GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Yalair »

Image

Die een kos so R5200.00 het iemand een ? hy mount op scope +- 30 min opneemtyd 5x zoom ens
Last edited by Yalair on Mon Mar 30, 2009 10:35 am, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by JACQUES BOTHA »

YALAIR

Ek wete jy kry een wat in die scope iongebou is ook..Willie van Zyl van die silhoeette manne het een gekoop daar oor die water, maar die weer terug gestuur na die eerste week...Ek sal die een op die scope geniet as hy so 8 tot 12 maal kon vergroot..die opneem tyd is bietjie min, maar mens moet seker net nie die rekord knoppie aan vergeet nie.. soos ek weer die naweek gedoien het nie. dis nogal skreeu snaaks om die stemme te hoor en niks te sien nie....
Shoot straight and tell the truth!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Dawie »

Kruger

Wat maak jy as daar 'n paar l??  En as 2 of meer op 'n slag ingekom het en jy moes konsentreer om hulle plat te kry?

Izak "oulike plan" ek het al gedink om 'n stuk bordkryt saam te ry ma ek kommie oral by die tralie by nie,  daai soekery smaak my is ma deel van die game :'(  Hoe meer goed 'n ou aan moet dink en mee froetel hoe groter is jakkie se kans om lucky te wees.

Wat oulik sal wees is 'n ding wat die rigting "save" van elke skoot wanneer die skoot gevuur word   Ek dink hier's 'n "Gap" in die mark vir so iets,  ek sal so iets koop!!  Sal baie tyd spaar...letterlik ure vir my.

Mmmmm?

Waar is die "inventors"?? 

Dawie
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by jaracal »

Dawie
Tewis werk of het gewerk aan 'n elektroniese model wat met LED liggies werk en registreer die rigting waar die skoot afgetrek word. Sal blykbaar meer as 5 skote kan registreer. Ek weet daar is een so 'n model gemaak vir Heinrich Du Plessis deur 'n super slim ou van iewers in die Suid-Kaap.

Sal bietjie by Tewis hoor hoe ver is hy.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Pieter E

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Pieter E »

Ambessa
Goeie waarneming oor die natuurlike prooi (steenbokke en hase) wat aanwesig is en die rooijakkalse wat nog steeds lammers vang. Ook 'n baie goeie vraag of rooijakkalse hulle lus vir natuurlike prooi verloor het?

Rooijakkalse is soos ander honde - hulle leer slegte gewoontes amper te maklik aan. Ouers leer dit natuurlik weer aan hulle kinders en so gaan dit aan...

Is dit so? Laat ons van die groep hoor?
Ek s? al die laaste paar maande so, maar niemand luister mos ooit na my nie! Ek is absoluut oortuig daarvan dat lammers nou jakkalse se natuurlike prooi is en vang hulle net kleinwild/hase ens as hulle nie lammers in die hande kry nie. By my loop daar geweldig baie steenbokkies, hase en veral springhase rond en ons kry amper nooit een wat gevang/gevreet is nie.

Groete

Pieter E
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by JACQUES BOTHA »

PIETER
Ek di k die nie n vermoeide nie maar n feit dat jakkals na die makliker prooi oorbeweeg het..In springbok lamtyd sal hulle natuurlik rondloop en die jong lammers wat so mooi stil le en wegkruip ook tot hulle voordeel gebruik.. maar omdat ek in my omgewing net ry (gaan jag) as daar lammers of skaap of bokkies gevang word is daar omtrent altyd net in die maag inhoud van die jakkalse  skaapvleis te bespeur met die rot/ muis hier en daar in die inhoud.. soms kry jy haas, baie min selde indien ooit sprinhaas oorblyfsels.
So waar daar skaaplam is gebruik die jakkals dit tot sy voordeel om lammers by te kom en buite lam seisoen kry ons dat hy groot skaap ook bykom..So afhangend van die seisoen (lamseisoen of nie) daai manne eet wat die maklikste is om in die hande te kry met die misnte moeite..en ons het gedink die manne soso maslow en sy maaikies was slim..
jakkals stel ons nooit teleur nie(alias die skrywer)
Shoot straight and tell the truth!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Dawie »

Heinrich
Die feit dat mense al aan so iets gekarring het om te maak,  lyk my dat daar wel 'n behoefte sal wees of hoe? 
Dawie
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Rooies »

Pieter E

n bietjie van di onderwerp af... het jou geheime spoortrapper toe weer gevang by jou? en N/B se vanghok iets opgelewer?

groetnis
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by jaracal »

Dawie
Ja dit behoort die soek rigting duidelik aan te gee en behoort aftrek te kry as die prys reg is. "n hond werk net so goed.

Ambessa/Pieter
Nou die dag oor die ding weer gedink (op my ouderdom raak die dinkery nou al gevaarlik), roofdiere vang mos swak en siek prooi. In vergelyking met wild en ander prooidiere moet skape, wat mak geteel is en geen natuurlike verdediging soos spoed of vlug teen roofdiere het nie, mos swak en siek lyk. Geen wonder dat roofdiere hulle sal uitsoek nie. Wat dink julle van die stelling?

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Pieter E

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Pieter E »

Rooies

Nee, nie sover ek weet die afgelope 2 weke nie, maar daar is gister 4 jong ooitjies gevang. Ons was nog nie by die karkasse nie (laat gistermiddag eers gehoor en besig om lusern te sny), maar klink amper meer soos bruin hi?na se vreetgewoontes. Dis op 'n ander deel van die plaas. Natuurbewaring se ou het ges? hy reken ook dis luiperd, maar ons moet maar laat weet as hy weer vang, dan sal hulle kom kyk!

Heinrich

Ek stem saam met wat jy s?, skaap is net baie makliker prooi as kleinwild en kan dan seker siek ook lyk, maar ek dink nie jakkals is so dom dat hy dink hulle is noodwendig siek/swak nie, ek reken hy is slim genoeg om teen die tyd te besef het, dis baie beter en makliker prooi. Kyk hoe vang hulle normaalweg eerder een van die mooiste lammers as om die swak enetjie te vang wat in elk geval gaan vrek. Hulle kon dalk oorspronklik aangeleer het om skaap te vang omrede dit vir hulle gelyk het soos siek/swak prooi, maar ek reken teen die tyd het hulle agter gekom dis nie net makliker nie, dis baie lekkerder ook. Vra maar enige ou in die stad hoe lekker is 'n skaaptjop!

Groete

Pieter E
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by JACQUES BOTHA »

PIETER
OK julle kan maar slae uitdeel, maar oral waar ek kom by die boer se die boer altyd daai jakkals vang die beste lammers.....
Ek persoonlik stem nie saam nie, dalk lyk die lam as hy dood is maar net die heel mooiste , maar hy was ten minste die maklikste om te vang.
Ek staan en roep eenDAG , in n hek by n kraal in die hoek van n kamp, Toe ek begin roep, kom daai 2 jakklase met die hele tropppie damara's reguit van voor af  in, hulle bring daai troppie in soos 2 skaaphonne nie kan nie......heel rustig draf die twee so agter die damara;s aan, to hulle naby die kraal kom breek een lam weg ,, en die twee is gelyktydig agter hom aan,,,,, ek het ongelukkig bietjie geinterveer en hokaai geskree en eers die vertse een gepiets en toe die ander een wat toevallig die teef was. So ek dink en glo steeds hulle is uiters opertunisties en gebruik hulle kans as hy kom, so goed of sleg, swak of goed, die een wat n kans aanbied betaal die prys van die natuur....So dat hulle altyd die bestes vang dra nie gewig nie, maar so ook dat hulle altyd die swakstes eerste vang ook nie,,, hulle vang die een wat hulle n kans bied....Kyk ook die dvd van RHW waar dei rooikat in die kraal inkom en toeslaan op die een wat verbykom....Soos hein se op my ouderdom word filosofeer en redeneer gevaarlik. Maar ek dink dis deel van die lekker van die forum mens lees van ander se sienings en menigs al v erskil dit soms met wat joune is...kry ons darem nou meer blootstelling as ooit tevore... en dis wat ek geniet en "verslaaf" raak aan...
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Ambessa »

Hallo Heinrich / Jacques / Pieter E / en almal daar

Moeilik om te weet of (alle) rjakkalse (altyd) so maak? Hulle is baie opportunisties en sal sekerlik enigiets vang as dit moontlik is.

Onthou, ons mak vee het ook nie meer veel van 'n natuurlike vluginstink oor nie (meer so by lammers). Hulle weet moontlik dus nie meer wat 'n veilige afstand tussen hulle en roofdiere is nie. Kyk maar wat maak wild wanneer hulle weet of ken van roofdiere.

Vang 'n rjakkals ook eerder die prooi wat vlug (soos oupa leeu maak)?

Oor die grootte/kondisie van die prooi - sal 'n rjakkals weet die een lam het meer vleis (of vet) as die ander?

Ambessa
Ambessa

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Ambessa »

Hallo Heinrich / Jacques / Pieter E / en almal daar

Verder op die vanggewoontes van die rjakkals.

Die rjakkals is 'n tipiese hond met 'n baie sterk ontwikkelde sosiale- en voedingsgedrag. Die beginsel is dat die sterk instinkte verder versterk word deur aangeleerde gedrag wat deur die volwasse diere (ouers) as voorbeeld gebied word.

Wat gebeur as die dinge verander word? Ouers word verwyder (geskiet/gevang/bloot sneuwel) voordat die goeie gewoontes by die jonges gevestig is? Die "ongeleerde" of "half-geleerde" jongetjies moet dan maar self sien kom reg. Wat doen hulle nou? As gebore opportuniste sal hulle alles vreet en vang wat voorkom (selfs turksvye). Hopelik vang hulle klein knaagdiertjies of dan die tjoppie of twee soos dit hom voordoen as 'n lammetjie of groter skaap? Die verwydering van die ouers (hierbo gestel) val dalk presies saam saam met die lammery of tydens die tydperk wat daar kleiner en groter lammers op die plaas is.

Fikseer die jong rjakkalsies nou op hierdie sagte en maklik beskikbare prooi (lammers wat buitendien nie mooi weet hou om daarvan te vlug of dit te ontwyk nie) en siedaar, "hooked for life"?

Hulle leer natuurlik nou hulle kleintjies weer die nuwe aangeleerde gedrag.

Klink dit logies of bekend.

Wat maak ons om die siklus te breek?

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Yalair »

"n hond werk net so goed.
My jackrussel werk nog die beste, vat so 1-2 min om jakkals uit te sniffel wat ek nie kry nie
Pieter E

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Pieter E »

Jacques/ambessa e.a.

Ek stem saam dat ons boere seker te maklik s? jakkals vang altyd beste lam, maar ek sweer hulle druk hulle in 'n hoek vas en voel eers op die rue!

Ek reken julle beskrywing van hoe jakkalse leer/geleer het om lammers te vang is waarskynlik reg, maar dit verander nie aan die feit dat hulle nou al teen die tyd (100 jaar+) almal, van oupa tot kleinkind weet lammers is die beste en maklikste. As ek dus s? jakkalse se natuurlike prooi is nou lammers, dan bedoel ek juis hulle het aangeleer dat lammers makliker vang en dus is dit nou hul voorkeur prooi. Ek reken nie 'n jakkals besluit om vanaand 'n happie te gaan soek en, s? maar, steenbok is op die menu en hier kom hy toevallig af op 'n weerlose lammetjie, wat te dom is om te vlug, en eet die dan maar sommer in elk geval nie. Ek reken eerder skaaptjops is standaard op die menu en jakkals loop eerder 'n paar km verder om by hulle te kom as om te gaan staan en sukkel om 'n steenbok te vang wat nie wil stilstaan nie. Jakkalse is darem ook al lankal uit die steentydperk uit!

Hoe ons dit omdraai, is natuurlik die miljoen dollar vraag! S? dit vir ons en boere slaap lekker en Taffie en almal van julle tel tone (patrone)!

Groete

Pieter E
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Yalair »

;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D

Image

Image
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by JACQUES BOTHA »

mooi man en hoe lyk die footage wat daar uitkom..
gaan jy dit met ons deel.
Jy sal moet wys ..ek kyk graag ......
asb..
dit sal baie van die bewe uitskakel .....
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Ambessa »

Hallo Pieter E

Baie ouens s? dieselfde ding van vandag se rjakkals. Hulle loop verby ooglopende natuurlike prooi (hase, sbokkies, ens) om skaap en bok te vang?

Dan is dit mos reg dat ons baie het om te leer oor die huidige populasie se sosiale- en voedingsgedrag?

Stem saam met jou stelling "Hoe ons dit omdraai, is natuurlik die miljoen dollar vraag!" Glo my, ons sal vinnig werkbare oplossings moet kry en dit op 'n baie groot skaal toepas.

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Yalair »

JAQUES
Sal sodra ek iets afgeneem het dit oplaai, het net die kinders so ent laat wegloop en hulle afgeneem, SONDER GEWEER DAREM, beeld is heel bo verwagting goed, hou die spasie dop  ;D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Christo »

Mr T  -  Taffie  -  Grootbaas

Vertel ons hoe gaan dit met die nuwe videokamera. Ek wil een koop maar asb net op goeie advies.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Ja3 »

Ben en Rolprentmakers

Die dokter het ges? ek't 'n fotografiese geheue  ;), maar ek kyk steeds na so-iets vir die argief.
Is jy gelukkig met jou videoscope van Bushnell en sal jy hom kan aanbeveel?
Dit lyk egter of die opneem tyd redelik beperk is (30min) of is dit voldoende (..dis ook nou nie dat mens die toeloop tot die skiet hoef af te neem nie ne..)?
Hoe vergelyk die opneem kwaliteit teenoor die konvensionele tipe, ...veral in die nag?
Kry mens monterings vir 'n 30mm teleskoop? Ek neem aan jou lig is op die stoel gemonteer?

Groete
Ja3

ps- Indien mens nie 30mm monterings kry nie, dis oraait, dan sit ek hom sommer vas aan my 243 se loop  8).
      o ja, net dat daar nie wangedrag intree nie....die klem is op my geweer se loop. Hulle bring inelkgeval nie 40mm ringe uit om die draailoop skote ook te kry nie :D
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Freddie101 »

Taffie en almal
Het n Garmin 60 csx GPS bestel. Wil by diegene wat hom het weet watse toebehore moet mens bykoop. Beste kaarte vir jak jagter? Kabel na pc? (is n spesiale een nodig of kan ander usb kabels ook gebruik word) Mountings vir motor en stoel? Krag vanaf motorbattery. Het hom nog nie gekry so weet nie wat alles reeds by hom is nie.
Freddie
yol bolsun
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Mac »

Freddie,

Ek het alles by myne gekry, net Topo & Rec kaarte by gekoop. Ek het 'n bracket op my stoel gebou, en 'n windscreen suction mount vir die bakkie gekry, moes ook die kabel vannaf die lighter koop, maar het een gehad wat op my GPS V gewerk het. Jy sal nie spyt wees oor hierdie koop nie, werk soos 'n droom.

Mooi bly
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by Louis102 »

Freddie101 wrote: ...Het n Garmin 60 csx GPS bestel...
Freddie

Geluk, dink dis 'n goeie keuse (ook maar omdat ek nie eintlik iets anders ken nie).  'n Gewone USB-kabel is voldoende na jou PC.  Ek het Maps for Africa op myne gelaai, dink nie jy het meer nodig nie.  Werk met Mapsource op my rekenaar.  Die krag kom van gewone lighterplug, so instaleer een in jou stoel of agter op jou bakkie (ek het een op die stoel ook, maar mount meestal die GPS op die geweerrak/tralies).  Te swaar op AA -tipe batterye om slegs daarvandaan te werk.  Jy kan 'n fancy bracket bykoop, maar sien Taffie gebruik gewone 40mm swart pyp.  Daaruit maak jy 'n heel fuksionele bracket.

Geniet hom, hy is goudwerd as jy die fuksies eers onder die knie het.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?

Post by tafjak »

Fred

Nou het jy 'n GPS! Jy kry alles by, behalwe mounting bracket(myne het so opgedaag). Kry maar bracket en lighter cable, hou die stukke darem aanmekaar en spaar ook die GPS.

Baie maklik om mee te werk. Haal net die ding van "elektroniese kompas" af, dit sal jou malmaak op die bakkie. Ek is so jammer vir myne, dat ek ook nog verder oorweeg om Garmin 60(straight) aan te skaf.

Geniet!
Post Reply