3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hier
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hier
Hi Ouens
Beloer gerus ons nuuste monster die NiteCore TM26! NiteCoreSA gaan hulle oor 'n week he! 3500 lumens - 400 m kol - ongelooflik skerp klik hier en kyk gerus die video http://nitecoresa.co.za/?product=niteco ... -batteries

NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
bullseye
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Celesti weet julle hoe lank die batterye sal hou?
groete
groete
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
HI Bullseyebullseye wrote:Celesti weet julle hoe lank die batterye sal hou?
groete
Dankie vir die navraag - bedoel jy run time - want dis op die spec sheet op die site?
500 x recharge cycles wat beteken 'n hele paar jaar.
Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
hoe lank(ure) hou hy na 'n full charge?
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
hel, ek jik vir daai torch!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Wel jy sal die eerste ou in RSA wees wat een hetcassie_calvinia wrote:hel, ek jik vir daai torch!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
cassie dis net 8 lammerscassie_calvinia wrote:hel, ek jik vir daai torch!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Celeste, gaan dit goed??
Ek sit nou net hier 'n skitterende bemarkings plan vir jou en uitdink.....
As daai 3500L TM26 van jou hier aan wal kom., dan skenk jy een aan my, ek sal elke dag ietsie oor hom kom post en sodoende verspry ek jou produk hier oor die forum..
PM my vir my adres as jy hom wil pos, of as jy wil handskud (of wang soen???)ook sommer, laat my weet waar ek hom moet kom collect...
Cheers

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
As ek Celesti was sou ek vir jou daai lig gegee het want magtig jy kan darem mooi vra(skimp)Cobus(Cobb) wrote:Celeste, gaan dit goed??
Ek sit nou net hier 'n skitterende bemarkings plan vir jou en uitdink.....
As daai 3500L TM26 van jou hier aan wal kom., dan skenk jy een aan my, ek sal elke dag ietsie oor hom kom post en sodoende verspry ek jou produk hier oor die forum..
PM my vir my adres as jy hom wil pos, of as jy wil handskud (of wang soen???)ook sommer, laat my weet waar ek hom moet kom collect...
Cheers
vlakvark en bosvark Bvk
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
hahahahahahahahahahahhavlakvark1 wrote:As ek Celesti was sou ek vir jou daai lig gegee het want magtig jy kan darem mooi vra(skimp)Cobus(Cobb) wrote:Celeste, gaan dit goed??
Ek sit nou net hier 'n skitterende bemarkings plan vir jou en uitdink.....
As daai 3500L TM26 van jou hier aan wal kom., dan skenk jy een aan my, ek sal elke dag ietsie oor hom kom post en sodoende verspry ek jou produk hier oor die forum..
PM my vir my adres as jy hom wil pos, of as jy wil handskud (of wang soen???)ook sommer, laat my weet waar ek hom moet kom collect...
Cheers![]()
![]()
![]()
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Celesti......
Ek is baie op die forum en as ek kyk, dan sien ek die geel bannier hier voor my.......so ek droom al van jou en jou ligte...jammer dis te duur vir my, so ek sal maar wag vir jou skenking of maar net aanhou droom...
Cheers
Ek is baie op die forum en as ek kyk, dan sien ek die geel bannier hier voor my.......so ek droom al van jou en jou ligte...jammer dis te duur vir my, so ek sal maar wag vir jou skenking of maar net aanhou droom...
Cheers
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Het julle nog nooit gehoor van die gekende spaar varkie nieCobus(Cobb) wrote:Celesti......
Ek is baie op die forum en as ek kyk, dan sien ek die geel bannier hier voor my.......so ek droom al van jou en jou ligte...jammer dis te duur vir my, so ek sal maar wag vir jou skenking of maar net aanhou droom...![]()
Cheers
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: 3500 Lumens NitecoreSA TM26 Ongelooflik Skerp- Kliek Hie
Die TM26 het geland - julle moet maar spring as julle ene wil he http://nitecoresa.co.za/?product=niteco ... -batteries onthou om ook die video te kyk...
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za