HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
-
immelmanw

More Manne & Dames
Ek gaan oor die volgende twee dae so een of twee Huntex specials uitlap. Hierdie winskope sal slegs by ons stalletjie gedurende die Huntex skou beskikbaar wees. As jy nie self kan kom nie, vra sommer n vriend om namens jou te koop. Ons het regtig uit ons pad gegaan om die "specials" die moeite werd te maak. Gaan kyk op ons Facebook en LIKE ons bladsy, julle sal dan meer inligting oor die specials ontvang.
http://www.facebook.com/photo.php?fbid= ... =1&theater
Groete
Willem

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Dankie Willem. Hou ons asb op hoogte!
Veiligheid eerste manne!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Hi Willem,
Wat van ons manne wat nie op Vleisboek is nie??
Mooiloop
Jp

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

immelmanw wrote:More Manne & Dames
Ek gaan oor die volgende twee dae so een of twee Huntex specials uitlap. Hierdie winskope sal slegs by ons stalletjie gedurende die Huntex skou beskikbaar wees. As jy nie self kan kom nie, vra sommer n vriend om namens jou te koop. Ons het regtig uit ons pad gegaan om die "specials" die moeite werd te maak. Gaan kyk op ons Facebook en LIKE ons bladsy, julle sal dan meer inligting oor die specials ontvang.
http://www.facebook.com/photo.php?fbid= ... =1&theater
Groete
Willem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
enige geweer specials
-
Zack Benade
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Enige NF specials Willem?
MLR rectical
Ek soen nog een
MLR rectical
Ek soen nog een
-
immelmanw
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Manne die Rand / $ maak ons seer maar ons baklei terug. Kyk hierdie lekker Remington Specials vir HUNTEX!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
immelmanw
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Yes Manne
Nog so een of twee specials:
Howa 375 Ruger Hogue kolf R5995. (Slegs 50 beskikbaar)
Nikon Pro Staff 3-9x40 R1500.00 (slegs 100 beskikbaar)
Nuwe Zeiss Conquest HD5 3-15x42 R8900 (slegs 20)
Zeiss Conquest HD 10x32 verkyker R(te laag om te adverteer)
Zeiss Duralyt 3-12x50 R7999 met n verassing by!
Swarovski Z6 1.7-10x42 R17500 (slegs 20)
CZ 550 De Lux 30-06 R10500.
En so gaan ons aan......

- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Gaan julle manne enige specials op patrone he ?
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Willem het vir my so week of wat terug aangedui dat hulle hierdie jaar op die regte goed gaan fokus, waarvoor hulle lke jaar gevra word, soos gewere, teleskope ens. Ek dink nie daar gaan komponente te koop wees nie, of indien wel, op n baie kleiner skaal as die vorige twee jare.evdberg wrote:Gaan julle manne enige specials op patrone he ?
Veiligheid eerste manne!
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Enige Leupold specials, buiten die hoed ens ens?
-
immelmanw
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Ongelukkig net so hier en daar, Leupold se stock is nog nie hier nie (Formalito)!vbd wrote:Enige Leupold specials, buiten die hoed ens ens?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
op watter pro staff is die special op die BDC of Nikoplex?
-
immelmanw
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
NIKOPLEXNicoSmit wrote:op watter pro staff is die special op die BDC of Nikoplex?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
En so gaan ons aan......nou kom moenie skaam wees vertel meer
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Wimmelman
Ek sien jou in die kaap.
Ek sien jou in die kaap.
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Willem, is daar enige specials op howa 223? dun loop blue en S/steel???
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Was vanmiddag daar. My pa het vir hom een van die Zeiss conquest HD5 3-15x42 teleskope gekoop. Ek dink dis baie goeie waarde vir geld. Dankie Stefan vir die goeie diens, hulle moes spesiaal vir my een by die Zeiss agente gaan haal. Ek kon darem ook gou Willem se hand skud.
Hulle het net nog nie die HD5 2-10x42 gehad nie. Lyk na 'n goeie keuse vir my 375. Miskien het hulle dit more beskikbaar.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Julle manne het julle self weer oortref die jaar, baie dankie 
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Dankie aan al die manne wat met ons kom besigheid doen het Douw, Ge, Johan, Hein om maar 'n paar te noem - waardeer opreg - en baie dankie vir die van julle wat net kom kuier het was rerig lekker om julle te ontmoet!!
Safari en Outdoor julle stand was uit 'n ander wereld

NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Hallo Celesti
Was lekker om jou te ontmoet. Dankie ook vir vinnige vriendelike diens. Goed gedoen ook met die manne wat kom stry oor hulle glo beter flitse elders kan kry!
Manne, kyk uit, ek sal een van die dae 'n "review" doen oor die 800lumens flitsie. Ek dink dit is 'n puik stukkie toerusting om die minste te sê.
Groete en lekker week
Douw
Was lekker om jou te ontmoet. Dankie ook vir vinnige vriendelike diens. Goed gedoen ook met die manne wat kom stry oor hulle glo beter flitse elders kan kry!
Manne, kyk uit, ek sal een van die dae 'n "review" doen oor die 800lumens flitsie. Ek dink dit is 'n puik stukkie toerusting om die minste te sê.
Groete en lekker week
Douw
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Dankie Douw ons voel rerig ons flitse is die beste waarde vir geld op die markdouw wrote:Hallo Celesti
Was lekker om jou te ontmoet. Dankie ook vir vinnige vriendelike diens. Goed gedoen ook met die manne wat kom stry oor hulle glo beter flitse elders kan kry!
Manne, kyk uit, ek sal een van die dae 'n "review" doen oor die 800lumens flitsie. Ek dink dit is 'n puik stukkie toerusting om die minste te sê.
Groete en lekker week
Douw
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!
Die Jaracal logo werk heel mooi,dankie dat jy my raak gesien het.Jy ken jou produk,dankie vir n top gehalte flits.Celesti@NiteCoreSA wrote:Dankie aan al die manne wat met ons kom besigheid doen het Douw, Ge, Johan, Hein om maar 'n paar te noem - waardeer opreg - en baie dankie vir die van julle wat net kom kuier het was rerig lekker om julle te ontmoet!!
Safari en Outdoor julle stand was uit 'n ander wereld
Mooibly.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?