Moenie vir mammie murig maak nie
.223 400m op 100mm teiken
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Jou mammie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Beyers,
Sy mag maar, dis vir seker!
Raven
Sy mag maar, dis vir seker!
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
My Vroutjie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Beyers.
Geluk man, die vrou gooi mooi. Vertel, bietjie meer van die roer - wat is gedoen aan die roer?
Mens krap nie sommer 'n stock standard 223 van die rak af en skiet so nie. Vertel bietjie man. Wens my wife wil ook so bietjie saamet my skiet, hou die girl aan die skiet - daar is min dinge so lekker as 'n man-vrou span wat lekker saam skiet.
Groete.
Jaco
Geluk man, die vrou gooi mooi. Vertel, bietjie meer van die roer - wat is gedoen aan die roer?
Mens krap nie sommer 'n stock standard 223 van die rak af en skiet so nie. Vertel bietjie man. Wens my wife wil ook so bietjie saamet my skiet, hou die girl aan die skiet - daar is min dinge so lekker as 'n man-vrou span wat lekker saam skiet.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .223 400m op 100mm teiken
Joh! wens ek kon so skiet!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: .223 400m op 100mm teiken
Jis maar die mirrage was rof
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Dankie dis lekker as mens saam dinge doen.243Songdaug wrote: Geluk man, die vrou gooi mooi. Vertel, bietjie meer van die roer - wat is gedoen aan die roer?
Dis 'n Sako Vixen met 'n 5-20x50 Trijicon en 'n Dirk Human Silencer. Oorspronklike loop, Pilarbedded. Fotos is erens op die forum.


Beyers
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Sjoe,
Baie mooi geskiet.
Die mirage lyk nogal woes op die video.
Baie mooi geskiet.
Die mirage lyk nogal woes op die video.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Mirage was flippen woes, en onvoorspelbaar. Wind het gedwarrel.

Linker teiken 100mm deursnee
Regter teiken 150mm deursnee
Bennox plaat 12mm dik

Linker teiken 100mm deursnee
Regter teiken 150mm deursnee
Bennox plaat 12mm dik
Last edited by Beyers on Mon Sep 20, 2010 12:15 pm, edited 1 time in total.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Roep jy en skiet sy, of hoe maak julle?
Winners never quit - Quitters never win.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: .223 400m op 100mm teiken
Beyers
Daai is baie mooi gegooi, wil net se as jy dogters het kan jy die haelgeweer bere en rustig slaap mammie sal van ver af uitsort.
Blok.
Daai is baie mooi gegooi, wil net se as jy dogters het kan jy die haelgeweer bere en rustig slaap mammie sal van ver af uitsort.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"