naaste liefde en respek

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
stan man

naaste liefde en respek

Post by stan man »

ek het n hele sak van die goed.
vat asb elkeen n sakkie of n handjtie vol en deel dit uit aan almal om jou.
ons land en sy mense kan nogal doen daarmee.
groete
frans
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Jakkalsgat »

Wat is dit en wil jy nie maar vir ons pryse en fotos opsit nie asb, die reel is tog as jy iets adverteer moet jy prys en fotos opsit.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: naaste liefde en respek

Post by stan man »

jou ghoen.
lees jou opskrifte !!
hierdie is gratis en verniet.
jy behoort te weet want ek het myne by jou gekry.
naaste liefde en respek is mahala!! ;) ;)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: naaste liefde en respek

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Stan. Ek vat sommer n paar ekstra en deel dit hier by my ook uit.

Groete!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Jacquesb »

Dankie Stan Man.
Ek vat 2 hande vol, sal net 'n kleinstukkie hou en die res uitdeel.

Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Jacquesb »

Fanie ou maat,
Jy het ook altyd 'n paar gevleulde woorde om te spreek! Ek laaik jou insette.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by vlakvark1 »

Naaste liefde... Dis PRESIES wat ek nou-die-aand vir die buurvrou in die bad gese het !
[/quote]

Fanie jy is nou weer te slim :D

Dankie Stan ek maak ook so
Last edited by vlakvark1 on Wed Nov 28, 2012 7:07 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Chevvy SS »

Nou moet ons oppas vir Eugene!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Henry 7 »

Ons moet stilbly-netnou wil Eugene vir Nadia skietlesse gee!
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Born2Late »

Dankie Stan.
Ons begin met naaste liefde en RESPEK en eindig op Sandy Bay???????????
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Eugene »

Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders.... >:( >:( >:(

Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!  :police:

Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie  :angel: :angel: :angel:

;D ;D ;D ;D ;D
Aim small, miss small
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Jakkalsgat »

Eugene wrote: Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders.... >:( >:( >:(

Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!  :police:

Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie  :angel: :angel: :angel:

;D ;D ;D ;D ;D
huh?
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Eugene »

Jakkalsgat wrote:
Eugene wrote: Gelukkig lees ek die nou eers na 'n rustige naweek! Anders.... >:( >:( >:(

Julle manne speel mos nou met die leeu se pere!  :police:

Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie  :angel: :angel: :angel:

;D ;D ;D ;D ;D
huh?
Chevvy SS wrote: Nou moet ons oppas vir Eugene!
Fanie wrote: Nee wat, ek dink Eugene is onskuldig.  So lank as wat hy daaroor praat en net kyk is hy onskadelik.  Dis wanneer hy ophou om daaroor te praat wat mens bekommerd moet wees daaroor want dan het hy iets om weg te steek.

So kom ons kyk.  As hy nie meer daaroor praat nie dan weet ons mos nou... ;D

Wat my bekommer is dat hier so baie ander is wat niks se nie :o
Henry 7 wrote: Ons moet stilbly-netnou wil Eugene vir Nadia skietlesse gee!

Die manne het die post vinnig gehijack  :P  En by voorbaat jammer vir my aandeel daarin :angel:, maar ek moes my goeie naam verdedig  8)
Aim small, miss small
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Jakkalsgat »

'n topic draai gewoonlik lekker uit as hy gehijack word  :-[ skuus het 'n blonde oonblik gehad en nie al die goed gesien nie.

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Eugene »

Jakkalsgat wrote: 'n topic draai gewoonlik lekker uit as hy gehijack word  :-[ skuus het 'n blonde oonblik gehad en nie al die goed gesien nie.

Groete
Dis Maandag oggend, ek vergewe jou, veral gesien in die lig van hierdie edele topic :angel: :angel: :angel:
Aim small, miss small
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Chevvy SS »

En naasteliefde....
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by FHM »

Eugene wrote:
Nadia, ek is 'n jong man met sober gewoontes, solank jy net nie borsvoed nie  :angel: :angel: :angel:

;D ;D ;D ;D ;D
Bwhahahaaaaaa LMFGA!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by Nadia »

Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by FHM »

Nadia wrote:Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.
:o GULP !!! :o
Ons het darem niks leliks gese of bedoel nie Nadia...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: naaste liefde en respek

Post by Eugene »

FHM wrote:
Nadia wrote:Bwahaha ek sien nou eers hoe julle hier oor my skinner.
:o GULP !!! :o
Ons het darem niks leliks gese of bedoel nie Nadia...
Ek sal hulle natuurlik glad nie glo nie.... Klomp vuil ou ooms... ;)
Aim small, miss small
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by PWV »

Stan man

As ons nou vir Jakkalsgat, Eugene en Chevvy in 'n "mixer" gooi en so vir 'n dag laat werk, wonder wat sal daar uitpeul?
Ek skat 'n paar lelike spoke wat goeie pryse in die onderwereld sal behaal. 8) 8) 8)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: naaste liefde en respek

Post by Marc »

Pieter Willem Vorster wrote:Stan man

As ons nou vir Jakkalsgat, Eugene en Chevvy in 'n "mixer" gooi en so vir 'n dag laat werk, wonder wat sal daar uitpeul?
Ek skat 'n paar lelike spoke wat goeie pryse in die onderwereld sal behaal. 8) 8) 8)
Bel my net as julle daai mixer start Oom, ek gaan pre-medikasie nodig hê ;D ;D ;D

PS Stan, ek vat so bietjie, dankie maat 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply