HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

More Manne & Dames
Ek gaan oor die volgende twee dae so een of twee Huntex specials uitlap. Hierdie winskope sal slegs by ons stalletjie gedurende die Huntex skou beskikbaar wees. As jy nie self kan kom nie, vra sommer n vriend om namens jou te koop. Ons het regtig uit ons pad gegaan om die "specials" die moeite werd te maak. Gaan kyk op ons Facebook en LIKE ons bladsy, julle sal dan meer inligting oor die specials ontvang.
http://www.facebook.com/photo.php?fbid= ... =1&theater

Groete

Willem
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Willem. Hou ons asb op hoogte!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by JPS »

Hi Willem,

Wat van ons manne wat nie op Vleisboek is nie??

Mooiloop
Jp
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

immelmanw wrote:More Manne & Dames
Ek gaan oor die volgende twee dae so een of twee Huntex specials uitlap. Hierdie winskope sal slegs by ons stalletjie gedurende die Huntex skou beskikbaar wees. As jy nie self kan kom nie, vra sommer n vriend om namens jou te koop. Ons het regtig uit ons pad gegaan om die "specials" die moeite werd te maak. Gaan kyk op ons Facebook en LIKE ons bladsy, julle sal dan meer inligting oor die specials ontvang.
http://www.facebook.com/photo.php?fbid= ... =1&theater

Groete

Willem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by NicoSmit »

enige geweer specials
Zack Benade

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Zack Benade »

Enige NF specials Willem?
MLR rectical

Ek soen nog een
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

Manne die Rand / $ maak ons seer maar ons baklei terug. Kyk hierdie lekker Remington Specials vir HUNTEX!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

Yes Manne
Nog so een of twee specials:
Howa 375 Ruger Hogue kolf R5995. (Slegs 50 beskikbaar)
Nikon Pro Staff 3-9x40 R1500.00 (slegs 100 beskikbaar)
Nuwe Zeiss Conquest HD5 3-15x42 R8900 (slegs 20)
Zeiss Conquest HD 10x32 verkyker R(te laag om te adverteer)
Zeiss Duralyt 3-12x50 R7999 met n verassing by!
Swarovski Z6 1.7-10x42 R17500 (slegs 20)
CZ 550 De Lux 30-06 R10500.
En so gaan ons aan......
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by evdberg »

Gaan julle manne enige specials op patrone he ?
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by BRNO (Pierre) »

evdberg wrote:Gaan julle manne enige specials op patrone he ?
Willem het vir my so week of wat terug aangedui dat hulle hierdie jaar op die regte goed gaan fokus, waarvoor hulle lke jaar gevra word, soos gewere, teleskope ens. Ek dink nie daar gaan komponente te koop wees nie, of indien wel, op n baie kleiner skaal as die vorige twee jare.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by vbd »

Enige Leupold specials, buiten die hoed ens ens?
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

vbd wrote:Enige Leupold specials, buiten die hoed ens ens?
Ongelukkig net so hier en daar, Leupold se stock is nog nie hier nie (Formalito)!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by NicoSmit »

op watter pro staff is die special op die BDC of Nikoplex?
immelmanw

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by immelmanw »

NicoSmit wrote:op watter pro staff is die special op die BDC of Nikoplex?
NIKOPLEX
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by NicoSmit »

En so gaan ons aan......nou kom moenie skaam wees vertel meer
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by wlm »

Wimmelman
Ek sien jou in die kaap.
User avatar
Carlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Carlo »

Willem, is daar enige specials op howa 223? dun loop blue en S/steel???
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Beer (Christo) »

Was vanmiddag daar. My pa het vir hom een van die Zeiss conquest HD5 3-15x42 teleskope gekoop. Ek dink dis baie goeie waarde vir geld. Dankie Stefan vir die goeie diens, hulle moes spesiaal vir my een by die Zeiss agente gaan haal. Ek kon darem ook gou Willem se hand skud.

Hulle het net nog nie die HD5 2-10x42 gehad nie. Lyk na 'n goeie keuse vir my 375. Miskien het hulle dit more beskikbaar.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Marc »

Julle manne het julle self weer oortref die jaar, baie dankie ;)
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Dankie aan al die manne wat met ons kom besigheid doen het Douw, Ge, Johan, Hein om maar 'n paar te noem - waardeer opreg - en baie dankie vir die van julle wat net kom kuier het was rerig lekker om julle te ontmoet!!

Safari en Outdoor julle stand was uit 'n ander wereld ++>:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by douw »

Hallo Celesti

Was lekker om jou te ontmoet. Dankie ook vir vinnige vriendelike diens. Goed gedoen ook met die manne wat kom stry oor hulle glo beter flitse elders kan kry!

Manne, kyk uit, ek sal een van die dae 'n "review" doen oor die 800lumens flitsie. Ek dink dit is 'n puik stukkie toerusting om die minste te sê.

Groete en lekker week
Douw
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by Celesti@NiteCoreSA »

douw wrote:Hallo Celesti

Was lekker om jou te ontmoet. Dankie ook vir vinnige vriendelike diens. Goed gedoen ook met die manne wat kom stry oor hulle glo beter flitse elders kan kry!

Manne, kyk uit, ek sal een van die dae 'n "review" doen oor die 800lumens flitsie. Ek dink dit is 'n puik stukkie toerusting om die minste te sê.

Groete en lekker week
Douw
Dankie Douw ons voel rerig ons flitse is die beste waarde vir geld op die mark ;) en ons lewer goeie diens sonder enige nonsens
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: HUNTEX 2013 - SAFARI & OUTDOOR - THE SHOW MUST GO ON!

Post by G-force »

Celesti@NiteCoreSA wrote:Dankie aan al die manne wat met ons kom besigheid doen het Douw, Ge, Johan, Hein om maar 'n paar te noem - waardeer opreg - en baie dankie vir die van julle wat net kom kuier het was rerig lekker om julle te ontmoet!!

Safari en Outdoor julle stand was uit 'n ander wereld ++>:
Die Jaracal logo werk heel mooi,dankie dat jy my raak gesien het.Jy ken jou produk,dankie vir n top gehalte flits.
Mooibly.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply