Groot luiperd.

Post Reply
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Groot luiperd.

Post by molopohunter »

So het die jaar weer n mooi kat op gelewer.
Na baie gesoek, baits, wyfies met welpies en selfs 4 leeus op die plaas gehad kon ons die man opspoor.
Dit het op die "over hounds" metode plaas gevind.
Die kat was op so 30 meter op gemerk, en toe hy ons gewaar, het hy vir n full charge gesorg.
Hy is tussen 2 doubles en n slot op 3 meter van ons gestop.
Ek sit die "mooi" foto op en waar ek die kat vas hou net om grote te wys.
Hy is 79kg en oor die 8 voet.
My vrou het saam die honed handelaars gebly en toe saam n foto kom neem, so moenie worry nie, ek neem nie die vrou en kinders is sulke situasies in nie.
Die outfitter is van Tosca omgewing en sal eers by hom toestemming kry voor ek sy naam bekend maak en sy fotos plaas.


Image

Image
Last edited by molopohunter on Mon Jul 22, 2013 10:03 am, edited 1 time in total.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Rasmus »

Baie mooi kat! Geluk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Groot luiperd.

Post by DWB »

Baie Mooi Peet!

Bly julle het ongeskonde daarvan afgekom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Geno »

molopohunter wrote:So het die jaar weer n mooi kat op gelewer.
Na baie gesoek, baits, wyfies met welpies en selfs 4 leeus op die plaas gehad kon ons die man opspoor.
Dit het op die "over hounds" metode plaas gevind.
Die kat was op so 30 meter op gemerk, en toe hy ons gewaar, het hy vir n full charge gesorg.
Hy is tussen 2 doubles en n slot op 3 meter van ons gestop.
Ek sit die "mooi" foto op en waar ek die kat vas hou net om grote te wys.
Hy is 79kg en oor die 8 voet.
My vrou het saam die honed handelaars gebly en toe saam n foto kom neem, so moenie worry nie, ek neem nie die vrou en kinders is sulke situasies in nie.
Die outfitter is van Tosca omgewing en sal eers by hom toestemming kry voor ek sy naam bekend maak en sy fotos plaas.
http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/IMGP6358.jpg
http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/IMGP6381.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Groot luiperd.

Post by Frikkiedbr »

Sien daai katjie is so bietjie swaar, alles wys op jou gesig :o

Dankie vir die deel 8)
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Jakkie 321 »

Mooi man mooi kat daai!!!
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 840
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Groot luiperd.

Post by Dawie Malan »

Peet,

Dis 'n mooi kat. Ek is jaloers.

Groete

Dawie
stan man

Re: Groot luiperd.

Post by stan man »

ek is amptelik net so jaloers. ek wil nog steeds saam gaan. :'( :'(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Marc »

Geluk Peet, 'n Luiperd bly darem maar 'n mooi dier, nes 'n Gemsbok !

Ek hoop dis vir my beskore om eendag een te mag jag :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Groot luiperd.

Post by molopohunter »

Dankie manne,

Ek was selfs beindruk met die kat. Van alles wat ek al gejag het wat krap is die nou my beste tot datum.
Nou is die olifant nog 1 om af te tik...seker eendag as ek groot is.

Groete,
Peet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Gerhard »

Baie geluk Peet.

Dis n baie mooi kat daai!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Piet Pille »

Baie geluk Peet.
Dis 'n GROOT perd daardie :):
Hier was die week 'n oom ini apteek wat vertel dat 'n luiperd 'n Eland vers by hom gevang en 25m gesleep het onder 'n 4ft draad deur.. Weetie of dit waar is nie maar mens onderskat hoeveel krag daai manne besit!!

P.S. Wat is daardie ronde megaftertjie op die oom se (geweer se) loop in die eerste foto?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Groot luiperd.

Post by mariusr »

Dis 'n meneer daai! Lanklaas so groot kolkat gesien! Geluk goed geskiet en sommer 'n "charges"ook! :): vertel meer!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Groot luiperd.

Post by theedge »

Baie mooi kat! Geluk
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Groot luiperd.

Post by molopohunter »

Pieter Vorster wrote:Baie geluk Peet.
Dis 'n GROOT perd daardie :):
Hier was die week 'n oom ini apteek wat vertel dat 'n luiperd 'n Eland vers by hom gevang en 25m gesleep het onder 'n 4ft draad deur.. Weetie of dit waar is nie maar mens onderskat hoeveel krag daai manne besit!!

P.S. Wat is daardie ronde megaftertjie op die oom se (geweer se) loop in die eerste foto?
Ek dink n groot kat sal n eland vers kan sleep.

Dis n ding wat "blykbaar" die geweer loop se vibrasie verminder. Sien baie amerikaners met dit op.
Ons het n toets gedoen en dit verbeter die groepering verseker as mens die met en sonder vergelyking doen.
Dit lyk net nie mooi nie en as jy bietjie moeite met ammo doen is daai ding nie nodig nie.
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Groot luiperd.

Post by molopohunter »

mariusr wrote:Dis 'n meneer daai! Lanklaas so groot kolkat gesien! Geluk goed geskiet en sommer 'n "charges"ook! :): vertel meer!
Hehe, toe ons die ding gewaar het ek gedink dis 1 van die wind honde want ek soek nogal in die boom :-[
Ek sien toe die hond het n baie ronde kop en kyk baie nuuskurig na ons. Die son was reg van voor, so kon nie kleur so lekker uitmaak nie. Dit was op so 30 meter, en die kat was kwaad, so ons het seker na goeie kanidate gelyk om sy dag te maak vir n krap of 2. Ek kan eintlik nie eers onthou wat van ongeveer 30 na 3 meter gebeur het nie, maar toe ons weer sien le die kat reg voor ons...jy sien net daai stert en die oe vergeet jy nooit.

Ek het vanaand weer n oproep gekry om later die jaar nog n spikkel kat te doen, so sal julle manne op hoogte hou hoe verloop hy.

Groete,
Peet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Gerhard »

So jy weet nou waar om n luiperd te skiet as hy charge??

Reg in die middel vd bondel 11:1:11 wat oppad na jou toe is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Groot luiperd.

Post by Polla1983 »

Peet. Baie mooi en baie geluk!



Laatweet gerus as jy n 'GUN BEARER' nodig het vir die ander kolkat trip.. ::) ::) ::) ::)
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Groot luiperd.

Post by BLOUVALKIE »

mooi kat daai oom

lekker grooooooote

VALKIE
Post Reply