Goeie more vriende,
Ek weet dit is al laat maar ek en my pa het nog nie die jaar kans gehad om saam te jag nie.
Ons is bereid om darm so 300 of wat kilo's te ry.
Laat weet asb as daar nog so los vleisie by jou of 'n kontak loop.
Groete
KK
Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing
PM vir 243Sondaug (lid) - hy is 10#1 jou buurman
- bly ook in Kathu - moontlik kan hy jou vinnig help 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing
haha.. ek sal met Jaco gesels. Amper my buurman, net so twee strate van my af..
Baie dankie.
Groete
KK
Baie dankie.
Groete
KK
- Tollieman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Jul 14, 2013 8:36 pm
Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing
Hi KK, Ek bly ook in Kathu.KalahariKlong wrote:haha.. ek sal met Jaco gesels. Amper my buurman, net so twee strate van my af..
Baie dankie.
Groete
KK
My naam is Manie Coetzee, wil net weet of ek jou dalk ken? en dalk Jaco, wat is sy van?
9mm Firebird
.22 Slazenger
308 CZ 550 Laminated Varmint
.22 Slazenger
308 CZ 550 Laminated Varmint

