Ghong getoets

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ghong getoets

Post by PWV »

NEGE3 wrote:Mooi gedoen Pieter. Daai Springbokke het nie 'n kans nie.
Dankie Koos, 'n mens moet maar net nederig bly. Het al baie gesien dat 'n ou wat sy bors uitstoot, se broek val af
Groetnis
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Ghong getoets

Post by LongWolf »

"Het al baie gesien dat 'n ou wat sy bors uitstoot, se broek val af"

Oom PW

Hierdie is vir my n mooi gesegde, ek gaan hom steel as ek mag asseblief en dankie.


Het oom gesien wat ek doen met die verf van die gongs?
Dit werk mooi probeer dit gerus.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ghong getoets

Post by Arnold »

Hier by ons ini die kaap hoef ons nie staal met suur te behandel sodat dit roes nie, dit is die een ding wat ons hier verniet kry ... roes >:+
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ghong getoets

Post by PWV »

Aan die bregin van hierdie draad het ek 'n foto van die Bennox-ghong opgesit.
Intussen het ek Jungle Julian se ghonge gekry en Saterdag op hierdie een (150 mm) geskiet.
Geen duike geskiet nie, net die verf af waar getref is.
Baie dankie Julian. Ek hoop die manne neem kennis hiervan. Hy pos dit van Bloemfontein af.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ghong getoets

Post by PWV »

Hier is Gawie se ghongstaander. Die ghong swaai lekker los aan die stang.
Hy kan uitmekaar haal en neem min plek in jou voertuig. Jy kan hom selfs op vankansie saam neem.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ghong getoets

Post by Beyers »

Toets bietjie die Bennox met 'n 270 op 150m
Sal fotos waardeer
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Ghong getoets

Post by LUAN »

Wat sal n mono maak aan die benox tipe gongs?
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Ghong getoets

Post by junglejulian »

Ek het al Hardox en Bennox 500 staal probeer in 10mm asook 12mm staal en enige iets kort van 300m skiet meeste kalibers daardeur,Ingesluit 223 Rem .Die spoed is n baie groter faktor as gewig van die koeel op n ghong
n 243 en 22 250 maak verseker die meeste skade op kort afstand

Ek het my ghongs al op 100m geskiet met Impala asook barnes X koeels en hul maak so 2mm dieper merk as gewone sagtepunt koeels
Die groot probleem is die manne wat kan fyn skiet mik altyd vir my aanhegting boute ipv my ghong.eendag as ek groot is gaan ek ook so raak kan skiet

Mooi loop!
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Ghong getoets

Post by Fritz »

Marc wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:
Baie dankie vir hierdie aanmoediging.
Watter grootte ghongs skiet julle op die verskillende afstande?

By ALRHA se fun shoot het dit so gewerk:

450m - 150mm
550m - 200mm
600m - 200mm
700m - 250mm
850m - 450mm
1000m - 450mm

850 en 1000 werk omtrent 2MOA uit en die res is so 1,3MOA gemiddeld.

Daai gong van Oom vat maar erg pakslae sien ek.
Marc dit was streng gesproke 1.1MOA gemiddeld vir die res, en 'n uitdaging gewees om die minste te sê. Maar ek dink dit is baie goeie oefening om op 1MOA teikens te skiet.
Werfbobejaan
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Nov 04, 2012 4:05 pm

Re: Ghong getoets

Post by Werfbobejaan »

Het al Julian se gongs op 100meter met 223 en 270 geskiet dit is net die verf wat jy af skiet sal hulle enige tyd aanbeveel.

Groete Kobus
Post Reply