Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
immelmanw

Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by immelmanw »

More Manne en Dames

Nou is jou kans, Safari & Outdoor het n 470 Nitro Express Double Shoot by Huntex Kaap 21-24 September 2013. Kom skiet met n Heym African PH 470 Nitro Express, Hornady 500gr DGX ammunisie. Dit is dieselfde geweer as wat Ivan Carter gebruik.

Die gong gaan op 30m wees, eklke keer as jy dit raakskiet gaan jou naam in n hoed vir n R1000 S&O voucher. Die trekking is elke dag om 16:30 by Huntex Kaap. Ek kan nie wag nie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Marc »

Nou daai gaan pret wees :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Alwyn »

Manne Manne Manne!!!!

Hoe bly is ek nou dat ek vir my H-Moon Kaap toe gan 8)

Mamma kan wyn proe Pappa Gan Skiet O0
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by theedge »

Daai gaan pret wees
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

Dit lyk yummy!
Jannie Welman
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by 375fanatic »

R100 vir n skoot is nie bad nie sou jou seker R300 n rondte kos as jy self die ammo moes koop :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by hebron »

Sien julle daar; daai gong gaan n paar R100 note voel.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Gawie(13mm) »

Manne, ek is Saterdag daar op diens. Sien julle daar.

Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

Gaan jy my 'n skoot oppie huis gee? ;)
Jannie Welman
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by 375fanatic »

JTM wrote:Gaan jy my 'n skoot oppie huis gee? ;)
is dit nie gevaarlik nie ek dog hulle skiet op gonge :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Martin82 »

Does anyone know what the weather is doing the weekend?
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

375fanatic wrote:
JTM wrote:Gaan jy my 'n skoot oppie huis gee? ;)
is dit nie gevaarlik nie ek dog hulle skiet op gonge :laugh:
Is seker ja. :D Ek reken hulle kan 'n klein huisie tussen die skut en gong sit en jy sal dwarsdeur skiet en nog daai gong laat lui ;)

Op Wild en Wragtig laas week by die Big Bore skiet, het hulle gewys wat dink die klas kalibers van 'n 10mm staal plaat. Ek glo die 470 NE gaan net so min van jou skouer ook dink.
Jannie Welman
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Ons gaan ook daar wees manne so kom loer gerus in!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by tau »

Ek is amper te bang om te se ek skiet sommer 4 skote en na nommer 2 besef ek my vals tande is besig om uit te kom :)

Nee wat hier kom ek !!!!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Chevvy SS »

Martin82 wrote:Does anyone know what the weather is doing the weekend?
Vrydag 50mm, Saterdag 10mm.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

Laas jaar het daar omtrent water geval. Ek hoop maar dit is effe droër die jaar.
Jannie Welman
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Martin82 »

So its going to be like Dan Carters underpants after being tackled by Bismarck....Sopping Wet
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by RV »

As julle klaar die gevoel van die 470 gekry het kom koop sommer een vir R54500 by Die Kooperasie.Jy sal die prys nooit weer sien nie.
immelmanw

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by immelmanw »

RV wrote:As julle klaar die gevoel van die 470 gekry het kom koop sommer een vir R54500 by Die Kooperasie.Jy sal die prys nooit weer sien nie.
Hi RV
Het julle die Heym of die Merkel teen R54500?
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by RV »

Nooit
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê manne. Verskoon die taalgebruik teen die einde, maar my terapeut sê dit is normaal vir iemand wat deur 'n donkie geskop is.

https://www.youtube.com/watch?v=qO2R9Sl ... ata_player
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

Ai Gawie, die video is gemerk Private. Kan dit nie oopmaak nie.
Jannie Welman
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Gawie(13mm) »

Jammer!
Ek ly nog aan skok. ;D
Hy loop nou mooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by JTM »

Lekker! Gee so ou geweertjie jou 'n drukkie. ;)
Jannie Welman
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Post by Gawie(13mm) »

Jannie, ek sal hom heeldag skiet; met 'n ander man se skouer.
Ek was baan beampte by die skiet en ek het die vier skote met die 243 meer gevoel omrede jy nie lekker agter die ligte Axis kon inkom nie, agv die staan en skiet oor die bank.

DIT WAS LEKKERRRRRR.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply