.470 Nitro Express

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Drenalinjunkie wrote:
Ralph Badenhorst wrote:
Drenalinjunkie wrote:Hi Ralphie,

As ek mag vra. Wat prys so gegraveerde dubbel nou by julle?

Tweedens wat skat jy sal die waarde van so tweede handse geweer wees se oor vyf jaar?
Goeie dag

Sekerlik - Graveerde geweer wissel tussen R95 000 tot R230 000 huidiglik

Ek glo dit is als afhangend van die kondosie van die geweer, maar persoonlik dink ek daar gaan nie binne die volgende 5 jaar een van hierdie gewere 2de handse beskikbaar wees nie teensy die klient sy wapens moet verkoop of oorlede is...

Ek is nie heetlemal seker oor die punt wat jy probeer maak met die tweede handse geweer nie, maar as dit is dat jy dink Ons wapens gaan oor 5 jaar nie hul waarde behou nie of dat dit nie n belegging is nie is dit jou persoonlik opinie - tyd sal ons die waarde kan vertel en ons is maar nog jonk in die dubbel geweer bou afdeling en hoopelik ook oor 100 jaar eendag n commemorative geweer kan bou en verkoop.

Groete

R jr.

Ek probeer vir myself sien waar julle julle self klasifiseer teenoor vandag se huidige moderne dubbel vervaardigers soos Heym, VC, Merkel ens. In alle eerlikheid het ek nog nie n moderne tweede handse dubbel van die bevestigde moderne vervaardigers gesien wat verkoop vir naby die prys van n nuwe een nie. Dis hoekom ek vra. As n voorbeeld weet ek van n 500.465 H&H wat deur J. Roberts vervaardig is wat huidiglik beskikbaar is vir R285k dis n puik geweer wat so paar jaar oud is maar die prys is heelwat minder as n nuwe geweer...
Stem saam Junkie, soos ek se ek sal jou eers oor 100jaar seker hierdie vraag kan antwoord. Ek hoop en glo dat die limited hoeveelheid van ons gewere hoopelik nie die prys teveel sal beinvloed nie,

Junkie so op n ligter noot glo ek as die geweer nie waarde het oor 5jaar nie kan jy die goud en silver laat smeld en verkoop want met ons huidige komoditeit pryse kan jy dalk net eendag n wins maak. ;D Hierdie 470 se soliede goud aleen vir graveering was R50 000

Groete

R
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Apr 06, 2014 1:02 pm, edited 1 time in total.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Johan van Wyk »

[quote="Ralph BadenhorstIs dit dieselfde J. Roberts wat die Rigby naam besit het en toe weer verkoop het so in die 1990's? As dit deiselfde J.Roberts is verstaan ek hoekom die geweer se waarde minder is maar dit is my persoonlike opinie.[/quote]

Dit is van die hardste woorde wat ek nog op hierdie forum gelees het. Paul Roberts is `n internasionaal-gewaardeerde bouer en reguleerder van dubbels. Hy is al dekades lank in besigheid en het absoluut niks om te bewys nie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: .470 Nitro Express

Post by Pappabeer »

Ralph Badenhorst wrote:Dankie manne, jammer ek laai die fotos op ek werk tanks van my tablet af en my internet opvangs is beperk

Dit is 'n werklik interresante Renoster motief hierdie. Wie doen hierdie gravering vir julle Ralph. Ek wil amper sweer dit lyk soos 'n Carrol Boys slaailepel wat ek die ander dag te koop gesien het in die Waterfront.
Drenalinjunkie wrote:
Ralph Badenhorst wrote:
Drenalinjunkie wrote:Hi Ralphie,

As ek mag vra. Wat prys so gegraveerde dubbel nou by julle?

Tweedens wat skat jy sal die waarde van so tweede handse geweer wees se oor vyf jaar?
Goeie dag

Sekerlik - Graveerde geweer wissel tussen R95 000 tot R230 000 huidiglik

Ek glo dit is als afhangend van die kondosie van die geweer, maar persoonlik dink ek daar gaan nie binne die volgende 5 jaar een van hierdie gewere 2de handse beskikbaar wees nie teensy die klient sy wapens moet verkoop of oorlede is...

Ek is nie heetlemal seker oor die punt wat jy probeer maak met die tweede handse geweer nie, maar as dit is dat jy dink Ons wapens gaan oor 5 jaar nie hul waarde behou nie of dat dit nie n belegging is nie is dit jou persoonlik opinie - tyd sal ons die waarde kan vertel en ons is maar nog jonk in die dubbel geweer bou afdeling en hoopelik ook oor 100 jaar eendag n commemorative geweer kan bou en verkoop.

Groete

R jr.

Ek probeer vir myself sien waar julle julle self klasifiseer teenoor vandag se huidige moderne dubbel vervaardigers soos Heym, VC, Merkel ens. In alle eerlikheid het ek nog nie n moderne tweede handse dubbel van die bevestigde moderne vervaardigers gesien wat verkoop vir naby die prys van n nuwe een nie. Dis hoekom ek vra. As n voorbeeld weet ek van n 500.465 H&H wat deur J. Roberts vervaardig is wat huidiglik beskikbaar is vir R285k dis n puik geweer wat so paar jaar oud is maar die prys is heelwat minder as n nuwe geweer...
DJ. Ek dink ons sal maar almal wag om te sien wat gebeur met die moderne en nuwerwetse dubbels. Persoonlik glo ek, sal die nuwe generasie kontinentale dubbels, en ander, wat in produksielyne vervaardig word, nooit die beleggings waarde hê wat bv. daardie William Evans van jou het nie. As ons na die paar Krieghoffs ens. Kyk wat wel in die tweedehandse mark verskyn, is dit merkwaardig hoe lank hulle staan voor hulle verkoop. Die vroeë voorspelling lyk dus maar sleg. Dit is nie 'n unieke situasie nie, en dieselfde kan gesê word van ander versamelaars items bv. Persiese matte en selfs meubels.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Johan van Wyk wrote:[quote="Ralph BadenhorstIs dit dieselfde J. Roberts wat die Rigby naam besit het en toe weer verkoop het so in die 1990's? As dit deiselfde J.Roberts is verstaan ek hoekom die geweer se waarde minder is maar dit is my persoonlike opinie.
Ek vra onverskooning as my uitlating iemand onstel het en sal dit terug trek.
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Apr 06, 2014 1:03 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Pappabeer wrote:DJ. Ek dink ons sal maar almal wag om te sien wat gebeur met die moderne en nuwerwetse dubbels. Persoonlik glo ek, sal die nuwe generasie kontinentale dubbels, en ander, wat in produksielyne vervaardig word, nooit die beleggings waarde hê wat bv. daardie William Evans van jou het nie. As ons na die paar Krieghoffs ens. Kyk wat wel in die tweedehandse mark verskyn, is dit merkwaardig hoe lank hulle staan voor hulle verkoop. Die vroeë voorspelling lyk dus maar sleg. Dit is nie 'n unieke situasie nie, en dieselfde kan gesê word van ander versamelaars items bv. Persiese matte en selfs meubels.
Pappabeer

Ongelukkig in donker afrika het ons maar n handjie vol graveerders en moet maar die beste van die lot gebruik en maande wag sonder om te weet wat ons soms kry. Ek kan voorbeelde wys van top graveerders in SA wat werk al vir ons gedoen het en mens sal nie se dat dit dieselfde persoon elke keer is nie.

Ek dink jy het die spyker op die kop geslaan met die produksie lyn.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Hierdie is 3 voorbeelde van dieselfde graveerder. kyk Hoe verskil die werk en detail?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .470 Nitro Express

Post by DWB »

Daai eerste een is mooi! !!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

nog n voorbeeld van n ander SA Graveerder
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

DWB wrote:Daai eerste een is mooi! !!
Dankie Deon.

Elkeen van hierdie werke van ons SA grafeerders is elkeen vir my mooi en ek moet my hoed afhaal vir eenige gunstenaar wat bereid is om met hierdie geboeliede bederyf te werk. Hulle werk staan nie terug vir eenige Euro/britse wapen nie en ek verstaan al meer hoekom hulle ophou graveer of belangstelling verloor in SA custom-mark.
Post Reply