en so vir 'n dag laat werk, wonder wat sal daar uitpeul?
Ek skat 'n paar lelike spoke wat goeie pryse in die onderwereld sal behaal.

As ons nou vir Jakkalsgat, Eugene en Chevvy in 'n "mixer" gooi en so vir 'n dag laat werk, wonder wat sal daar uitpeul?
Ek skat 'n paar lelike spoke wat goeie pryse in die onderwereld sal behaal.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: naaste liefde en respek
Bel my net as julle daai mixer start Oom, ek gaan pre-medikasie nodig hêPieter Willem Vorster wrote:Stan man
As ons nou vir Jakkalsgat, Eugene en Chevvy in 'n "mixer" gooi en so vir 'n dag laat werk, wonder wat sal daar uitpeul?
Ek skat 'n paar lelike spoke wat goeie pryse in die onderwereld sal behaal.![]()
![]()
PS Stan, ek vat so bietjie, dankie maat
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

