Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Hi Gert
Ek stel baie belang, laat my weet as hy klaar is.
Groete
Benno

243 TIKKA T3
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Hallo Benno
Ek gaan jou Johan Greyling se telefoon nommer gee, praat self met hom, hy is regtig `n mens wat moeite vir sy kliente doen, kom maak `n draai by die kluis, koffie is op die huis.
Johan Greyling Sel 0827010652 ek sal die landlyn ook more kry , die opvangs is baie swak by die kluis, daar loop hoogspanning drade langs die kluis.
Gert

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Ek het vandag met die .404 Jeffery(eerste een ) wat Johan Greyling gebou het geskiet, die geweer is super akkuraat met oop visiere op vyf en twintig meter. Ek het elke keer die kol getref met die geweer en die ladings wat ons geskiet het was S365, 84gn, 320gn Impala punt, teen 2427 en 36145 psi.Dit is regtig `n baie sagte lading wat heerlik skiet en die doppe gaan ook `n lang lewens verloop he...as ek nie my eie .404 Jeff gehad het nie , het ek die geweer gekoop sonder om twee keer te dink, dit is `n pragtige werks geweer...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Ons glo oom nie sonder fotos nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Foto's asb...
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Ek sit nogal en wonder of ek nie maar `n klomp .375 H&H Magnum straight wall doppe kry en hulle fire form om in die .404 Jeff te skiet nie. Dit sal anders wees om die .375 H&H Magnum ammo te gebruik in kompetisies....
Ek het nou tyd op hande as my korrel die week voltooi word...ek is nou besig om "grip caps" uit Buffel horing te maak, ek sal more fotos oplaai om die verskil tussen die swart ivoor en die Buffel grip caps te wys...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Benno, jammer man maar my kamera se geheue kaart gleuf se koper kontak punte het uitgebreek en ek sal die kamera volgende week moet gaan ingee by Brooklyn circle se kamera winkel. Dan sal ek weer fotos kan plaas. Ek sal more vir Iwan vra om vir my fotos van die .404 Jeffery te neem wat al baie naby klaar gebou is...Benno Jacobs wrote:Foto's asb...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Johan Greyling het sy eerste .404 Jeffery klaar gebou, die persoon wat die geweer gekoop het, het vandag die geweer geskiet en was baie beindruk met die ongelooflike akkuraatheid uit die vuis uit met die volgende lading, S365, 84gn, 320 gn Impala, 36400 psi kamer druk teen 2470v/s wat `n baie klein groepering uit die vuis uit op vyf entwintig meter skiet, ons wat vier manne wat elkeen `n beurt gekry het en almal se groepering was in die kol gewees...daar is nou nog bestellings vir drie .404 Jeffery en twee 8x68S gewere...Johan gaan `n hele ruk besig bly....
Intussen het Johan vandag gou `n .404Jeffery mould gemaak en `n sizing/lube die wat ons die .423' punte mee gaan size.
Daar is werklikwaar nie een verveelde oomblik saam met Johan Greyling in die kluis nie....dit is `n fees om daar te werk....
Ek moet nou vir my .404 Jeffery `n nuwe kolf bou want die huidige kolf is te lank vir my, Johan wil nie he ek moet die kolf afsny nie en verwag dat ek nou `n nuwe Turkse Okkerneut kolf vir my .404 Jeffery moet bou, dit sal ook nou binnekort moet gebeur want die .375 H&H Magnum is amper klaar....ek gaan basies `n duplikaat van my .375 H&H Magnum bou , die kolf gaan net swaarder wees.
Ek sal fotos van die .404 Jeffery gewere oplaai ....
Intussen het Johan vandag gou `n .404Jeffery mould gemaak en `n sizing/lube die wat ons die .423' punte mee gaan size.
Daar is werklikwaar nie een verveelde oomblik saam met Johan Greyling in die kluis nie....dit is `n fees om daar te werk....
Ek sal fotos van die .404 Jeffery gewere oplaai ....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Vir die manne wat `n .404 Jeffery wil koop, Johan Greyling het die tweede .404 Jeffery klaar gebou, die geweer is reg om verkoop te word, die eerste .404 Jeffery is reeds verkoop. Daar is nog drie Walter lope oppad wat .404Jeffery gewere gaan word. Skakel direk met Johan Greyling en gesels met hom oor die prys van die geweer .....Benno Jacobs wrote:Foto's asb...
Johan Greyling se telefoon nommer: 0827010652
Ek sal more fotos oplaai van die geweer....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Benno en die manne wat belangstel:
Johan Greyling het die .404 Jeffery voltooi, met `n Walther loop...die geweer verkoop vir R23 000 .
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/DSC02695_zps55667908.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/DSC02714_zps8fbebf47.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/DSC02699_zpsc3617ad7.jpg

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Is dit 'n Magum aksie wat gebruik is ?
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Baie goeie prys op n puik kaliber !!
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Kallie,ek het met die eerste .404 Jeffery wat Johan reeds verkoop het geskiet, die geweer is uit die vuis uit baie akkuraat, die kolf is ongelooflik gemaklik...ek het al begin wonder of ek nie nog `n .404 Jeffery nodig het nie...
Hierdie is regtig baie goed geboude werks gewere, daar is nie enig gravering op nie, die kolf is van goeie graad/gehalte okkerneut hout , geen "bells&whistles" nie, maar werklik `n jag en BASA skiet geweer, die prys ondersteun die geweer...ek glo `n CZ.404 Jeffery gaan jou moontlik meer uit die sak jaag...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Kalahari Pretorius
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu Aug 15, 2013 6:59 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Dagsê manne,die prys is verskriklik kompeterend. En die feit dat dit in 'n 404 Jeffery kaliber is, is nog meer van 'n bonus as ons vat dat dit net Mauser en CZ is wat die kaliber op hul produksie lyne het. Ek dink Dakota maak ook 'n 404 maar sy prys is stewig, nie dat Mauser en CZ veel minder vra nie. Dankie Johan, ons sal in 'n later stadium met mekaar gesels i.v.m 'n
404 Jeffery. Groete....
404 Jeffery. Groete....
.22LR star,.357mag,9mm Ruger,.22LR CZ,.243 Win,7x57 Mauser,.308 win x 2,.303 Br x 2,.375H&H CZ, .458 Lott CZ, 12 Boor Baikel
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Goeie dag Frederik, dit is `n standaard Obendorf aksie, die .404 Jeffery pas in die Mauser 98 aksie dit is wat die Duitser so goed gemaak het om aksies te bou wat `n swaar kaliber soos die .404 Jeffery kan laat inpas. As jy `n rukkie wil wag , kan jy van die aksies wat Johan Greyling nou mee besig is om te maak( besig met die gietstuk/mold) vir jou `n .404 of 500 Jeffery laat bou met die giet aksies...Johan maak die magasyn kas klaar wyer sodat dit met gemak die .404 Jeffery tot `n .500 Jeffery kan vat. Met dieselfde gietblok/mold neem jy net die deel waar die patrone inkom weg dan giet jy `n lang afstand enkelskoot/magasyn aksie waarmee baie sterk lang afstand gewere gebou kan word, die materiaal wat op die tipe aksie oorbly is baie en dit versterk die aksie . Die duim holte word uitgelaat, die twee locking lugs is breer en sterker wat in die aksie sluit, selfs die slot gaan meer staal en groter locking lugs he.Frederik wrote:Is dit 'n Magum aksie wat gebruik is ?
Nou kan ek eindelik my .338 Imperial bou waar die .404 Jeffery dop presies net so gebruik word en net afgenek word na `n .338" of 8.5 mm kaliber...
Kalahari, jy sal nie `n fout maak om so `n .404 Jeffery werksgeweer by Johan te koop nie...ek self het met die gewere geskiet en dit is `n fees....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Dankie vir die kompliment Koos, maar Johan Greyling moet al die krediet kry vir sy goeie handewerk. Johan glo absoluut daaraan om `n werks geweer te bou...hy het doodeenvoudig nie die tyd /finansies om luukse versamel item gewere te bou nie...ek glo ook dat daar `n groter wordende mark is vir `n basiese jag geweer sonder al die tierlantyntjies...soos fyn gravering en goud inleg werk...soos jy kan sie reflekteer die prys baie realisties vir die werks geweer...NEGE3 wrote:Lyk baie mooi Gert.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Ek dink ek gaan moontlik in hierdie week een sien, wens ek kon se koop, laat n man so verlei word........ baie mooi geweer
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Hallo GertGert Odendaal wrote:Goeie dag Frederik, dit is `n standaard Obendorf aksie, die .404 Jeffery pas in die Mauser 98 aksie dit is wat die Duitser so goed gemaak het om aksies te bou wat `n swaar kaliber soos die .404 Jeffery kan laat inpas. As jy `n rukkie wil wag , kan jy van die aksies wat Johan Greyling nou mee besig is om te maak( besig met die gietstuk/mold) vir jou `n .404 of 500 Jeffery laat bou met die giet aksies...Johan maak die magasyn kas klaar wyer sodat dit met gemak die .404 Jeffery tot `n .500 Jeffery kan vat. Met dieselfde gietblok/mold neem jy net die deel waar die patrone inkom weg dan giet jy `n lang afstand enkelskoot/magasyn aksie waarmee baie sterk lang afstand gewere gebou kan word, die materiaal wat op die tipe aksie oorbly is baie en dit versterk die aksie . Die duim holte word uitgelaat, die twee locking lugs is breer en sterker wat in die aksie sluit, selfs die slot gaan meer staal en groter locking lugs he.Frederik wrote:Is dit 'n Magum aksie wat gebruik is ?
Nou kan ek eindelik my .338 Imperial bou waar die .404 Jeffery dop presies net so gebruik word en net afgenek word na `n .338" of 8.5 mm kaliber...![]()
Kalahari, jy sal nie `n fout maak om so `n .404 Jeffery werksgeweer by Johan te koop nie...ek self het met die gewere geskiet en dit is `n fees....
Is daar enige werk aan die standaard lengte aksie gedoen om die 89.66mm TPL van die 404 Jeffrey te kan neem? Indien wel, waar is daar van die aksie weggeneem en wat se lengte patroon kan die aksie opening hanteer?
Wat sal die rede wees hoekom n mens n M98 aksie gebruik vir langafstand platvorm? Wat gaan gedoen word aan die aksie om die locktime te verkort? Wat se sneller meganisme gaan gebruik word op die aksie?
Wat se lokale poeier gaan jy gebruik in die herlaai van die 338 Imperial Magnum?
Groetnis
Wouter
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Hallo Wouter
Eerste vraag ;
Die huidige .404 Jeffery gewere wat Johan bou word die standaard prosedure gebruik om van die agterkant waar die "stripper clips" ingedruk word weg gesny. Die "feeding ramp word gepoleer en en die "rails" moet na agter waar die rondte uit die magasyn kas uitkom aangepas word sodat die voerwerk glad sal verloop.
Soos voorheen genoem sal dit glad nie aanbeveel word dat daar aan die voorkant van die aksie verander word nie want die meeste kragte werk juis in op daardie deel as die sneller getrek word. Hier is `n foto of twee om te sien waar die .404 Jefferyse aksie aan die agterkant waar die stripper clip was weggeneem is.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010779_zpse4f76cf7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010784_zpsd856fce7.jpg
Duan Wiebe se webblad wys daar videos waar hy regtig baie mooi duidelik stap vir stap wys hoe die regte en enigste metode en prosedure gevolg moet word om aksies oop te maak. Self die .500 Jeffery en .505 Gibbs wat redelik baie voer probleme ondervind kan op die manier oopgemaak word...soos my .404 Jeffery duidelik wys hoe daar van die agterkant weggeneem is het ek dan ook met die BASA skiet dae het ek regtig geen steurings gehad nie, buiten dat die doppe wat ek gesize het nie 100% was nie en ek gesukkel het om die slot oor van die rondtes maklik te kon toemaak..ek laai 320gn Impala punte wat my `n TLP gee van 88.42, ek volg Kobus Du Plessis se inligtings blad wat hy vir elke tipe kruit wat ek my .404 Jeffery kan laai vir my saamstuur met die punte...Kobus Du Plessis lewer werklik skitter diens...sy winkel is in Centurion, ek koop my .404 Jeffery punte daar by hom.
Tweede vraag:
Die hoofrede waarom die aksies as Mauser 98 replika`s gegiet word met al die verbeteringe aangebring, is dat Johan die aksies uitsluitlik vir "Dangerous Game hunting" wil gebruik, daarom dan die mates om net vanaf `n .404 Jeffery tot `n .500 Jeffery te fassilliteer. Die tipe aksies soos GMA, Montana en ander magnum aksies is werklik buite die gewone man soos ek se finansieele spandering ...Die tipe aksies sal self vir die gewone man op straat `n moontlikheid skep om `n swaar kaliber jag geweer soos `n .404 Jeffery en groter te kan besit sonder om sy huislening te moet verdubbel...
Vraag rakende die platform vir lang afstand skiet op `n Mauser 98 aksie:
Al die redes waarom `n Mauser 98 aksie nie goed genoeg is om verder as 350 meter mee te skiet nie is in die giet aksie aangespreek, die aksie het nie meer `n duimholte nie, dikker materiaal, sterker en groter locking lugs, wat dan basies die wring /torque uitskakel as `n deel verander word in die giet afdruk dan is dit `n enkel skoot aksie wat self sterker as die RSA aksie kan wees wat ook maar gegiet is..
Locking time: Brownells en ander geweer onderdele maatskappye verskaf vere/onderdele/slagpene /snellers wat as jy `n probleem met die Mauser se locking time het jy dit daarmee kan verbeter. Vir my is locking time maar `n onderwerp wat net by die skerpskutters /Bench rest skiet dissiplines belangrik is...maar soos ek genoem het as dit `n persoon pla kan hy die locking time versnel op die manier...daar is dan ook verskeie tipe snellers soos Timnney ens om te gebruik.
Ek het voorheen aan jou genoem dat ek `n aksie sal soek om my .338 Imperial op te bou, ek gaan so `n giet aksie gebruik, die tipe kruit sal maar SONCHEM wees seker van die stadigste verbrandings kruit soos S365 en 385 , ek sal seker nie die Amerikaanse ekwivalent van spoed kry met my .338 Imperial nie maar ek behoort my springbok op `n langer jag afstand dood te skiet....
Wouter met die aksies wat Johan gaan giet het hy verbeteringe aangebring, die duimholte is weggelaat, die aksie is dikker en breer gemaak(meer staal). Die rede waarom baie manne nie Mauser aksies wil gebruik nie , die hoofrede is dat die aksie wring onder hoe druk en koeel spoed, Die tipe staalsamestelling waarmee die aksies gegiet gaan word is werklik baie sterk, inteendeel daar is drie of vier keuses van staalsamestelling wat Johan van kan kies.
Hierdie poging sal `n eerste wees, ek is altyd daarvoor om enige positiewe poging wat `n mede jagter, wapensmit/geweer liefhebber te ondersteun en saam te hoop dat die poging suksesvol sal wees, op die ou end baat ons as jagters/geweermanne tog daarby. Kyk maar vir Kobus Du Plessis, `n paar jaar gelede was daar nie regtig Suid Afrikaners wat punte vervaardig het nie, ons moes alles van oorsee af aankoop, vandag is daar manne wat gewere bou (Ralph en sy Pa) en ander manne wat nuut gedink het in die geweer wereld...
Ek hoor graag van jou.
Groete
Gert Odendaal

Terugvoer: die 404 Jeffery gewere wat Johan Greyling bou verkoop fluks, eerste twee is reeds verkoop, twee meer word nou nog gebou sodra die lope uit Duitsland hier aanland, so ook twee 8x68S gewere, intussen is daar nog manne wat kom kyk na die 404 Jeffery gewere om te koop...dit is definitief `n kaliber wat nog baie gewild gaan word... 
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Hi Gert,Gert Odendaal wrote:Terugvoer: die 404 Jeffery gewere wat Johan Greyling bou verkoop fluks, eerste twee is reeds verkoop, twee meer word nou nog gebou sodra die lope uit Duitsland hier aanland, so ook twee 8x68S gewere, intussen is daar nog manne wat kom kyk na die 404 Jeffery gewere om te koop...dit is definitief `n kaliber wat nog baie gewild gaan word...
Net vir interresantheid, bou Johan net die 404 Jeffery in die groter kalibers of bou hy byvoorbeeld ook 416 Rigby?
Jaco
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Moontlike bou van verskeie .404 Jeffery jaggewere
Jakes
Johan kan vir jou enige kaliber bou. Jy moet net laat weet wat jou behoefte is, jou arm lengte is belangrik sodat die geweer pas gemaak kan word volgens jou liggaam. Ek gaan vir Johan laat weet en terugkom na jou toe.Soos jy gesien het met die 404 Jeffery gewere is dit werks gewere met baie goeie Okkerneut hout....daar is nie gravering op nie en goud inlegwerk nie...maar die prys van R23000 vir die 404 Jeffery gewere is meer as baie billik soos wat die drie kliente wat die 404 Jeffery gewere die afgelope tyd gekoop het opgemerk het....