3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hier

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hier

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Ouens

Beloer gerus ons nuuste monster die NiteCore TM26! NiteCoreSA gaan hulle oor 'n week he! 3500 lumens - 400 m kol - ongelooflik skerp klik hier en kyk gerus die video http://nitecoresa.co.za/?product=niteco ... -batteries
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
bullseye

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by bullseye »

Celesti weet julle hoe lank die batterye sal hou?
groete
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

bullseye wrote:Celesti weet julle hoe lank die batterye sal hou?
groete
HI Bullseye

Dankie vir die navraag - bedoel jy run time - want dis op die spec sheet op die site?
500 x recharge cycles wat beteken 'n hele paar jaar.

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by cassie_calvinia »

hoe lank(ure) hou hy na 'n full charge?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by cassie_calvinia »

hel, ek jik vir daai torch!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

cassie_calvinia wrote:hel, ek jik vir daai torch!
Wel jy sal die eerste ou in RSA wees wat een het ++>: hy hou 45 minute op sy skerpste en 1000 ure op sy flouste hier is die spec sheet http://nitecoresa.co.za/?page_id=2642 1700 lumens 2.5 ure - 540 lumens 8 ure ens. :P ;) kom aan jy weet jy wil... LOL :laugh: ++>:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by johans »

cassie_calvinia wrote:hel, ek jik vir daai torch!
cassie dis net 8 lammers :o
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Jaco Swart »

Wat kos hy?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Cobus(Cobb) »

Celeste, gaan dit goed??
Ek sit nou net hier 'n skitterende bemarkings plan vir jou en uitdink.....
As daai 3500L TM26 van jou hier aan wal kom., dan skenk jy een aan my, ek sal elke dag ietsie oor hom kom post en sodoende verspry ek jou produk hier oor die forum..

PM my vir my adres as jy hom wil pos, of as jy wil handskud (of wang soen???)ook sommer, laat my weet waar ek hom moet kom collect...

Cheers
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by vlakvark1 »

Cobus(Cobb) wrote:Celeste, gaan dit goed??
Ek sit nou net hier 'n skitterende bemarkings plan vir jou en uitdink.....
As daai 3500L TM26 van jou hier aan wal kom., dan skenk jy een aan my, ek sal elke dag ietsie oor hom kom post en sodoende verspry ek jou produk hier oor die forum..

PM my vir my adres as jy hom wil pos, of as jy wil handskud (of wang soen???)ook sommer, laat my weet waar ek hom moet kom collect...

Cheers
As ek Celesti was sou ek vir jou daai lig gegee het want magtig jy kan darem mooi vra(skimp) ;D ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

vlakvark1 wrote:

hahahahahahahahahahahha :laugh:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Cobus(Cobb) »

Celesti......

Ek is baie op die forum en as ek kyk, dan sien ek die geel bannier hier voor my.......so ek droom al van jou en jou ligte...jammer dis te duur vir my, so ek sal maar wag vir jou skenking of maar net aanhou droom... ;D

Cheers
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by cassie_calvinia »

mmmm droom van wat? >:D
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Cobus(Cobb) wrote:Celesti......

Ek is baie op die forum en as ek kyk, dan sien ek die geel bannier hier voor my.......so ek droom al van jou en jou ligte...jammer dis te duur vir my, so ek sal maar wag vir jou skenking of maar net aanhou droom... ;D

Cheers
Het julle nog nooit gehoor van die gekende spaar varkie nie >:D gooi geldjie elke maand na 'n paar maande het jy heelwat moola ;D
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Die TM26 het geland - julle moet maar spring as julle ene wil he http://nitecoresa.co.za/?product=niteco ... -batteries onthou om ook die video te kyk...
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Post Reply