Pa en dogter jagnaweek

Indien jy na 'n jagmaat soek of wil saam nooi, plaas jou versoek hier.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Barry, sorry nie jou post gesien nie. Dankie, jys op die wa!

Een van my kliente het ook gevra om saam te gaan, hys nog nie lid van die forum nie, toe se ek hom hy sal maar eers moet aansluit op ons leka forum, dan kan hy dalk saam kom met sy dogters!! Reg met julle?

Jaco wat se jy vriend, kan ons maar vasmaak?
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Jaco kom in Jaco...

Ek moet more met Hein bevestig, dusver is dit ek met my dogter, Barry met sy dogter, en Nico met sy 2 dogters.

As iemand nog wil inklim, meer welkom, maar more is die sperdatum asb.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by Jaco Swart »

Hi Robbie.

Jammer man, het bietjie gaan visvang in Sodwana. Soos reeds gesê het sal ek n vlakte jag verkies. Ek gaan 2 keer voor die datum van jul jag weer bosveld toe met my gesin , en het my dogter reeds haar lysie van wat sy gaan skiet.

Ek gaan dus nie die trip meemaak nie. Reel asb weer so jag vir ons in die vlaktes , sommer vroeg in volgende jaar.

Groete
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Jaco, ek verstaan die punt 100%.

As jy van n lekker plek weet, of hier is nog manne wat n verwysing vir ons kan gee vir n vlakte jag, kom help ons asb met n lekker jagplek!! Frans is ook nog n opsie vir n volgende jag, laat hy net eers weer sy voete vind met die nuwe pos wat hy gekry het, dan sal ons hom ook weer pla vir n jaggie!!

Ek gaan die post ooplos, as daar nog iemand is wat die jag wil meemaak van die 27ste September, is julle welkom, daar is nog plek. Ek het die bespreking vasgemaak, die hele plaas en Lodge is ons sin!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Ai wil ek nou glad nie hier sit en tik nie, sou baie eerder nog in die bos wou wees, maar so kom alle goeie dinge mos maar tot n end ook!!

Baie dankie aan Barry en Nico en hul dogters, dit was werklik lekker om saam julle die paar dae op die plaas te spandeer. Vir Hein ook baie dankies vir alles, dit was vir my werklik n heerlike naweek.

Ek wag net vir fotos van Nico en Barry af, dan sit ons dit op.
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by bush hat »

Manne, wat 'n heerlike paar dae saam met die dogters in die bos !

Nico, dit was lekker om saam met jou en die dogters te kon kuier en lag !

ou Robbie, dit was puik, die ete en drinke, die trekklavier, lekker sing, lag, kuier en jag !

Hein, dankie vir lekker bly op die plaas, jou gasvryheid en jou span se hulp by die Lodge en in die veld !

Manne, indien julle nog wonder, dit was fantasties en hopenlik die eerste van baie jagte saam met my en julle pragtige dogters..... sien al klaar uit daarna !

Sal my paar fotos aanstuur vir plasing, sodat almal die kuier kan meemaak.

Groetnis,
Barry
stan man

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by stan man »

ek is miskien nie meer so baie op die forum nie,maar ek hou julle dop.

dit help nie julle spog met die jag en gee almal komplimente ,en dan is daar niks fotos nie.
het julle gaan gasvryheid toets en vriende maak ,of het julle gaan jag ???
komaaaaan !! plaas n ou fototjie.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Ek sukkel so met dit, o genade!!!!!

Wie gaan help om die goed te laai, ek is by die photo bucket ding, maar kry nie die fotos gelaai nie, weet nie wat ek verkeerd doen nie!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by Frikkiedbr »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 01#p311901

Die foto’s is as volg:

die kuierplek met kamers links
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download_zpsc7988186.jpg

Dolla, Robbie se dogter met haar varkie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download1_zpsb6983406.jpg

Robbie met sy varkie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download2_zpsabd50139.jpg

Barry met sy RHB koei.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download3_zpsf0d7cfd2.jpg

Nico het rooibok en vark geskiet en
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00035_zpse74c999b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00041_zpsfad01e72.jpg

Jo-Ann haar rooibok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00030_zps60593dff.jpg
Last edited by Frikkiedbr on Tue Oct 08, 2013 1:28 pm, edited 1 time in total.
stan man

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by stan man »

mooi maters.
dankie vir die fotos
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by NicoSmit »

Wat is Barry se van? hy lyk baie bekend vir my
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Barry Pieterse, Bush Hat op die forum.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by NicoSmit »

Wou mos sê die man lyk bekend sy vrou en my vrou werk saam en as ek dit nie mis het nie bly hy so 2km van my af
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by bush hat »

More Almal,
Dankie Robbie vir die foto's. Nou moet Nico net hulle fotos ook plaas !

Ons kan maar net weer bevestig...dit was super lekker saam met die dogters en dat my dolla haar BWB-bul, wat haar hierdie keer net-net ontwyk het, steeds wil gaan haal ...so ja ek skuld haar nog 'n jag !

Nico Smit, ons moet bietjie gesels, kom julle gerus oor na ons toe maat, dan gesels ons lekker !

Groetnis aan almal !
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by NicoSmit »

Barry het julle toe iets geskiet die naweek?
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by bush hat »

More Nico
Ja ek het 'n Rooi Hartbees koei kon plattrek, en my dogter 'n amper !
Amper 'n pragtige Blouwildebees bul, wat op nommer 99.9 omgevlieg het en in die bos verdwyn het !

Maar toemaar, ons beraam reeds planne om hom nog later hierdie jaar te gaan haal !

Waar en wat het jy hierdie jaar gaan jag ?

Barry
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Barry, het jy nog nie die horings laat meet nie?
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by ROBBIE1 »

Baie dankie vir die foto's se laai Frikkie, Nico en sy dogter sin is ook nou op.

Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om vir Barry en sy dogter Yolandrie, en Nico en Jo-Ann en kleinsus te bedank vir hulle hulp met alles. Dankie dat julle dit saam met ons meegemaak het. Almal het lekker saamgewerk, slaaie gemaak, vleis gebraai, gekuier en lekker saamgesing!

Ook vir Hein Stander van Kalabaspan Safaris vir die gasvryheid en diens wat ons daar ontvang het. Van die stilhou op die plaas, waar almal se begasie deur die werkers afgelaai is, tot die dag wat ons daar vertrek het en sy mense weer alles vir ons aangedra en help oppak het, was dit werklik n plisier om daar te wees, amper gevoel of ons op verlof is.

Baie dankie julle almal, ons maak volgende jaar weer so!!

><)
Last edited by ROBBIE1 on Tue Oct 08, 2013 2:45 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Pa en dogter jagnaweek

Post by Frikkiedbr »

ROBBIE1 wrote:Baie dankie vir die foto's se laai Frikkie, Nico en sy dogter sin is ook nou op.

Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om vir Barry en sy dogter Yolandrie, en Nico en Jo-Ann en kleinsus te bedank vir hulle hulp met alles. Dankie dat julle dit saam met ons meegemaak het.

Ook vir Hein Stander van Kalabaspan Safaris vir die gasvryheid en diens wat ons daar ontvang het. Van die stilhou op die plaas, waar almal se begasie deur die werkers afgelaai is, tot die dag wat ons daar vertrek het en sy mense weer alles vir ons aangedra en help oppak het, was dit werklik n plisier om daar te wees.

Baie dankie julle, ons maak volgende jaar weer so!!
Die foto’s is as volg:

die kuierplek met kamers links
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download_zpsc7988186.jpg

Dolla, Robbie se dogter met haar varkie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download1_zpsb6983406.jpg

Robbie met sy varkie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download2_zpsabd50139.jpg

Barry met sy RHB koei.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Robbie%20en%20dogter/download3_zpsf0d7cfd2.jpg

Nico het rooibok en vark geskiet en
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00035_zpse74c999b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00041_zpsfad01e72.jpg

Jo-Ann haar rooibok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20130928-00030_zps60593dff.jpg
Post Reply