Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
baie dankie ja dit help baie,
ek het baie min geld betaal, rerig baie min, so jy se dit is nie n sleg koop of geweer nie?
groete

Musgrave .270 k98
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Nee, pel. BITTER goed!
Jy sal ver moet soek om 'n beter aksie vir 'n jaggeweer te kry. Daardie Musgrave loop is ook onverganklik - afhangende of dit gereeld skoongemaak is.
Nee dit is 'n puik pakkie daardie. Ten minste 10k werd!
Hein M
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Last edited by Jacques Duckitt on Tue Sep 09, 2014 4:40 pm, edited 1 time in total.
Musgrave .270 k98
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hein
Santa B.
manne wat het praat sommer van die barbarossa -- klink seker minder na vader kersfees se familie.
Santa B.
manne wat het praat sommer van die barbarossa -- klink seker minder na vader kersfees se familie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
projagter wrote:Hein
Santa B.
manne wat het praat sommer van die barbarossa -- klink seker minder na vader kersfees se familie.
Santa Barbera is eintlik heel olraait. Het een in 243 gehad.
Mooiloop!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand Oom Daan.
Ek't vandag die eerste keer 'n Mod 98 Musgrave gesien wat 'n stempel van n arend en swastika op het. Ek't probeer oplees en op een forum raakgelees dat die spesifieke Mod98 aksies in die Mauser Fabriek vervaardig is. Dra Oom enige kennis van die aksies? Ek kon nog nie enige datums raaklees nie, inligting lyk maar skaars. Ek't ongelukkig nie 'n foto van die aksie geneem nie, maar die reeksnommer begin met 'n S. Hy het ook die twee springbok horings op en dit lyk of daar 'n T tusse die horings is.
Indien enige iemand my dalk meer inligting kan gee sal ek dit baie waardeer. Die eienaar het die geweer as n geskenk gekry en het nog nooit die swastika wapen op die aksie raakgesien nie. Die geweer is in n puik kondisie. Ongelukkig het hul 'n knaldemper laat opsit en ek't n vermoede hul het die waarde van die geweer nou drasties verminder.
Groete
Ruan

Dit is sonder twyfel n militere aksie...
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hein
Wat bedoel jy met n militere aksie?
Groete
Ruan
Wat bedoel jy met n militere aksie?
Groete
Ruan
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Die swastika op die aksie dui op 'n tyd toe alle vuurwapenfabrieke in Duitsland militêre produkte - teen 'n moerse spoed - vervaardig het. Wel niks verkeerd met die aksies nie.musgrave270 wrote:Hein
Wat bedoel jy met n militere aksie?
Groete
Ruan
-
PietmanvWyk
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Jul 01, 2014 7:44 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie more oom Daan,
Ek het laasnag n post gemaak gemaand; 243 Musgrave & Sons - bloemfontein.
Ek is nie seker oor die aksie van die wapen nie.
Kan oom dalk help? Fotos is gelaai.
By voorbaat dankie.
Groete,
Pietman van Wyk

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Pietman, ek het na daai fotos gaan kyk en dit is heel moontlik n Vrystaat of Presedent model. Dis maar n RSA aksie met magesynkas. Baie lekker aksies daai!!
Groetnis
Groetnis
-
PietmanvWyk
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Jul 01, 2014 7:44 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand Armand,
Baie dankie viri kyk na die fotos!
Groete.
Baie dankie viri kyk na die fotos!
Groete.
-
LYTTELTON RSA
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 02, 2014 8:38 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
more Oom Daan
Ek erf nou n LYTTELTON RSA van my oupa af wil graag weet of jy my kan help om uittevind waneer die geweer gemaak was en water tipe model hy was. hy het ook n "badge" op die kolf gehaad.
hoor graag van almal

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LYTTELTON RSA on Tue Sep 02, 2014 9:54 am, edited 1 time in total.
-
LYTTELTON RSA
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 02, 2014 8:38 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
hier is nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JAPES
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie more Oom Daan
Ek het 'n Musgrave 6mm oorgeneem by my skoonpa.
Die serial nommer op die aksie is 4MK1 (1942) en op die loop is dit OB9944.
Die magasein is vermis (sien foto) en ek wil weet of dit vervangbaar is?
Eks ook nie bekend met die geweer nie en sal enige informasie rondom om dit waardeer.
Groete
JP
Ek het 'n Musgrave 6mm oorgeneem by my skoonpa.
Die serial nommer op die aksie is 4MK1 (1942) en op die loop is dit OB9944.
Die magasein is vermis (sien foto) en ek wil weet of dit vervangbaar is?
Eks ook nie bekend met die geweer nie en sal enige informasie rondom om dit waardeer.
Groete
JP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
JP, daai is 'n No4 Mk1 Lee Enfield aksie. Die "serial no." op die aksie, is eintlik die geweer se model en die jaar waarin dit gebou is (1942).
Kan nie sien hoekom 'n .303 magasyn nie daar sal pas nie. Daar behoort seker iewers nog van hulle beskikbaar te wees. Miskien by iemand soos Classic Arms in Witbank?
Jy sal dalk net die "oortjies" van die magasyn, wat die patroonpunt vashou, bietjie moet buig om die 6mm se dunner punt vas te hou.
Ek het self 'n 6mm Musgrave en ek verruil hom vir NIKS.
Soos iemand anders op die forum gesê het: Jy gaan MAL wees oor hom, of jy gaan hom HAAT.
Lyk my daar's nie middelgrond wat die kaliber aanbetref nie.
Geniet hom.

Philip
Philip
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Probeer sommer vir K Mag vir n magasyn. Hulle adverteer in Magnum.
-
Njappers
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jul 27, 2014 2:57 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Ek het laasweek my Musgrave 7x57 K98 gaan haal by die geweer winkel. Terwyl ek daar staan en hom beloer, vra ek die man agter die toonbank of hy ander 2de handse Musgrave gewere te koop het. Hy glimlag en haal toe 'n 9.3x62 Musgrave daar uit. Hy het ook 'n K98 aksie, maar die loop is so donker wynrooi kleur. Ek sien Daan vertel dat sommige model 80 aksies so "ge-blue" het, maar nerens genoem dat dit met lope ook gebeur nie. Dit lyk baie mooi. Ek sien ook dat niemand op die Musgrave eienaars onderwerp genoem het dat hulle 'n 9.3x62 besit nie. Is dit 'n skaars wapen? En sou hy so wynrooi uit die fabriek uitkom? Hy verkoop hom volgens my vir 'n goeie prys ook. Moet ek hom koop?
Groete,
Njaps
Groete,
Njaps
Musgrave 7x57 K98
Lee Enfield 303 Mk4no2 Sporter
Webley Revolver Mk3 .455
Mauser MN410b .22
Feinwerkbau Model 110 .177
Gecado Model 27 .177
Lee Enfield 303 Mk4no2 Sporter
Webley Revolver Mk3 .455
Mauser MN410b .22
Feinwerkbau Model 110 .177
Gecado Model 27 .177
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
KOOP!
Groetnis
Groetnis
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Oom Daan,
Ek het na 23 jaar my .243 Win teruggekry wat ek as kind gebruik het.
Kan u my meer vertel dalk net oor min of meer wanneer hy vervaardig is en ek is nie seker watter aksie presies dit is nie?
S980358.
Dankie en groete

Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
EddieTaute
Dagse en welkom by die forum. As jy kan fotos hier plaas dan sal die manne jou gou kan help. Oom Daan is maar skaars die laaste tyd!
Groetnis
Dagse en welkom by die forum. As jy kan fotos hier plaas dan sal die manne jou gou kan help. Oom Daan is maar skaars die laaste tyd!
Groetnis
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Armand,
Dankie, aangeheg is fotos van die nommer en aksie. Op die kant van die aksie staan Mod98.
As iemand dalk ook kan help en se of 'n Boyd Stock vir Mauser 98 Large Ring sal pas.
Groete
Dankie, aangeheg is fotos van die nommer en aksie. Op die kant van die aksie staan Mod98.
As iemand dalk ook kan help en se of 'n Boyd Stock vir Mauser 98 Large Ring sal pas.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hi
Ek is op soek na buite mates vir Model 80 .243 loop

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hi Manne
So kom ek op Facebook op die volgende af:
270 Musgrave model 90
Leopold Scope (4-90x40)
Band en sak
RCBS herlaai stel
Doppe en punte
Skoonmaak stel
Alle bogenoemde vir R10 500.
Weet dit was 'n goeie kopie, maar wil graag weet oor die Musgrave Mod 90, is dit 'n goeie maak?
So kom ek op Facebook op die volgende af:
270 Musgrave model 90
Leopold Scope (4-90x40)
Band en sak
RCBS herlaai stel
Doppe en punte
Skoonmaak stel
Alle bogenoemde vir R10 500.
Weet dit was 'n goeie kopie, maar wil graag weet oor die Musgrave Mod 90, is dit 'n goeie maak?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Gernie
Die Mod 90 is 'n verbeterde weergawe van die baie suksesvolle Mod 80:
-Die Mauser aksie is in verskeie opsigte verbeter - om die Mod 90 aksie die lig te laat sien
-Daar is ook aan die grendel (bolt) verbeterings gedoen om die tolleransie te verbeter. Hierdie aksie was werklikwaar in die isolasietydperk hier in Suid-Afrika die arm man se Sako. (Ek verkies dit steeds bo 'n Sako, want die doppe sal nooit vassit nie
)
-Nuwe tipe extractor
-Die voer vanuit die magasyn is verbeter
-Ander, veelsydiger, veiligheidsknip
-Daar is weggedoen met die Musgrave sneller en Thor en Timney is gebruik
Natuurlik is die Musgrave legendariese lope behou.
Die kort-aksie Mod 90 (Mini 90) het ook voorsiening vir die gewilde 22-kalibers gemaak. Ek het die .223, wat uitstaande goeie kwaliteit is as jy dit vergelyk met deesdae se R15000 Amerikaanse gewere...