VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Naand Manne
Safari & Outdoor het hierdie reeks cooler boxes ingekry. Dit is n TOP KWALITEIT produk en n moet vir elke man wat visvang, hengel, jag, 4x4 of kamp! Dit hou ys gevries vir 5 dae! Dit dra ook n 5 jaar waarborg. Daar is by beide takke, in die Kaap en Pretoria van die bokse beskikbaar.
Gewone prys was R2200.00 (seker buitelewe winkels verkoop vir R2500.00) ons het dit nou op Special vir Kersfees teen R1950.00
Ek en Hendrik het dit nou die dag met n braai getoets, dit vat 300kg soos niks! Sien foto!

[img width=432 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... merjpg.jpg[/img]
[img width=285 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... /photo.jpg[/img]
Willem & Hendrik
Shop online at: https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... mpo__beige
Last edited by immelmanw on Wed Dec 12, 2012 11:19 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Chevvy SS »

Buite-op ja, julle sal nie 'n moer binne-in pas nie!
immelmanw

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Chevvy SS wrote: Buite-op ja, julle sal nie 'n moer binne-in pas nie!
hahahah - goeie een!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Jakkalsgat »

Of daai koelboks is moer klein of julle twee moet bietjie minder tafellager drink.

Willem jou advertensie maak nie sin nie, is dit nou 3jaar of 5 jaar waarborg  ??? :laugh: :laugh: :laugh:

Lyk na lekker koelboks, sal kan doen met so een

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
immelmanw

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Jakkalsgat wrote: Of daai koelboks is moer klein of julle twee moet bietjie minder tafellager drink.

Willem jou advertensie maak nie sin nie, is dit nou 3jaar of 5 jaar waarborg  ??? :laugh: :laugh: :laugh:

Lyk na lekker koelboks, sal kan doen met so een

Groete
Jaco
Jammer 5 jaar. Sal nou verander!

TAFEL LAGER IS MAAR DIE SONDEBOK!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Jakkalsgat »

Willem

Trek net jou been na aanleiding van vorige "topic" :laugh:

Lekker aand

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Geno »

Ek weet wat ek met my krismis bonus gaan koop! Netjiese produk Willem, dis hoogtyd dat ons 'n koelboks kry wat met Safari Chiller meeding, di nogal iets wat beter afgewerk is ook.
Goed, beter, 6millimeter!
immelmanw

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Geno wrote: Ek weet wat ek met my krismis bonus gaan koop! Netjiese produk Willem, dis hoogtyd dat ons 'n koelboks kry wat met Safari Chiller meeding, di nogal iets wat beter afgewerk is ook.
Dankie Geno
Ek is n groot koelboks man, so ook flitse en messe, kan hulle nie weerstaan nie. N Groot verskil is dat die Romer nie daai harde finish van die safari chiller het nie, verder kan ek maar net se ons het hom lank en hard getoets voor ons die besluit gemaak het. Op die tuna waters en in die rooiduine!
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Johnnie De Wet »

Bietjie erg hand om die lyf daar... Ai, die Tshwane manne darem.
Enigste plek waar dit in die Vrystaat toegelaat word is die vaste vyf op die rugbyveld....
Johnnie
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by kopskoot »

Johnnie De Wet wrote: Bietjie erg hand om die lyf daar... Ai, die Tshwane manne darem.
Enigste plek waar dit in die Vrystaat toegelaat word is die vaste vyf op die rugbyveld....
Johnie

Stadig nou, nie so haastig ons Tswane manne met sulke gedrag assosieer nie.

Daai twee hand om die lyf outjies is van Stellenbosch af. !
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Johnnie De Wet »

Sal maar nie die manne nou daar onder omkrap nie, ry more af om in hul see te swem.
Johnnie
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by GreyGhostGear »

Johnnie De Wet wrote: Sal maar nie die manne nou daar onder omkrap nie, ry more af om in hul see te swem.
Johnnie, ons sal darem weet dis jy, want dis net die Vrystaters wat hier in die see swem ;D ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Stefan764 »

Jagmaar wrote:
Johnnie De Wet wrote: Sal maar nie die manne nou daar onder omkrap nie, ry more af om in hul see te swem.
Johnnie, ons sal darem weet dis jy, want dis net die Vrystaters wat hier in die see swem ;D ;D
Hehehehe  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Hennie van der Merwe »

Ek het n vragie Willem:

Ek het al verskeie cool box'e probeer wat 5dae ys belowe, en dan maar altyd teleurgesteld is wanneer die ys by dag 2/3 gesmelt is.

Miskien is my definisie van 5dae anders as ander mense s'n.

Jy s? julle het die bokse getoets - beteken dit regtig dat ys 5 dae hou, of beteken dit dat by dag vyf is die water wat in die boks is nog koud (nadat die ys lank reeds gesmelt is)?

Wil net graag weet - wil nie een verruil met 'n ander, met bloot dieselfde resultaat nie.

Dankie
Hennie
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Stefan764 »

Hou ys 5x dae, maar dan moet die koelboks toe bly en dit moet daar waar die koeler staan nie warmer as 32gradeC wees nie. Coleman Xtreme is dieselle.
Last edited by Stefan764 on Sat Dec 15, 2012 10:40 am, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
immelmanw

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Hennie van der Merwe wrote: Ek het n vragie Willem:

Ek het al verskeie cool box'e probeer wat 5dae ys belowe, en dan maar altyd teleurgesteld is wanneer die ys by dag 2/3 gesmelt is.

Miskien is my definisie van 5dae anders as ander mense s'n.

Jy s? julle het die bokse getoets - beteken dit regtig dat ys 5 dae hou, of beteken dit dat by dag vyf is die water wat in die boks is nog koud (nadat die ys lank reeds gesmelt is)?

Wil net graag weet - wil nie een verruil met 'n ander, met bloot dieselfde resultaat nie.

Dankie
Hennie
Naand Hennie
As jy hom elke 20 minute oopmaak gaan dit net 3 dae hou!
Ek sou se dieselfde as n Safari Chiller. As n mens meer soek is n Engel of National Luna maar die antwoord.
Jy is welkom om een te toets as jy naby een van die winkels woon!
Laat weet gerus.
Groete
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Hennie van der Merwe »

Hi Willem en Stefan,

Dankie vir jul antwoord. Ja, lyk my ek moet meer ys in die glas gooi, en minder optop, want dis daai aanhoudende dors wat veroorsaak dat die ys so gou smelt  ;D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Christo »

Willem, iets is fout met daai foto  :o,  vertel ons ook die geheim.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
immelmanw

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by immelmanw »

Christo wrote: Willem, iets is fout met daai foto  :o,  vertel ons ook die geheim.
Bedryf sukkel, eet net slaai!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Stefan764 »

Hennie van der Merwe wrote: Hi Willem en Stefan,

Dankie vir jul antwoord. Ja, lyk my ek moet meer ys in die glas gooi, en minder optop, want dis daai aanhoudende dors wat veroorsaak dat die ys so gou smelt  ;D
Hehehe, ja ek se noudie dag, as jy in 5x dae nie n koeler se ys kan uitdrink nie dan d@nner jy rond  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Ali
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Mar 20, 2013 11:27 am

Re: VISVANG - JAG - SAFARI - 4x4 (Romer Cooler Boxes)

Post by Ali »

I have one of them 8) boxes. Best on the market!!! ++>:
Post Reply