Hallo aan almal!
Ek het heelwat 70gr Sierra Match punte vir die 243. Is dit moontlik om dit met S335 te laai - en wat sal 'n BAIE veilige lading wees?
Enige opmerkings / aanbevelings is welkom.
Dalk is daar 'n ander, beter poeier vir hierdie punte, maar ek het BAIE S335...
Ek sien die Amerikaners gebruik IMR3031 - wat baie dieselfde as S335 is. So dit kan gedoen word.
Laat maar hoor asb!
Hein M.
NS. Francois, jy kan maar my post skuif. Ek wou hom net sigbaar maak...
S335 in 243Win
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
S335 in 243Win
Last edited by Hein M. on Fri Sep 17, 2010 10:02 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243Win en S335
Hein
Is OK, laat hy eers hier loop, dan kan ons hom later merge met die 243 herlaai topic.
Mooi loop
Francois
Is OK, laat hy eers hier loop, dan kan ons hom later merge met die 243 herlaai topic.
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win en S335
Sien almal loer, maar niemand se nikshein wrote: Hallo aan almal!
Ek het heelwat 70gr Sierra Match punte vir die 243. Is dit moontlik om dit met S335 te laai - en wat sal 'n BAIE veilige lading wees?
Enige opmerkings / aanbevelings is welkom.
Dalk is daar 'n ander, beter poeier vir hierdie punte, maar ek het BAIE S335...
Ek sien die Amerikaners gebruik IMR3031 - wat baie dieselfde as S335 is. So dit kan gedoen word.
Laat maar hoor asb!
Hein M.
NS. Francois, jy kan maar my post skuif. Ek wou hom net sigbaar maak...
Het op ander forums / artikels vasgestel. Lyk my S355 / S365 is die pad om te stap.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Gerard
Re: 243Win en S335
Ladings vir 70gr SMK koe?ls is by:
http://www.reloadsa.co.za/Members/viewtopic.php?f=10&t=772&p=4452#p4452

Last edited by Gerard on Wed Sep 15, 2010 11:41 am, edited 1 time in total.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: 243Win en S335
Hello Hein
Ek het nie ondervinding met S335 nie.
Persoonlik sal ek wegbly.
Groete, sterkte
Ja3
Ek het nie ondervinding met S335 nie.
Persoonlik sal ek wegbly.
Groete, sterkte
Ja3
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win en S335
Gerard,
70gr SMK met 'n 243 Win met 'n 24" loop:
Poeier - Begin gr - Maks spoed - Dopvulling - Ontbranding
S335 ---- 39 ----- 3360vps ------ 90% ------- 100%
S321 ---- 40 ----- 3450vps ------ 85% ------- 100%
S355 ---- 41 ----- 3450vps ------ 95% ------- 100%
S341 ---- 42 ----- 3440vps ------ 87% ------- 100%
S365 ---- 46 ----- 3500vps ------ 102% ------ 100%
S385 ---- 48 ----- 3470vps ------ 106% ------ 97.5%
S361 ---- 49 ----- 3400vps ------ 102% ------ 92%
Die maksimum spoed is effektief gelyk aan die maksimum druk vir 'n 243 Win.
Die begin gr se spoed is nie gegee nie, dit wissel van geweer tot geweer.
Die lading wat maksimum druk/spoed gee, word nie gegee nie, dit wissel van geweer tot geweer.
Dopvulling moet so hoog as moontlik wees maar nie 107% oorskry nie.
Ontbranding moet 100% wees of so na moontlik daaraan
Dankie vir hierdie data - soos op ander forum gegee. Ek waardeer opreg.
Groetnis!
Hein M.
70gr SMK met 'n 243 Win met 'n 24" loop:
Poeier - Begin gr - Maks spoed - Dopvulling - Ontbranding
S335 ---- 39 ----- 3360vps ------ 90% ------- 100%
S321 ---- 40 ----- 3450vps ------ 85% ------- 100%
S355 ---- 41 ----- 3450vps ------ 95% ------- 100%
S341 ---- 42 ----- 3440vps ------ 87% ------- 100%
S365 ---- 46 ----- 3500vps ------ 102% ------ 100%
S385 ---- 48 ----- 3470vps ------ 106% ------ 97.5%
S361 ---- 49 ----- 3400vps ------ 102% ------ 92%
Die maksimum spoed is effektief gelyk aan die maksimum druk vir 'n 243 Win.
Die begin gr se spoed is nie gegee nie, dit wissel van geweer tot geweer.
Die lading wat maksimum druk/spoed gee, word nie gegee nie, dit wissel van geweer tot geweer.
Dopvulling moet so hoog as moontlik wees maar nie 107% oorskry nie.
Ontbranding moet 100% wees of so na moontlik daaraan
Dankie vir hierdie data - soos op ander forum gegee. Ek waardeer opreg.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win en S335
Ja3,Ja3 wrote: Hello Hein
Ek het nie ondervinding met S335 nie.
Persoonlik sal ek wegbly.
Groete, sterkte
Ja3
Ek het 'n lading S335 wat ek al jare lank met groot sukses in my 223 gebruik - met swaarder punte. Beslis 'n goeie kruit.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win en S335
Hallo almal!
Ek het ook 400 80gr. PMP 243Win koeels en wil kyk of dit uit my '22 -10draai loop wil groepeer. Die Somchem handleiding gee nie die min. en maks. ladings vir hierdie gewig koeels nie en ek wil hoor of iemand my nie kan help nie?
Soos almal kan sien is ek nuut met ladings vir die 243 -en ek wil nie foute maak nie
Ek neem aan dat S365 die geskikte poeier is, maar weet ook nie watter slagdoppies die mees geskiktes is nie.
By voorbaat dankie!

Last edited by Hein M. on Fri Sep 17, 2010 10:03 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: S335 in 243Win
Hein
Begin lading op 80 greiners is 42gr S365 e maksimum is 45grein. Spoed uit 24duim loop behoort so aan 3250fps te vat op maksimum lading.
Begin lading op 80 greiners is 42gr S365 e maksimum is 45grein. Spoed uit 24duim loop behoort so aan 3250fps te vat op maksimum lading.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: S335 in 243Win
Taffie,
Baie dankie! Sal daar begin.