Kompetisies

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Kompetisies

Post by jaracal »

Hierdie is slegs vir Jaracal lede en jy mag nie namens 'n instansie waarby jy nie self betrokke is 'n kompetisie plaas loods of adverteer nie en die is nie vir persoonlike verryking nie maar instansies soos skole, ouetehuise ens maar hiedie is nie 'n geldinsamelings of donasie aanvraag afdeling nie. Die is vir georganiseerde "raffles".
Maak ook asb seker indien julle wel 'n kaartjie koop dat die kompetisie/organisasie/skool werklike bestaan.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Kompetisies

Post by theedge »

jaracal wrote:Hierdie is slegs vir Jaracal lede en jy mag nie namens 'n instansie waarby jy nie self betrokke is 'n kompetisie plaas loods of adverteer nie en die is nie vir persoonlike verryking nie maar instansies soos skole, ouetehuise ens maar hiedie is nie 'n geldinsamelings of donasie aanvraag afdeling nie. Die is vir georganiseerde "raffles".
Maak ook asb seker indien julle wel 'n kaartjie koop dat die kompetisie/organisasie/skool werklike bestaan.
Dankie baie mooi gedagte.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Kompetisies

Post by Flip Nel »

ja Baie dankie
Post Reply