
Die een kos so R5200.00 het iemand een ? hy mount op scope +- 30 min opneemtyd 5x zoom ens





Ek s? al die laaste paar maande so, maar niemand luister mos ooit na my nie! Ek is absoluut oortuig daarvan dat lammers nou jakkalse se natuurlike prooi is en vang hulle net kleinwild/hase ens as hulle nie lammers in die hande kry nie. By my loop daar geweldig baie steenbokkies, hase en veral springhase rond en ons kry amper nooit een wat gevang/gevreet is nie.Goeie waarneming oor die natuurlike prooi (steenbokke en hase) wat aanwesig is en die rooijakkalse wat nog steeds lammers vang. Ook 'n baie goeie vraag of rooijakkalse hulle lus vir natuurlike prooi verloor het?
Rooijakkalse is soos ander honde - hulle leer slegte gewoontes amper te maklik aan. Ouers leer dit natuurlik weer aan hulle kinders en so gaan dit aan...
Is dit so? Laat ons van die groep hoor?






My jackrussel werk nog die beste, vat so 1-2 min om jakkals uit te sniffel wat ek nie kry nie"n hond werk net so goed.








FreddieFreddie101 wrote: ...Het n Garmin 60 csx GPS bestel...