Sig AMT

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Sig AMT

Post by G-force »

Manne ek deel n paar fotos van my Sig American Match Target.
Semi-auto in 7,62mm.
3000 Van die wapens is VSA toe gestuur vannaf die 1970's-vroe 1980's.
Die een is nou myne :)
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013063_zps17b05a57.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013078_zpsbdf22cb6.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013058_zpsf343ff9d.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013059_zps1ab80b54.jpg
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Sig AMT

Post by Silent Hunting »

Dink ek sal kan gewoond raak aan so outjie.

Baie mooi. Geluk.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Sig AMT

Post by James Wilson »

Nice. Wat is die geskiedenis van die wapens?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Sig AMT

Post by vlakvark1 »

Mooi man lyk na n lekker outjie ;)
Waarvoor wil jy hom gebruik................... vir die wat daai mielies dalk gaan steel ;D ;D ;D
of dalk deur daai drade gaan klim O0
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Sig AMT

Post by G-force »

James Wilson wrote:Nice. Wat is die geskiedenis van die wapens?
Thanks.
Hier is bietjie info.
http://www.biggerhammer.net/sigamt/sar/
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Sig AMT

Post by James Wilson »

G, ek onthou nou van die geweer toe ek deur jou info stuk lees. As ek reg onthou was hierdie wapen bekend vir besonderse akuraatheid? Dit was ook n baie duur wapen agv die vervaardigings proses en die kwaliteit materiaal wat gebruik is? Hoe lyk jou groeppe?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Sig AMT

Post by BLOK »

"Imported in very limited numbers, the few which are available command a premium price and are normally found in excellent condition. Who would want to abuse such a fine example of the gunmaker's art?"


Ek dink dit som dit mooi op, en hy lyk nou nog mooier op die fotos as op jou foon.

Geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Sig AMT

Post by Kalahari »

Baie mooi Ge, geluk man.
Ek sal lekker bakkie geweer maak van hom by my, lekker vir die varke wat so opspring en gat skoonmaak om oor die volgende duin te kom >:(
Geniet die roer en kom wys bietjie hoe die skote val.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Sig AMT

Post by Eugene »

Baie geluk, pragtige geweer! Laat weet bietjie hoe maak hy!
Aim small, miss small
Post Reply