Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hedendaagse staal is taaier as voorheen. Daar was altyd geglo dat hard sterk is, nou se dae is taai die geloof om veral die skielike druk, soos in n geweer, kanon, ens te kan hanteer. Jy sal dalk onthou hoe gewere in manne se hande oopgebars het agv verkkerde ladings of obstruksies in die loop. Ons het egter reeds met die Mod80 se ontwerp besluit om vir taai ipv hard te gaan. (danksy leiding deur LIW Metalurgiese Ing)
Sover ek weet, het daar nog nooit n Mod80, 83, 90 opgeblaas nie. Hy sal dalk meegee, kopspasie vergroot, maar oopbars.......aikona!
So, tegnologie oorheers altyd!
Groete
Daan
Sover ek weet, het daar nog nooit n Mod80, 83, 90 opgeblaas nie. Hy sal dalk meegee, kopspasie vergroot, maar oopbars.......aikona!
So, tegnologie oorheers altyd!
Groete
Daan
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie middag oom Daan,
Ek sal graag by oom wil hoor van waneer af het die reeks nommer verander sodat die aksie nie meer agter aan die nommer is nie? Ek sien van die manne sê dat hulle nommer 375H/HxxxK98 is. Myne wat ek by my pa oorneem is net 375H/H0xxx. Dit is ook die enigste nommer wat op die geweer graveer is, saam met die Musgrave fabrikaat natuurlik.
En kan oom dalk vir my 'n idee gee watse aksie op die geweer is, as die aksie nie op in die nommer geskryf staan nie. Die geweer is in die vroë 1990's vervaardig.

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand Daan
Ek het die volgende vraag oor die RSA aksie- enkelskoot:
My aksie het 3 skroewe waarmee die kolf vaskom, en my vraag is hoe vas (in inch/pounds gemeet) moet die drie verskillende aksieskroewe vasgedraai word?
Groete
Jan
Ek het die volgende vraag oor die RSA aksie- enkelskoot:
My aksie het 3 skroewe waarmee die kolf vaskom, en my vraag is hoe vas (in inch/pounds gemeet) moet die drie verskillende aksieskroewe vasgedraai word?
Groete
Jan
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Jammer, ek het baie slap geraak met antwoorde, sal probeer spoed optel!
Musgrave het die 375hh op twee aksies gebou, die Musgrave 90 Magnum aksie en die meer gewilde K98. Die k98 se uittrekker het n voordeel as jy gevaarlike wild sou wou jag. Die Musgrave se uittrekker is geheg aan die grendel en gly dus in die dop se gleuf as jy die slot toe en oopmaak, die kans is dus groot dat die uittrekker oor die rand kan glip en sodoende bly die dop agter en die wille dier byt jou! Die Mauser se uitrekker staan stil in beide gevalle.
Die RSA aksie moet maar gebed word. Die skroewe , 3, word almal ge- nip, maw, liggies vasgetrek, waarna die voorste en middelste skroew gelykmatig vasgetrek word, party manne gebruik n torque wrench. Die agterste skroef word net lig vasgetrek omdat die tang kan afwaarts buig as jy te vastrek. Maak ook seker dat die aksie slegs onder gebed word en dat jou areas onder die voorste en agterste skroewe ge-float is, anders trek jou aksie dalk reeds daar vas voordat die groot plat oppervlakte onder die aksie , oordentlik vastrek. Enige Bislet man en gesoute geweersmid sal jou better raad bedien.
Mooi loop,

Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Klaar reggekom.
Dankie
Dankie
Last edited by Jaco B on Sat Jan 18, 2014 8:04 pm, edited 4 times in total.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand Oom Daan,
Net vir intresantheid wat was Musgrave se denke agter die 1:14 twist lope op van die bisley gewere?
Waste gr punte het die manne op die kombinasie geskiet?
Net vir intresantheid wat was Musgrave se denke agter die 1:14 twist lope op van die bisley gewere?
Waste gr punte het die manne op die kombinasie geskiet?
-
Spook
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Sep 27, 2013 3:11 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
My storie kom 'n lang pad. Doer van die vroeëre jare 1960's toe die eerste ding wat Musgrave vervaardig het, .303 lope was vir die Bisley-gewere. Ou oom Ben, Bennie en Trevor het die ding begin as ek reg het en hulle het hierdie loop se kamer effe korter gemaak sodat die .303 dop op sy voorkant skerper afgedruk het en daarom kamerdrukking verhoog het van iets soos 23 tot na 27 ton toe. Hy het effens platter geskiet en 'n kenmerk was dat die loop geen blow-back op sy doppe se nek gewys het nie. Baie akkuraat. Die lope is daaroor verban by alle Bisleys dwars oor die wêreld en die manne het alles getraai om dit weg te steek, maar ek onthou dat as 'n man lê en die kolle inryg, dan was die ding wat die sammajoor gedoen het, was om nader te stap en een van sy doppe op te tel en dan kon hy sommer sien die ou skiet met die Musgrave loop en is dan gediskwalifiseer. Die Musgrave naam was voor rondom die bek van die loop gegraveer/gestempel en die ouens het hom afgevyl en tot met soutsuur probeer wegvreet net om die loop te kan gebruik want dit het vir jou 'n definitiewe voorsprong gegee. Ek sou graag wou weet of Daan iets hiervan onthou?
My tweede vraag is oor die LP 1000 geweer wat so ongeveer 1976 vervaardig is. Hoeveel is gemaak?
My tweede vraag is oor die LP 1000 geweer wat so ongeveer 1976 vervaardig is. Hoeveel is gemaak?
Last edited by Spook on Tue Oct 01, 2013 2:45 pm, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Baie intresant Spook!
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Nee, baie interessant! Ek is nog nie so oud nie en het eers in 1977 by Musgrave begin, maar beslis goeie en waardevolle inligting vir die manne wat tans boeke oor Mus skryf.
Groete
Daan
Groete
Daan
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Scrappies, daar was 2 x twists of loopdraaie beskikbaar, nl 1:12 en 1:14. Beide bisley en het met die gewone militere grein 762 ammo geskiet. Die skuts het maar self besluit wat vir hom werk itv loopdraai.
Miskien is daar plankgeweer manne wat bietjie kan uitbrei op die vraag?
Groete
Daan
Miskien is daar plankgeweer manne wat bietjie kan uitbrei op die vraag?
Groete
Daan
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Daan
Ek het 'n 308 win model 90 wat ek al seker 10+ jaar mee skiet.
Nou wil hy nie die patroon uit die magasyn uit voer nie. Hy druk die punt teen die linker kant van die "feeding ramp" vas.
Ek het hom skoon gemaak omdat ek gedink het die magasyn spring is dalk vuil en steek iewers vas.
Hoop jy kan vir my raad gee,
Dankie
Schalk

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hallo Schalk!243RSA wrote:Daan
Ek het 'n 308 win model 90 wat ek al seker 10+ jaar mee skiet.
Nou wil hy nie die patroon uit die magasyn uit voer nie. Hy druk die punt teen die linker kant van die "feeding ramp" vas.
Ek het hom skoon gemaak omdat ek gedink het die magasyn spring is dalk vuil en steek iewers vas.
Hoop jy kan vir my raad gee,
Dankie
Schalk
Sorry, Daan sal dalk beter raad hê as ek...
Jy noem dat die magasynveer 'n "spring" is - bedoelende 'n draad "spring". Hulle werk egter na jare uit.
Die magasynvere wat 'n w-vormige bladveer is, gee nooit probleme nie. Ek het destyds vir my 223 Musgrave Mini 90 'n bladveer laat maak juis omdat die oorspronklike "spring" die patroon skeef gevoer het. Dit was werklik die enigste nadeel van die andersins fantastiese geweer...
K-Mag in Newcasle het destyds die joppie gedoen. Was moerse duur, maar die moeite werd
Groetnis!
Hein M
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hein
Dit is meer 'n bladveer soos jy sê en as ek op hom druk voel dit nie of hy heeltemal padgegee het nie.
Ek neem maar aan dat hy met tyd sy van sy eienskappe verloor wat maak dat hy nie hard genoeg opdruk nie. Dit maak dat die patroon nie hoog genoeg lê as jy hom wil voer nie.
Ek sal hom na die wapen winkel toe vat en hoor wat hulle sê.
Dankie
Schalk
Dit is meer 'n bladveer soos jy sê en as ek op hom druk voel dit nie of hy heeltemal padgegee het nie.
Ek neem maar aan dat hy met tyd sy van sy eienskappe verloor wat maak dat hy nie hard genoeg opdruk nie. Dit maak dat die patroon nie hoog genoeg lê as jy hom wil voer nie.
Ek sal hom na die wapen winkel toe vat en hoor wat hulle sê.
Dankie
Schalk
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
-
TrxR
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Nov 07, 2013 3:46 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hi Daan
I recently purchased a Musgrave RSA single shot in a 308 and was wondering if you would have any idea on how I could figure out when it was made.
Here are the numbers I found on the action if they are any help. 205 182 553.3
Thanks

- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Middag Oom Daan
Ek het die Geweertjie die naweek gekoop
Wil graag weet of jy my meer kan vertel sy serial nom op die loop :OB243V/326
http://i1104.photobucket.com/albums/h336/FlippieGroenewald/P1050528_zps8dfbe544.jpg~original
Groete
Flippie

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Wat het van Oom Daan geword 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Oom Daan sal jou beter kan se, maar as ek so vinnig na die foto kyk lyk dit soos n Vrystaat, presedent of veld model. Basies n RSA aksie met n maggasynkas! Diep Diep lekker geweer daai!!!
Groetnis
Groetnis
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Dankie ek wag dat oom Daan ook iets kan se leef die oom nog
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Daan
Het jy vir Adam Swanepoel geken?
Henry
Het jy vir Adam Swanepoel geken?
Henry
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Weet iemand waar Oon Daantjie is of het iemand dalk vir my n selfoon nom
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Skietekat, ek praat gereeld met Daan. Hy kan agv sy dagtaak nie altyd by die forum wees soveel as hy graag sou wil nie. Ek jet gister aan hom laat weet hier is weer n paar vrae. Hy het onderneem om so spoedig as hy kan weer die vrae te antwoord
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Dankie ek wag hom in
- hennievs
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Oct 03, 2013 12:29 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hallo OOm Daan,
Ek het vanoggend n 300 Win Mag gekoop in uitstekende toestand.
Die geweer het n Musgrave stamp op die loop.
Hy het n K98 aksie wat nog splinternuut lyk.
Vergeet om fotos te neem.
Serial no is 300WM0168K98
enige inligting sal wardeer word

Hennie Van Staden
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Jammer, die nommer reeks gee my min hoop na al die jare om jou n korrekte antw te gee. As die wapen in my hand is sal ek kan se, anders.....sorry
Daan
Daan
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Daan hallo ek sien jy is op lyn soo ek vat kans. Ek het n 6mm Musgrave wat bitter acuraat is en nie regtig vol fiemies is met effe ladingsverskille nie. Die ding is net dat ek op average 200 voet per sekonde vinniger is as wat in die sonkem ladings aangedui word. Dan ook efense pressure signs op die slagdoppe kry selfs al is die spoed onder die spoed wat as maximum aangedui word vir daai lading. Wat kan n moontlike rede wees asb. As jy nog inligting soek oor die geweer lat weet asb. En ja pantser bly maar die beste