Marlin xl 7 25-06

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Marlin xl 7 25-06

Post by Reghardt »

Goeie dag Almal

Ek het 'n vriend wat vandag gehoor het sy lisensie is reeds by sy plaaslike polisie kantoor. Ek wil sommer gou hoor of hier iemand is wat hierdie geweer in sy kluis het wat so min of meer 'n aanduiding kan gee van moontlike ladings? Hy wil graag 85-100gr skiet, maar enige data is welkom.

Ek luister graag.

Vriendelike Groete
Reghardt :police:
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Marlin xl 7 25-06

Post by foxripper »

My broer het n Marlin..100gr Sierra GK, 50.5gr S365, 0.5mm Jump en hy groepeer baie mooi, weet ongelukkig nie wat sy spoed is nie.
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Marlin xl 7 25-06

Post by Reghardt »

Baie dankie. Probeer bietjie vir my die spoed kry as jy kan asseblief

Baie Dankie
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Marlin xl 7 25-06

Post by Lourens »

Ek het nie een in 25-06 nie maar wel in 7mm-08, wat ek jou wel kan se is dat hy blerrie akkuraat uit die boks is!!
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Marlin xl 7 25-06

Post by Reghardt »

Dis baie goed om te hoor.

Ek sal bietjie dit boodskap oordra
User avatar
SAHunter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Mon Aug 26, 2013 9:02 pm

Re: Marlin xl 7 25-06

Post by SAHunter »

Reghardt het jy al hierna gekyk - gee klomp ladings en menings oor wat die beste werk.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... hilit=2506
SA Hunter

.22LR Anschutz 1712
Sako 75 in 2506REM
Cooper Model 52 Jackson Game in 270Win
Musgrave in 3006Springfield
Beretta 692 Sporting 12 gauge
Beretta Silver Pigeon 12 gauge
Post Reply