2013 Proklamasie
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
2013 Proklamasie
Middag manne. Het sopas die 2013 amptelikke proklamasie gekry. Gaan hom vir Hein mail om vir ons te plaas.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: 2013 Proklamasie
Dankie Andre, ek sal hom ook graag wil he
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 2013 Proklamasie
Ek het hom ook maar dis in pdf kan nie copy en paste. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 2013 Proklamasie
Ek sal dit ook baie waarder as ons die finale proklamasie kan bekom.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: 2013 Proklamasie
Oop plaas of alle gevalle?.303 wrote:te. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 2013 Proklamasie
Oop plase Steytlerville en ook Jansenville
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 2013 Proklamasie
Soek hom ook asb as julle so gaaf sal wees en dit mail. Dankie baie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 2013 Proklamasie
Ek het nou nog nie die proklamasie gesien nie, maar weet al die jare moes jy n permit vir boogjag bekom, dit is dieselfde vormaat as jou nagskiet permit is, Jy het nie nodig gehad vir Plaase wat omheinings sert. het is ook nuuskirig op die eenTarzan wrote:Oop plaas of alle gevalle?.303 wrote:te. Ek sien jy moet n permit he om te kan boogjag?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 2013 Proklamasie
Ek het toe die proklamasie opgespoor plaas dit hier vir die wat soek;
https://dl.dropboxusercontent.com/s/day ... n=download
https://dl.dropboxusercontent.com/s/day ... n=download
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: 2013 Proklamasie
Dankie theedge!
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: 2013 Proklamasie
Ek sien nie eintlik duidelikheid oor die jag met boog op oop plaas in die oos kaap nie. Kan daar n permit toegeken word?