Musgrave Mod 80 accuracy potential

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by F.L.A.S.H »

Naand manne

(Jammer manne maar aangesien ek nie in Afrikaans kan spel nie gaan ek my vraag in engels tik)

I have a Musgrave mod 80 243 and would like to know from the clever :) people , what is the Mod 80 actions accuracy potential?

Would it be possible to true the action and build a long range (upto 600m) rifle on this action? Or do they not posses that type of accuracy potential?

By voorbaat dankie
F.L.A.S.H
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by Eugene »

Flash, ek het 'n 308 in mod 80 en het geen probleem met akkuraatheid tot 500m nie. Dink egter dat die 243 gaan swaarkry in die wind.
Aim small, miss small
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by Armand Steenkamp »

Flash, Die model 80 het in my opinnie die selle akkuraathyds potensiaal as enige Rem700 Howa 1500 Sako L579 ens As jy hom laat blueprint en bed en n goeie sneller opsit gan jy n bul van n aksie he waar jy n goeie loop kan opdraai.

Groetnis
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by F.L.A.S.H »

Dankie manne:)

Julle het sopas my slegte week mooi omgedraai:)

As my dinge mooi loop en als werk reg uit sal ek die aksie laat true en a nuwe sneller opsit, vir 'n tyd so skiet dan vir my a nuwe kolf en loop in 6mm ackly kry:)

Lekker dag manne
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by Armand Steenkamp »

My maat jy gan nie spyt wees nie!! Jy gan meen jy het net een skoot op daai tyken geskiet meantime is al 5 skote deur 1 gat

Groetnis
johneiman
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:17 pm

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by johneiman »

dag, ek soek na axtractor op lyttelton RSA 308 aksie, kan jy n my dalk help
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by Marc »

Dagse

Ek het n "Sentraalwes" Mod 80 wat n Boyd's kolf met bedding gekry het. Die res is alles nog stock standard en ek kry clover akuraatheid op 100 en 200m. Hy lui n 10x10" gong gereeld op 600m as die wind nie pla nie ;)

Ek skiet Nosler 80gr BT, die 1:10 twist hou Baie van hulle :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
johneiman
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:17 pm

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by johneiman »

ek is van Namibia , dit lyk niemand in Suid Afrika weet waar om Musgrave parte te kry, ek soek na extractor cir RSA 308Match rifle , kan iemand my dalk help
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Musgrave Mod 80 accuracy potential

Post by swc-tr »

johneiman
Kontak vir Thor Engineering in Pretoria, hulle vervaardig extractors vir die RSA.
Post Reply