Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post Reply
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Klopper »

Hello,

Ek wil hoor of iemand dalk vir my meer info op die heal pomp kan gee. Ek het reeds n' 12br enkel loop knaknek op my naam, gaan die lisensie n' propleem wees? (Sonder dedicated of sport skiet)

Het iemand al met so een geskiet? Of besit een?
Hoe is die geweer se kwaliteit?
Is dit n' skaars ietem, vat ek hom nou want mens gaan nie in die toekoms weer kry nie?

Groete,

Klopper
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Roger »

Tot my kennis sonder toegewyde status mag jy net 1 haelgeweer besit.

Baie interesante geweer daai.
Too many to mention ;-)
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by SV MAD (Henk) »

Ek stel ook belang in so een en probeer kennis insamel. Dit is deur 2 Suid Afrikaners ontwerp en word deur Truvelo gebou. Baie interessant, ek wil graag so een he.
ek soek nog wapens...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Roger »

SV MAD (Henk) wrote:Ek stel ook belang in so een en probeer kennis insamel. Dit is deur 2 Suid Afrikaners ontwerp en word deur Truvelo gebou. Baie interessant, ek wil graag so een he.
Rondte kapasiteit en natuurlik prys?
Too many to mention ;-)
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Klopper »

Die Gunsite reviews lyk nie baie goed nie. Wat se julle?

http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead

http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead

Daar is by Jaghoekie in centurion te koop vir R 6.5k.
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Gideon@1 »

Hallo

Nog bietjie inligting

http://world.guns.ru/shotgun/safr/neostead-e.html

Groete
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Arnold »

Roger wrote:Tot my kennis sonder toegewyde status mag jy net 1 haelgeweer besit.

Baie interesante geweer daai.
Roger, hierdie is nie korrek nie. Jy mag net 1 wapen besit vir selfverdediging.

As jy nie toegewyde status het nie mag jy meer as een handwapen besit. Jy mag meer as een haelgeweer besit en jy mag meer as een jaggeweer besit, maar in totaal net 4 wapens.

Met toegewyde status verval die beperkings.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by SV MAD (Henk) »

Klopper wrote:Die Gunsite reviews lyk nie baie goed nie. Wat se julle?

http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead

http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead

Daar is by Jaghoekie in centurion te koop vir R 6.5k.
Waar is jaghoekie asb.

En as jy hom leer werk, skiet hy soos n droom
ek soek nog wapens...
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie

Post by Klopper »

SV MAD (Henk) wrote:Waar is jaghoekie asb.

En as jy hom leer werk, skiet hy soos n droom
Die plek is in Simarlo Sentrum Jakaranda Str
Hennopspark, Centurion

http://www.centurionjaghoekie.co.za/wmenu.php

Henk, het jy al een geskiet? Of ken jy iemand wat een het?
Post Reply