Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Ek het 'n vriend wat vandag gehoor het sy lisensie is reeds by sy plaaslike polisie kantoor. Ek wil sommer gou hoor of hier iemand is wat hierdie geweer in sy kluis het wat so min of meer 'n aanduiding kan gee van moontlike ladings? Hy wil graag 85-100gr skiet, maar enige data is welkom.
.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge