.223 400m op 100mm teiken

Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

.223 400m op 100mm teiken

Post by Beyers »

http://www.youtube.com/watch?v=AHdBRHrDlKY
Moenie vir mammie murig maak nie ;)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Christo »

Beyers wrote: http://www.youtube.com/watch?v=AHdBRHrDlKY
Moenie vir mammie murig maak nie ;)
Jou mammie ???
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Raven »

Beyers,
Sy mag maar, dis vir seker!

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Beyers »

My Vroutjie
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by 243Songdaug »

Beyers.

Geluk man, die vrou gooi mooi.  Vertel, bietjie meer van die roer - wat is gedoen aan die roer?

Mens krap nie sommer 'n stock standard 223 van die rak af en skiet so nie.  Vertel bietjie man.  Wens my wife wil ook so bietjie saamet my skiet, hou die girl aan die skiet - daar is min dinge so lekker as 'n man-vrou span wat lekker saam skiet.

Groete.
Jaco 
Dont tell me, show me......
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Armand Steenkamp »

Joh! wens ek kon so skiet!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Piet Breedt »

Jis maar die mirrage was rof
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Beyers »

243Songdaug wrote: Geluk man, die vrou gooi mooi.  Vertel, bietjie meer van die roer - wat is gedoen aan die roer? 
Dankie dis lekker as mens saam dinge doen.
Dis 'n Sako Vixen met 'n 5-20x50 Trijicon en 'n Dirk Human Silencer. Oorspronklike loop, Pilarbedded. Fotos is erens op die forum.
Image
Image
Beyers
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Gerhard »

Sjoe,

Baie mooi geskiet.

Die mirage lyk nogal woes op die video.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Beyers »

Mirage was flippen woes, en onvoorspelbaar. Wind het gedwarrel.
Image

Linker teiken 100mm deursnee
Regter teiken 150mm deursnee
Bennox plaat 12mm dik
Last edited by Beyers on Mon Sep 20, 2010 12:15 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by Kruger »

Roep jy en skiet sy, of hoe maak julle?
Winners never quit - Quitters never win.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .223 400m op 100mm teiken

Post by BLOK »

Beyers

Daai is baie mooi gegooi, wil net se as jy dogters het kan jy die haelgeweer bere en rustig slaap mammie sal van ver af uitsort.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply