2013 Proklamasie

Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

2013 Proklamasie

Post by andre007 »

Middag manne. Het sopas die 2013 amptelikke proklamasie gekry. Gaan hom vir Hein mail om vir ons te plaas.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: 2013 Proklamasie

Post by Tarzan »

Dankie Andre, ek sal hom ook graag wil he
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by LUAN »

Ek het hom ook maar dis in pdf kan nie copy en paste. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by 30-06 »

Ek sal dit ook baie waarder as ons die finale proklamasie kan bekom.
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: 2013 Proklamasie

Post by Tarzan »

.303 wrote:te. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
Oop plaas of alle gevalle?
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by 30-06 »

Oop plase Steytlerville en ook Jansenville
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by theedge »

Soek hom ook asb as julle so gaaf sal wees en dit mail. Dankie baie
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by theedge »

Tarzan wrote:
.303 wrote:te. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
Oop plaas of alle gevalle?
Ek het nou nog nie die proklamasie gesien nie, maar weet al die jare moes jy n permit vir boogjag bekom, dit is dieselfde vormaat as jou nagskiet permit is, Jy het nie nodig gehad vir Plaase wat omheinings sert. het is ook nuuskirig op die een
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 2013 Proklamasie

Post by theedge »

Ek het toe die proklamasie opgespoor plaas dit hier vir die wat soek;
https://dl.dropboxusercontent.com/s/day ... n=download
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: 2013 Proklamasie

Post by Tarzan »

Dankie theedge!
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: 2013 Proklamasie

Post by Tarzan »

Ek sien nie eintlik duidelikheid oor die jag met boog op oop plaas in die oos kaap nie. Kan daar n permit toegeken word?
Post Reply