Hierdie is slegs vir Jaracal lede en jy mag nie namens 'n instansie waarby jy nie self betrokke is 'n kompetisie plaas loods of adverteer nie en die is nie vir persoonlike verryking nie maar instansies soos skole, ouetehuise ens maar hiedie is nie 'n geldinsamelings of donasie aanvraag afdeling nie. Die is vir georganiseerde "raffles".
Maak ook asb seker indien julle wel 'n kaartjie koop dat die kompetisie/organisasie/skool werklike bestaan.
Kompetisies
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Kompetisies
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kompetisies
Dankie baie mooi gedagte.jaracal wrote:Hierdie is slegs vir Jaracal lede en jy mag nie namens 'n instansie waarby jy nie self betrokke is 'n kompetisie plaas loods of adverteer nie en die is nie vir persoonlike verryking nie maar instansies soos skole, ouetehuise ens maar hiedie is nie 'n geldinsamelings of donasie aanvraag afdeling nie. Die is vir georganiseerde "raffles".
Maak ook asb seker indien julle wel 'n kaartjie koop dat die kompetisie/organisasie/skool werklike bestaan.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kompetisies
ja Baie dankie