Na baie gesoek, baits, wyfies met welpies en selfs 4 leeus op die plaas gehad kon ons die man opspoor.
Dit het op die "over hounds" metode plaas gevind.
Die kat was op so 30 meter op gemerk, en toe hy ons gewaar, het hy vir n full charge gesorg.
Hy is tussen 2 doubles en n slot op 3 meter van ons gestop.
Ek sit die "mooi" foto op en waar ek die kat vas hou net om grote te wys.
Hy is 79kg en oor die 8 voet.
My vrou het saam die honed handelaars gebly en toe saam n foto kom neem, so moenie worry nie, ek neem nie die vrou en kinders is sulke situasies in nie.
Die outfitter is van Tosca omgewing en sal eers by hom toestemming kry voor ek sy naam bekend maak en sy fotos plaas.




