Tromprem of knaldemper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tromprem of knaldemper
Ek wil ook graag weet!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ludwig
In my kort klein boek is jy op die regte pad. Vir wat jy beplan met daai roer sal ek ook versker nie 'n MB opsit wat gas na onder uitlaat nie. Die wat op en kant toe uitlaat gaan wel stremming op jou spotter sit, maar die stof wat jy gaan byvoeg op die ander model gaan nog erger wees. So dis 'n verloor-verloor vir die wat 360 grade uitlaat.
Wonder net waar jy een gaan bekom wat net 180 grade uitlaat, meeste van die wat lokaal vervaardig word, wat ek al gesien het, spoeg 360
Ek hou aan my eie beul blaas, maar kyk na die Savage 110 BA ontwerp, ek is versot op die MB. Let dat dit nie dieselfde is as die 110 FCP is nie. Stefan sal seker meer kan kom sê oor sy ondervinding met die spesifieke ontwerp van die FCP.
So lyk die 110 FCP se MB

en dan die 110BA se MB

Ek persoonlik dink Savage het Goud geslaan hier

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ek voel jou
en moet sê ek stem saam. Jy sit tussen 'n klip en 'n harde plek 
Kontak vir Goose dat hy sy suspensie vir jou drop en hom sommer chrome ook
Dan is dit minstens 'n sexy puisie 
Reflex KD gaan die beste werk vir jou "look"
Kontak vir Goose dat hy sy suspensie vir jou drop en hom sommer chrome ook
Reflex KD gaan die beste werk vir jou "look"
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
PvR
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Sep 28, 2011 11:53 am
Re: Tromprem of knaldemper
Ludwig,
Ja ons moet n plan maak, wil nou juis n nuwe lading ontwikkel op die 243 met Barnes. Ek sal jou pm dan reel ons iets.
Ek kyk ook na n MB, die Terminator raak soms n pyn in die g@t in die veld, veral in ruie bos. Baie opgelees oor Vias en dit lyk baie goed. Wat is volgens jou die nr1 MB? My kriteria is n bietjie anders as joune, gaan nie veel uit die prone posisie skiet nie. Ek's weer opsoek na n MB wat die minste lawaai maak. Enige voorstelle?
Paul

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Tromprem of knaldemper
Julle praat nou van n silincer wat mirage veroorsaak maar as jy net een of twee skote gaan skiet in die veld hoe gaan dit pla? Dis mos net op die baan waar jy paar skote na mekaar skiet wat hy begin lekke warm word en die mirage optel.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Paul
Agter en op maak loshande die meeste geraas, ek praat uit ondervinding. Was drie dae lank herinner, heeldag
Ek skiet nooit weer sonder ore nie 
'n Groter rondte maak ook nogals 'n bydrae tot die DB's hehehee

Agter en op maak loshande die meeste geraas, ek praat uit ondervinding. Was drie dae lank herinner, heeldag
'n Groter rondte maak ook nogals 'n bydrae tot die DB's hehehee

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Die dat ek reken Luddie moet dalk weer dink aan daai Reflex, dit gaan bitter mooi lyk en baie beter klink.303 wrote:Julle praat nou van n silincer wat mirage veroorsaak maar as jy net een of twee skote gaan skiet in die veld hoe gaan dit pla? Dis mos net op die baan waar jy paar skote na mekaar skiet wat hy begin lekke warm word en die mirage optel.
Belê in 'n spuit kannetjie maat
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Sit maar daai demper op en dan kry jy net vir jou so een, laat maak hom in die kleur wat jy wil he. Myne werk baie goed.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Ek stem volhartig saam met die laaste stelling, +1 Soos ek jou leer ken het, gaan dit 'n redelike diep soektog afgee 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Tromprem of knaldemper
Ja Ludwig ek weet dat n KD jou poi verander jy is nie die enigste een wat dit weet nie hoor. Natuurlik gaan jy oefen met hom op die baan sodat als dieselfde is vir die veld dis logies maar kan jy nie net 2 skote skiet en laat afkoel voor jy weer skiet? Daai geweer van jou is mos elk geval so akuraat jy het nie nodig om baie skote te skiet nie of hoe?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Tromprem of knaldemper
Als feite en verstaanbaar Ludwig, dis net ek sien ouens wat darem maar mooi akuraat skiet met n kd op. Ook party boere wil ook nie he jy moet sonder n kd op sy bokke skiet nie. En dit gee jou ook dalk n tweede skoot want die bokke weet nie van waar af die skoot kom nie. Dit bly n moeilike besluit.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Tromprem of knaldemper
Dagse,
Het iemand al Chad by ARMS in Pretoria se Knaldempers gebryk? Hulle praat baie goed daarvan in die winkel ma sal graag bietjie van die forum manne hoor wat hulle daarvan dink?
My een vriend het 'n CZ 300WM gekoop en will een opsit. Eerste rede is om bietjie die klank te demp an om die terugskop baie te verminder, het gehoor daai CZ skop soos 'n donkie....
Groete,
Petrie

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tromprem of knaldemper
Petrie, ek het toe ek my knaldemper n jaar terug opgesit het, by Chad gestop, en na sy demper gekyk. Ek kan nie se hoe hy perform nie, maar dit is ook n swaar knaldemper soos die Terminator. Twee dinge wat volgens my teen Chad getel het was die prys, en dan sou hy minimum 6 weke gevat het om die demper te bou, fit en dan weer die geweer te blue, waarvoor ek op daai stadium nie kans gesien het nie.
Veiligheid eerste manne!