Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing

Post Reply
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing

Post by KalahariKlong »

Goeie more vriende,

Ek weet dit is al laat maar ek en my pa het nog nie die jaar kans gehad om saam te jag nie.
Ons is bereid om darm so 300 of wat kilo's te ry.
Laat weet asb as daar nog so los vleisie by jou of 'n kontak loop.

Groete
KK
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing

Post by FHM »

PM vir 243Sondaug (lid) - hy is 10#1 jou buurman ;D - bly ook in Kathu - moontlik kan hy jou vinnig help ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing

Post by KalahariKlong »

haha.. ek sal met Jaco gesels. Amper my buurman, net so twee strate van my af..
Baie dankie.

Groete
KK
User avatar
Tollieman
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sun Jul 14, 2013 8:36 pm

Re: Opsoek na 'n laaste pot vleisie - Kathu omgewing

Post by Tollieman »

KalahariKlong wrote:haha.. ek sal met Jaco gesels. Amper my buurman, net so twee strate van my af..
Baie dankie.

Groete
KK
Hi KK, Ek bly ook in Kathu.
My naam is Manie Coetzee, wil net weet of ek jou dalk ken? en dalk Jaco, wat is sy van?
9mm Firebird
.22 Slazenger
308 CZ 550 Laminated Varmint
Post Reply