Vat so Amarok!

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Vat so Amarok!

Post by Chevvy SS »

Ford.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
antkad

Re: Vat so Amarok!

Post by antkad »

ek het die bakkie by die MMC Bosveld gesien die jaar...
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Vat so Amarok!

Post by win270 »

Boerehumor en -trots. Dit gee kleur aan die lewe! ++>:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Wouter Roets »

Manne

Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?

Groetnis
Wouter
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Eugene »

Wouter Roets wrote:Manne

Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?

Groetnis
Wouter
++>: ++>: ++>:
Aim small, miss small
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Piet Pille »

Wouter Roets wrote:Manne

Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?

Groetnis
Wouter
Bwahahahaha,

Wouter "Minora" Roets...... ;D
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Hugo »

Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by SV MAD (Henk) »

Hugo, ek stem saam... ek haat n plakker op my kar
ek soek nog wapens...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Eugene »

Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Ek glo die foto is in humor geplaas en ek het self lekker geglimlag daaroor!

Ek is nie iemand wat my kwaai steur aan "brand bashing" nie. Wat ek en jy in ons verskillende gunsteling fabrikate sien, is natuurlike ons eie subjektiewe opinies en ek gaan niks bereik deur jou gekose brand af te maak as minderwarig nie....

My pa sê altyd: "Solank jy nie verwag ek moet daarvoor betaal nie, kan jy koop net wat jy wil."

Ek maak self nou en dan lekker grappe oor verskillende make, maar was ook al meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....

Laat my altyd dink aan laaities in 'n sandput wat stry oor wie se pa is die sterkste....
Aim small, miss small
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by RUPERT »

Wouter Roets wrote:Manne

Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?

Groetnis
Wouter
Dan sal die Amarok druiwer ge se het "Ja maar kyk wie is in my tru spieel. Hulle sal iets he om te se
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Hugo »

Eugene wrote:
Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....
Die Land Rover ou het seker glad nie betrokke geraak in die tipe gesprek nie?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by NicoSmit »

SV MAD (Henk) wrote:Hugo, ek stem saam... ek haat n plakker op my kar
Nie eers 'n Jaracal sticker nie?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Eugene »

Hugo wrote:
Eugene wrote:
Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....
Die Land Rover ou het seker glad nie betrokke geraak in die tipe gesprek nie?
++>: ++>: ++>:

Daai Cruiser/Rover gesprek is seker al net so oud en holrug gery soos die Bulle/WP gesprek.... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Hugo »

Ja dis n boring gesprek, die bul supporter wen altyd.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Capt. Yoda »

Die ouens met daai groot stickers soos daai mooi John Deer sticker op hul bakkies werk gewoonlik in die bank of is ouditeurs.Ek het self een of 2 wat met my susters getroud is met groot Fords en sticker maar die wa loop net nou en dan opi N1

Ek het ook n mooi foto geneem toe ons laasweek gejag het waar die Cruser ons jag landy uit die berg uit tou ::)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Hugo »

Hulle bring nou n nuwe shape Hilux/Fortuner uit. Hyt nie n John Deer sticker agter op nie.
User avatar
Varmint King
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am

Re: Vat so Amarok!

Post by Varmint King »

Ek het die een ook so ruk terug gesien..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vat so Amarok!

Post by DWB »

Eina ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Vat so Amarok!

Post by hennief »

Ha ha! Hoe lekker kry ek nou...
EK vat maar baie pakslae by die Ford manne oor my Amarok, maar nou voel ek sommer stukke beter.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Riaan Kriel »

Eugene wrote:
Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,

Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Ek glo die foto is in humor geplaas en ek het self lekker geglimlag daaroor!

Ek is nie iemand wat my kwaai steur aan "brand bashing" nie. Wat ek en jy in ons verskillende gunsteling fabrikate sien, is natuurlike ons eie subjektiewe opinies en ek gaan niks bereik deur jou gekose brand af te maak as minderwarig nie....

My pa sê altyd: "Solank jy nie verwag ek moet daarvoor betaal nie, kan jy koop net wat jy wil."

Ek maak self nou en dan lekker grappe oor verskillende make, maar was ook al meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....

Laat my altyd dink aan laaities in 'n sandput wat stry oor wie se pa is die sterkste....
Jou opmerking van die laaities in die sandput laat my dink aan die ou grappie wat ook hier van toepassing is.

Die 2 klein mannetjies sit en stry oor wie se pa is die rykste en wie se pa se plaas is die grootste. Die eerste een vertel toe vir sy maatjie dat hulle plaas is so groot as hulle met sonop in die bakkie klim en hulle ry teen die lyndraad af is dit al middag voor hulle by die eerste hoek van die plaas kom. Dit vat amper 2 dae om rondom die plaas te ry....
Laaitie nr 2 sit die ding so en luister en vertel toe vir die 1ste mannetjie. "Ja, baie jare terug toe hulle nog arm was het hulle ook so k.@k bakkie gehad wat meer gestaan het as wat hy gery het." ++>: >:D
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by ANDRIES »

En toe hulle gestry het oor wie se Pa die bangste is.Was die een se Pa so bang dat hy by die bediende gaan wegkruip het as die Ma nie by die huis was nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by Geno »


Ja-nee. Selfs met 'n headstart kon die Ford nie by hou nie...

https://www.youtube.com/watch?v=JoczWsKSOWU

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Vat so Amarok!

Post by sako 30-06 »

Ek het die Amarok toetsbestuur en vir my het hy baie minder krag as die Ford gehad,moet ook byse ek het die 2.2 Ford.
Baie snaaks. :confused:
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vat so Amarok!

Post by DWB »

Ons moet net onthou, hulle het die 8 spoed auto met die bi-turbo gehad. Dis mos die flag ship?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply