Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
-
immelmanw
Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
More Manne en Dames
Nou is jou kans, Safari & Outdoor het n 470 Nitro Express Double Shoot by Huntex Kaap 21-24 September 2013. Kom skiet met n Heym African PH 470 Nitro Express, Hornady 500gr DGX ammunisie. Dit is dieselfde geweer as wat Ivan Carter gebruik.
Die gong gaan op 30m wees, eklke keer as jy dit raakskiet gaan jou naam in n hoed vir n R1000 S&O voucher. Die trekking is elke dag om 16:30 by Huntex Kaap. Ek kan nie wag nie!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Nou daai gaan pret wees 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Manne Manne Manne!!!!
Hoe bly is ek nou dat ek vir my H-Moon Kaap toe gan
Mamma kan wyn proe Pappa Gan Skiet
Hoe bly is ek nou dat ek vir my H-Moon Kaap toe gan
Mamma kan wyn proe Pappa Gan Skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Daai gaan pret wees
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
R100 vir n skoot is nie bad nie sou jou seker R300 n rondte kos as jy self die ammo moes koop 
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Sien julle daar; daai gong gaan n paar R100 note voel.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Manne, ek is Saterdag daar op diens. Sien julle daar.
Gawie.
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
is dit nie gevaarlik nie ek dog hulle skiet op gongeJTM wrote:Gaan jy my 'n skoot oppie huis gee?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Does anyone know what the weather is doing the weekend?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Is seker ja.375fanatic wrote:is dit nie gevaarlik nie ek dog hulle skiet op gongeJTM wrote:Gaan jy my 'n skoot oppie huis gee?
Op Wild en Wragtig laas week by die Big Bore skiet, het hulle gewys wat dink die klas kalibers van 'n 10mm staal plaat. Ek glo die 470 NE gaan net so min van jou skouer ook dink.
Jannie Welman
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Ons gaan ook daar wees manne so kom loer gerus in!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Ek is amper te bang om te se ek skiet sommer 4 skote en na nommer 2 besef ek my vals tande is besig om uit te kom 
Nee wat hier kom ek !!!!!!!
Nee wat hier kom ek !!!!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Vrydag 50mm, Saterdag 10mm.Martin82 wrote:Does anyone know what the weather is doing the weekend?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Laas jaar het daar omtrent water geval. Ek hoop maar dit is effe droër die jaar.
Jannie Welman
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
So its going to be like Dan Carters underpants after being tackled by Bismarck....Sopping Wet
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
As julle klaar die gevoel van die 470 gekry het kom koop sommer een vir R54500 by Die Kooperasie.Jy sal die prys nooit weer sien nie.
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Hi RVRV wrote:As julle klaar die gevoel van die 470 gekry het kom koop sommer een vir R54500 by Die Kooperasie.Jy sal die prys nooit weer sien nie.
Het julle die Heym of die Merkel teen R54500?
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Dagsê manne. Verskoon die taalgebruik teen die einde, maar my terapeut sê dit is normaal vir iemand wat deur 'n donkie geskop is.
https://www.youtube.com/watch?v=qO2R9Sl ... ata_player
https://www.youtube.com/watch?v=qO2R9Sl ... ata_player
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Ai Gawie, die video is gemerk Private. Kan dit nie oopmaak nie.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Jammer!
Ek ly nog aan skok.
Hy loop nou mooi.
Ek ly nog aan skok.
Hy loop nou mooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Lekker! Gee so ou geweertjie jou 'n drukkie. 
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!
Jannie, ek sal hom heeldag skiet; met 'n ander man se skouer.
Ek was baan beampte by die skiet en ek het die vier skote met die 243 meer gevoel omrede jy nie lekker agter die ligte Axis kon inkom nie, agv die staan en skiet oor die bank.
DIT WAS LEKKERRRRRR.