Gecado Windbuks

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Gecado Windbuks

Post by Kallie404 »

Middag manne

n goeie vriend van my het n Gecado windbuks wat hy graag wil laat diens/ restoureer (vir sy laaities)  ;). Weet iemand dalk van n goeie windbuks kenner/ geweersmid wat weet wat hy doen met windbukse??

Groete
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gecado Windbuks

Post by Geno »

Kallie,
Mze is net die man. (Vincent Sutherland-Dadds).
Hy's die land en dalk die w?reld se beste windbuks mechanic. Hy's in Randburg.

vsd@telkomsa.net
011 791 0629
083 997 7718

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Gecado Windbuks

Post by Kallie404 »

Dankie Geno!! ;)
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Gecado Windbuks

Post by LUAN »

Dis glad nie so groot kuns om spring windbukse te diens/parte vervang nie. Maar ja oom Vince ken sy storie. Die Gecado's is oud en gebruik nog n leer seel so jy gaan dalk sukkel om parte te kry. Eks seker oom Vince sal n sintetiese seel he wat sal pas en baie soorte springs.
User avatar
Carlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am

Re: Gecado Windbuks

Post by Carlo »

303. klaarblyklik het jy nog nie met n gecado te doen gehad nie! kan nie vergelyk word met gewone gamos en bsa nie. sneller meganisme byvoorbeeld werk met 3 ball bearings tussen 2 tubes en sneller skuif grootste tube terug om bearings te "release" en piston te release. het al n paar in my lewe reg gemaak (en gebreek ook in my jonger onkundige dae). hulle is lekker tricky maar great fun om te skiet. ek besit self n paar
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Gecado Windbuks

Post by LUAN »

Wat het ek gese wat jou so laat dink? Ek het grootgeword met n Gecado en hy skiet nogsteeds meer as 50 jaar oud. Ek weet dis German quality en nie Gamo cheapy nie. Het n Diana34 ook wat maar net soos n Gecado werk sneller en al!
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1534
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Gecado Windbuks

Post by Giepie »

Ek het 'n Gecado mod27. Sy veer het gebreek. Ek het 'n ander veer gekry maar ek dink die buit diameter is te groot. Waar kan ek 'n ander veer kry?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Gecado Windbuks

Post by LUAN »

Praat met oom Vince soos hier bo genoem. Daar is ook n oom in Cradock dink ek wat baie spares het vir al die ou windbukse dink hy adverteer agter in die Magnum. Ek het nie meer sy nr dink sy naam is Danie.
Post Reply