Mahindra XUV 500

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5145
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Mahindra XUV 500

Post by Pvdw »

Manne wie ken die voertuig en wat is julle indrukke?

Wat ek lees is goed maar mense met ondervinding is beter. ;)

Enige indrukke??

Hy kos nou nuut R270000 as ek reg is.

So paar specks.

kW- 103
Torque 330
Sit- 7
2.2 Turbo diesel
13-15km/l

Dis so paar goed wat ek raak gelees het.

Ek hoop dat die algemene betroubaarheid van die ander Mahindras dalk hier afgesmeer het.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Mahindra XUV 500

Post by musgrave270 »

Pvdw

'n Vriend van my het een gehad. sy grootste klagte was die naverkope diens. Sover ek weet het hy 'n paar keer met die clutch gesukkel maar verdeer geen ander meganiese probleme.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Mahindra XUV 500

Post by DWB »

Weet van mense wat een vir ñ jaar gery het. Toe bied Mahindra hulle R80 000 aan vanaf nuut....

Goeie Brandstof en rygerief
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5145
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Mahindra XUV 500

Post by Pvdw »

Deon dis wat my opgeval het die 2de handse waarde is baie swak. As mens dan na 'n 1 of 2 jaar oue voertuig kyk het prys reeds baie geval en vat eerste eienaar die grootste verlies.

Die voorkoms en gemak het ek geen probleem nie,
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Mahindra XUV 500

Post by Willie »

Ek oorweeg nou ook Koelie cruser - Die draad het net stil geraak. Enige nuwe nuus ?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Mahindra XUV 500

Post by Capt. Yoda »

Naverkoop gaan jy nie geld maak nie maar dit is n bitter lekker voertuig en hulle hou, nie heeltemal so lank soos n Jap cruisers nie maar hul hou.Jy sal ook op jou rug val as jy sien hoe hul in sand maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply