Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
'n Vriend van my het een gehad. sy grootste klagte was die naverkope diens. Sover ek weet het hy 'n paar keer met die clutch gesukkel maar verdeer geen ander meganiese probleme.
Deon dis wat my opgeval het die 2de handse waarde is baie swak. As mens dan na 'n 1 of 2 jaar oue voertuig kyk het prys reeds baie geval en vat eerste eienaar die grootste verlies.
Naverkoop gaan jy nie geld maak nie maar dit is n bitter lekker voertuig en hulle hou, nie heeltemal so lank soos n Jap cruisers nie maar hul hou.Jy sal ook op jou rug val as jy sien hoe hul in sand maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.