Ford.jpg
Vat so Amarok!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Vat so Amarok!
Boerehumor en -trots. Dit gee kleur aan die lewe! 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vat so Amarok!
Manne
Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?
Groetnis
Wouter
Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?
Groetnis
Wouter
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vat so Amarok!
Wouter Roets wrote:Manne
Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?
Groetnis
Wouter
Aim small, miss small
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Vat so Amarok!
Bwahahahaha,Wouter Roets wrote:Manne
Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?
Groetnis
Wouter
Wouter "Minora" Roets......
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vat so Amarok!
Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vat so Amarok!
Ek glo die foto is in humor geplaas en ek het self lekker geglimlag daaroor!Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Ek is nie iemand wat my kwaai steur aan "brand bashing" nie. Wat ek en jy in ons verskillende gunsteling fabrikate sien, is natuurlike ons eie subjektiewe opinies en ek gaan niks bereik deur jou gekose brand af te maak as minderwarig nie....
My pa sê altyd: "Solank jy nie verwag ek moet daarvoor betaal nie, kan jy koop net wat jy wil."
Ek maak self nou en dan lekker grappe oor verskillende make, maar was ook al meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....
Laat my altyd dink aan laaities in 'n sandput wat stry oor wie se pa is die sterkste....
Aim small, miss small
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vat so Amarok!
Dan sal die Amarok druiwer ge se het "Ja maar kyk wie is in my tru spieel. Hulle sal iets he om te seWouter Roets wrote:Manne
Moes die sticker nie agterstevoor en op sy bonnet gesit het nie, sodat sy teikenmark dit beter kan lees nie?
Groetnis
Wouter
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vat so Amarok!
Die Land Rover ou het seker glad nie betrokke geraak in die tipe gesprek nie?Eugene wrote:meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Vat so Amarok!
Nie eers 'n Jaracal sticker nie?SV MAD (Henk) wrote:Hugo, ek stem saam... ek haat n plakker op my kar
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vat so Amarok!
Hugo wrote:Die Land Rover ou het seker glad nie betrokke geraak in die tipe gesprek nie?Eugene wrote:meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Daai Cruiser/Rover gesprek is seker al net so oud en holrug gery soos die Bulle/WP gesprek....
Aim small, miss small
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vat so Amarok!
Ja dis n boring gesprek, die bul supporter wen altyd.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vat so Amarok!
Die ouens met daai groot stickers soos daai mooi John Deer sticker op hul bakkies werk gewoonlik in die bank of is ouditeurs.Ek het self een of 2 wat met my susters getroud is met groot Fords en sticker maar die wa loop net nou en dan opi N1
Ek het ook n mooi foto geneem toe ons laasweek gejag het waar die Cruser ons jag landy uit die berg uit tou
Ek het ook n mooi foto geneem toe ons laasweek gejag het waar die Cruser ons jag landy uit die berg uit tou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vat so Amarok!
Hulle bring nou n nuwe shape Hilux/Fortuner uit. Hyt nie n John Deer sticker agter op nie.
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Vat so Amarok!
Ek het die een ook so ruk terug gesien..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vat so Amarok!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vat so Amarok!
Eina 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Vat so Amarok!
Ha ha! Hoe lekker kry ek nou...
EK vat maar baie pakslae by die Ford manne oor my Amarok, maar nou voel ek sommer stukke beter.
EK vat maar baie pakslae by die Ford manne oor my Amarok, maar nou voel ek sommer stukke beter.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Vat so Amarok!
Jou opmerking van die laaities in die sandput laat my dink aan die ou grappie wat ook hier van toepassing is.Eugene wrote:Ek glo die foto is in humor geplaas en ek het self lekker geglimlag daaroor!Hugo wrote:Mense met klas plak nie stickers op hulle karre nie,
Ek vermoed ek gaan nou gem@er word...
Ek is nie iemand wat my kwaai steur aan "brand bashing" nie. Wat ek en jy in ons verskillende gunsteling fabrikate sien, is natuurlike ons eie subjektiewe opinies en ek gaan niks bereik deur jou gekose brand af te maak as minderwarig nie....
My pa sê altyd: "Solank jy nie verwag ek moet daarvoor betaal nie, kan jy koop net wat jy wil."
Ek maak self nou en dan lekker grappe oor verskillende make, maar was ook al meer as een keer op 'n geleentheid waar die manne amper wil begin vuisslaan oor wat die beste/slegste is tussen Toyota en Isuzu/Ford/Mazda/Amarok....
Laat my altyd dink aan laaities in 'n sandput wat stry oor wie se pa is die sterkste....
Die 2 klein mannetjies sit en stry oor wie se pa is die rykste en wie se pa se plaas is die grootste. Die eerste een vertel toe vir sy maatjie dat hulle plaas is so groot as hulle met sonop in die bakkie klim en hulle ry teen die lyndraad af is dit al middag voor hulle by die eerste hoek van die plaas kom. Dit vat amper 2 dae om rondom die plaas te ry....
Laaitie nr 2 sit die ding so en luister en vertel toe vir die 1ste mannetjie. "Ja, baie jare terug toe hulle nog arm was het hulle ook so k.@k bakkie gehad wat meer gestaan het as wat hy gery het."
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Vat so Amarok!
En toe hulle gestry het oor wie se Pa die bangste is.Was die een se Pa so bang dat hy by die bediende gaan wegkruip het as die Ma nie by die huis was nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vat so Amarok!
tripodmvr wrote:https://www.youtube.com/watch?feature=p ... J0KcLrOjzk
Ja-nee. Selfs met 'n headstart kon die Ford nie by hou nie...
https://www.youtube.com/watch?v=JoczWsKSOWU
Goed, beter, 6millimeter!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vat so Amarok!
Ek het die Amarok toetsbestuur en vir my het hy baie minder krag as die Ford gehad,moet ook byse ek het die 2.2 Ford.
Baie snaaks.
Baie snaaks.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vat so Amarok!
Ons moet net onthou, hulle het die 8 spoed auto met die bi-turbo gehad. Dis mos die flag ship?