Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Skiet
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm

Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by Skiet »

Naand manne,

Indien daar iemand is wat herstel werk of 'tuning' aan windbukse of pcp gewere gedoen wil he, kontak my gerus. Ek doen tans al Airforce/ Gunpower se herstel, dienste en waarborge in die Wes-Kaap.
As jy nie n instansie naby jou het wat jou geweer kan herstel nie (enige plek in Suid Afrika), stuur die geweer per koerier na my toe en ek sal die herstel werk doen en die geweer terug stuur.
My tariewe is van die billikste en my werk is van die hoogste gehalte.

Groete Nick

07ses nege2drie 9ses0een na ure of
Stuur vir my n pm dan sal ek n epos adres verskaf.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by JTM »

Hi Nick. Goed om jou hier te sien.

Ek is seker as daar een ou is wat 'n Airforce luggeweer ken dan is dit jy.

Jannie
Jannie Welman
Skiet
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm

Re: Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by Skiet »

Dankie Jannie, ja ek wil bietjie uitbrei. Ek doen omtrent enigiets, een van die s400 pcps wat ek ge'tune' het gaan wereld HFT kampionskappe toe. Dit laat n ou nogal goed voel.
Skiet jy nog self pcp of het daai .243 jou oorgewen? Ek onthou nog die dae toe jy met AA 5,5mm op die plaas kom skiet het. Daai geweer het my betower.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by JTM »

Nee jong Nick. Ek het die PCP eers opgehang. Speel nog lekker met die .243 en deesdae haalgeweer ook.

Daai 5.5mm S400 was 'n wenner. Mis daai outjie nogal.

Voorspoed met jou nuwe bedrywighede. Mag jou geweer 'n paar medaljes terugbring.
Jannie Welman
Skiet
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm

Re: Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by Skiet »

Dankie Jannie, die 'airgun' wereld is n armer plek sonder jou. Daar is nie n beter leer meester nie in die FT kringe nie.
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Windbuks Herstel-Kaap/Wes-Kaap

Post by Dirkvh »

Jaco van Lill (Brackenfell) - 084 580 8385

Hierdie man KEN windbukse en kan enigiets regmaak en beter laat skiet. PCP & Springers
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Post Reply