Hello,
Ek wil hoor of iemand dalk vir my meer info op die heal pomp kan gee. Ek het reeds n' 12br enkel loop knaknek op my naam, gaan die lisensie n' propleem wees? (Sonder dedicated of sport skiet)
Het iemand al met so een geskiet? Of besit een?
Hoe is die geweer se kwaliteit?
Is dit n' skaars ietem, vat ek hom nou want mens gaan nie in die toekoms weer kry nie?
Groete,
Klopper
Noestead 12br Bullpup pomp aksie
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Noestead 12br Bullpup pomp aksie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Tot my kennis sonder toegewyde status mag jy net 1 haelgeweer besit.
Baie interesante geweer daai.
Baie interesante geweer daai.
Too many to mention ;-)
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Ek stel ook belang in so een en probeer kennis insamel. Dit is deur 2 Suid Afrikaners ontwerp en word deur Truvelo gebou. Baie interessant, ek wil graag so een he.
ek soek nog wapens...
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Rondte kapasiteit en natuurlik prys?SV MAD (Henk) wrote:Ek stel ook belang in so een en probeer kennis insamel. Dit is deur 2 Suid Afrikaners ontwerp en word deur Truvelo gebou. Baie interessant, ek wil graag so een he.
Too many to mention ;-)
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Die Gunsite reviews lyk nie baie goed nie. Wat se julle?
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
Daar is by Jaghoekie in centurion te koop vir R 6.5k.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
Daar is by Jaghoekie in centurion te koop vir R 6.5k.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Roger, hierdie is nie korrek nie. Jy mag net 1 wapen besit vir selfverdediging.Roger wrote:Tot my kennis sonder toegewyde status mag jy net 1 haelgeweer besit.
Baie interesante geweer daai.
As jy nie toegewyde status het nie mag jy meer as een handwapen besit. Jy mag meer as een haelgeweer besit en jy mag meer as een jaggeweer besit, maar in totaal net 4 wapens.
Met toegewyde status verval die beperkings.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Waar is jaghoekie asb.Klopper wrote:Die Gunsite reviews lyk nie baie goed nie. Wat se julle?
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... t=neostead
Daar is by Jaghoekie in centurion te koop vir R 6.5k.
En as jy hom leer werk, skiet hy soos n droom
ek soek nog wapens...
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Noestead 12br Bullpup pomp aksie
Die plek is in Simarlo Sentrum Jakaranda StrSV MAD (Henk) wrote:Waar is jaghoekie asb.
En as jy hom leer werk, skiet hy soos n droom
Hennopspark, Centurion
http://www.centurionjaghoekie.co.za/wmenu.php
Henk, het jy al een geskiet? Of ken jy iemand wat een het?
